04.05.2013 Views

Florrie Fokus 3 Mar_web - Hoërskool Florida

Florrie Fokus 3 Mar_web - Hoërskool Florida

Florrie Fokus 3 Mar_web - Hoërskool Florida

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Jaargang 12 Nuusbrief 8 3 Maart 2011

Posbus 500, Florida Hills 1716

E-pos: florries@iafrica.com

Webwerf: www.florries.co.za

Tel: 011 672 5345 / 6

Faks: 011 672 5246

H/v Louis Botha en Havingastraat

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Die jaar (tyd) snel darem maar vinnig verby. Ons is al sowaar in Maartmaand.

Ten spyte van besige programme vertrou ek dat dit met al die Florrie-gesinne

steeds baie goed gaan.

SKOOLDAE 28 EN 29 APRIL 2011

Ek is seker u is bewus van hierdie twee skooldae tussen die twee langnaweke.

Geen skool het die reg om sy “eie” reëlings te tref deur bv. die skool te sluit nie.

Ons het reeds verlede jaar by die Departement hieroor navraag gedoