03.05.2013 Views

Florrie Fokus_23 Mrt 2012 - Hoërskool Florida

Florrie Fokus_23 Mrt 2012 - Hoërskool Florida

Florrie Fokus_23 Mrt 2012 - Hoërskool Florida

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

8

Jaargang 13 Nuusbrief 10 23 Maart 2012

Posbus 500, Florida Hills 1716

E-pos: florries@iafrica.com

Webwerf: www.florries.co.za

Tel: 011 672 5345 / 6

Faks: 011 672 5246

H/v Louis Botha en Havingastraat

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Ons bouprojek is nou letterlik van die grond af. Vir 'n hele ruk moes daar addisioneel

aan veral die fondasies aandag gegee word. Hierdie optrede is genoodsaak deur die

struktuurprobleme van die bestaande gebou. Alles is gelukkig nou uitgesorteer. Die

bouery kan nou in alle erns begin.

BEHEERLIGGAAMVERKIESING

Baie dankie aan al die ouers wat moeite gedoen het en verlede week se verkiesing

bygewoon het. Vir die eerste keer die afgelope 15 jaar was 'n verkiesing nie nodig

nie, omdat slegs nege nominasies ontvang is. Die volgende ouers sal dus die

ouerkomponent van die Beheerliggaam verteenwoordig:

1. Mnr. Albert Barnes

2. Mnr. Johan Fourie

3. Mnr. Louis Kirstein

4. Me. Marjon Meyer

5. Me. Sonja Oosthuizen

6. Mnr. Tobie Snyman

7. Mnr. Diederick Stopforth

8. Mnr. Chris Theron

9. Mnr. Jaco Vorster

Baie geluk aan elkeen van u. Baie sterkte met u taak. Die dagbestuur sal binnekort

verkies word. Ander ouers of persone uit die gemeenskap kan gekoöpteer word om

die Beheerliggaam aan te vul waar nodig.

LEERDERGEDRAG

ENJOY EVERY MOMENT

Ouers, die gedrag en optrede van die Florrie-leerders is baie belangrik. 'n Mens is

waarlik trots op die meerderheid van ons leerders wat regtig baie mooi saamwerk.

Tog word van die volgende probleme net te veel herhaal:

· Afwesigheid van skool, en selfs van klas

· Die gebruik om hul skooldrag slordig te dra, of selfs onvolledig (veral die baadjies word nie

getrou gedra nie)

· Daar word te veel gemors, leerders los vuilgoed waar hul wil. Word daar maar aanvaar ander

sal skoonmaak waar hulle gemors het?

Ouers, help asseblief om u kind(ers) te leer om verantwoordelikheid vir hul dade (gedrag) te

aanvaar. Dit sluit in om hulself en hul skool te respekteer met hul voorkoms en gedrag.

Ter afsluiting, 'n aanhaling deur Michael Levine:

“Om kinders te hê, maak jou nog nie 'n ouer nie, net so min as wat die blote besit van 'n klavier jou 'n

pianis maak”.

Vriendelike groete

M.S. SCHUTTE

HOOF

CSI FLORIDA (Christians Standing In Florida)

Adrian Wright sluit môre die CSI-byeenkomste vir die kwartaal af. Maak seker jy én jou vriende is

eerste pouse saam met ons in die saal! Dankie aan almal wat die JEUGKAMP bygewoon het – ons is

bly julle het dit so geniet.

DANKIE

Hiermee wil ons Van Rensburgs graag vir Brandon

(Tolla) se pa (Mossie Strydom) hartlik bedank vir sy

onbaatsugtige diens en liefde om soveel moeite te

doen om Anname (gr. 12) se gesteelde foon na 50

dae terug te kry! Ons is so dankbaar teenoor hom

wat as instrument in die hand van die Here gebruik

is om die foon terug te vind.

Ons God is groter as wat ons klein verstandjies kan

dink. Ek het veral daardie eerste paar dae gebid,

dat die Here die foon asb moet terugbring, dat ek

nie weet hoe nie, maar ek het nogtans gebid: “Ek

weet nie hoe nie Here, maar ek vertrou dat U dit wel

kan doen” en ek het intussen berus dat die foon

weg is en tog het die Here vandag my dag kom

maak en my voete onder my uitgeslaan oor Sy

grootheid en almag ! En Sy regte tydsberekening!

Baie dankie Tolla se pa! Ons ken jou nie eens nie

en tog het jy al die moeite gedoen en die risiko

geloop! Mag die Here jou seën!

Pieter, Chrisna en Anname van Rensburg (gr. 12).

2

Verjaarsdae

23 Maart Me. Minette Venter

25 Maart Me. Alisha Janse van Rensburg

27 Maart Mnr. Gert Masonto

29 Maart Me. Derika Walstra

Van harte geluk! Seënwense word u toegewens.

“Deur die liefde van die Here het ons

nie vergaan nie; daar is geen einde aan

Sy ontferming nie,

dit is elke môre nuut. U trou is groot”.

Klaagliedere 3:22-23

SAAMRYGELEENTHEID:

Op soek na 'n

saamrygeleentheid vir

Florrie-leerder.

Elke Dinsdagmiddag,

15:15 (verlaat Hoërskool

Florida) na 3de Straat,

Mellville. Bereid om te

betaal vir dienste. Indien

u kan help, kontak vir

Karen Willemse by

079 515 6371.

GCE STEEL

For all your steel requirements

* Carports

* Palisade Fencing

* Sliding Gates

* Spanish Bars

* Security Gates

* Furniture, etc.

* 4x4 Trailers and Accesories

Gerhard Coetzee I 083 417 8054 I

gcesteel@mweb.co.za

DRINGEND OP SOEK NA WERK

'n Dame in die Florida-gemeenskap is dringend op

soek na werk. Ervaring in HR, sekretaresse, PA

en kan werk met Microsoft Office. Indien u van 'n

geleentheid weet, skakel Ronnie Wise 011 672

5345 / Lindie 082 099 0795

6

Opsoek na 'n Au pair of Tutor vir n

kind?

Kontak EduPair Tutor en AuPair plasings

agentskap.

Gaan na www.edupair.co.za vir meer

informasie of kontak Ilna by: 0823871024

/ ilna@edupair.co.za

New Look Concrete

Homeowners spend thousands of

Rands on landscaping

and various improvements to increase

the appeal and value of their homes.

So why not improve the look of your

concrete too?

Mimic the authentic look of stone, brick

and slate, multiple text re finishes, that

create an elegant and colorful non-slip

finish. We give your plain convetional

concrete an elegant look, for much less

than you might think

For free quote call: Walter

083 643 8090

www.concretecoats.wozaonline.co.za

GWSTS SKYFSKIETLIGA (3P)

Baie geluk aan ons medaljewenners: 3de JeanMichel Steyn

Presisie: Sporter o/13:

3de Necia Janse van Vuuren 1ste Jacques Steyn

2de Michael Bezuidenhout

Veer o/21: 3de Celeste Alberts

1ste Michelle Bezuidenhout

2de Chris Jansen Die nuwe skuts het ook nie op hulle laat wag nie en ons

het 2 skuts met skitter-tellings: Baie geluk aan Henk Balje

Sporter 0/21: en Amore Grobler. Baie geluk aan ons blink sterretjies wat

3de Herman Mynhardt al 'n MQS gesiet het.

Sporter o/16: Spesiale gelukwensing aan Jacques Steyn . Die knapie het

1ste Neil Oosthuizen sy hart uitgeoefen en dit was alles die moeite werd!

2de Charne Gardner

HOëRSKOOL FLORIDA PRESTIGE GHOLFDAG: 31 MEI 2012

Hoërskool Florida bied op 31 Mei 2012 'n Prestige Gholfdag aan by die Krugersdorp Gholfbaan. Fondse

sal aangewend word ten bate van die skool se welsynsfonds en ook ter stywing van die boufonds vir

die nuwe administratiewe blok.

Die formaat van die gholfdag is 'n “Four Ball Alliance”. Die koste van 'n vierbal is R2000.00

Indien u belangstel om in te skryf vir 'n vierbal, 'n bof te borg waar u bemarking doen vir u besigheid,

of bereid is om pryse te skenk, kan u asseblief me. L. le Roux kontak by 011 672 5345 of per e-pos na

hoof@florries.co.za

PUBLIC SPEAKING

Congratulations to the following public speakers who participated in the Speech and Drama College

SA's public speaking festival. Our learners were the only Afrikaans speaking pupils who participated,

which make your achievements so much more impressive!

Grade 8 Grade 9 Grade 10

A Symbol - Winners – joint first

place Breschia House

A Symbol A+ Symbol - Winners

Chelsea le Roux Christina Margetts Nandi Jansen van Vuuren

Chanté Hartzer Hope Kotze Stephni Jansen van Vuuren

Ilze Smit Divan van Wyk Kathleen Boshoff

Rentia Lourens Zune du Plessis Pieter van der Merwe

Adjudicator comments: Adjudicator comments: Adjudicator comments:

“A spectacular effort – a “Excellent – courageous public “A talented team of speakers!”

remarkable team”.

speakers”.

3

Grade 11 Grade 12

B+ Symbol A+ Symbol

Jandré du Plessis Francois Lion-Cachet

Leizelle Roberts Markus Janse van Rensburg

Jaco-Martin Pieterse Karien van Biljon

Marnel van den Berg Necia Janse van Vuuren

Adjudicator comments:

‘It is difficult to believe that

you are all Afrikaans speaking

individuals. Excellent work!’

Adjudicator comments:

“I adore this team! Well

done.”

BELANGRIKE DATUMS: 23 MAART TOT 29 MAART 2012

Vr 23 Maart Netbal CSS proewe O/18 (Randburg)

CSI (saal)

Sa 24 Maart Hokkie, rugby, netbal NuPower: Kemptonpark (weg)

Musiekblyspeloefening

So 25 Maart Kooroptrede: NG-kerk Florida 09:00

Skaak (NuPower): Nelspruit

Ma 26 Maart Skaak (NuPower): Nelspruit

Musiekblyspeloefening

Netbal: D12-vergadering (Maragon)

Tennis (NuPower) Pretoria

Di 27 Maart Skaak (NuPower): Nelspruit

Tennis (NuPower): Pretoria

Musiekblyspeloefening

Netbal GSS O/18-proewe (Randburg)

Wo 28 Maart Skaak (NuPower): Nelspruit

Tennis (NuPower): Pretoria

Musiekblyspeloefening

Do 29 Maart Toetse: Gr. 8 SW

Gr. 9 LO

Gr. 10 Rek

Gr. 11 Gasvryheidstudies

Gr. 12 Ekonomie

Atletiek SA Skole

Hokkie afrigting (Kearsny)

Kooroefening

MNR. EN MEJ. FLORIDA FINAAL 4 MEI 2012

Met MoniQue

Kaartjies te koop vanaf 15 April 2012 teen R50 per persoon.

Bespreekte sitplekke.

Kontak Anri Vermaas

011 672 5345

MNR. EN MEJ. FLORIDA FINALISTE

Baie geluk aan die volgende finaliste:

Junior Meisies Senior Meisies Matriek Meisies

Angelina Dicio Chane du Toit Cherise Gouws

Ashleigh Holland Chanel Duursema Chrisna van der Merwe

Bernalee Janse van Rensburg Charleen Lindeque Crystal Venter

Chanel Trebble Christien van Rensburg Danica Bouwer

Chantel Vorster Danita Kruger Danielle Senekal

Christel Esterhuizen Johanette de Waal Genevieve Makoloka

Cilene Swanepoel Marjorie Sieberhagen Inel Wiese

Denita Boonzaaier Maruschka Velloen Juan-Mari Engelbrecht

Jessica Alberts Nicole van Eck Machey Coetzee

Megan Lombard Rentia Maritz Marcelle Fourie

Merike Lange Sune Fourie Michelle Hennig

Michaela Botha Thaby Simako Monique Booyens

Monique Erasmus Unelle Snyman Nandie Liebenberg

Monja Roos Yulani Beukes Nicola van Aswegen

Samantha Venter Ronette Brits

Tammy Powell Sune Beetge

Zandelee Coetzee Talita Niemann

Junior Seuns Senior Seuns Matriek Seuns

Damien Dawes Andrew Lindgren Christian Louw

Dirkie Swanepoel Arno Smith Corne Janse van Rensburg

Dylan Grobler Jannie du Plessis Gavin Burgess

Hendrik van der Merwe Kevin Meyer JJ Wiehan

Ivan Chapman Mateo van der Merwe Migael van der Westhuizen

JP Stopforth Sasha Robertson Philip van Dyk

Jurie Oosthuizen Zane van Wyngaardt Ryan Uren

Marc Botha Schalk Rust

Marius Stoltz Shawn Schussler

Mitchel Vorster Wicus Bonnet

Robert Baxter

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!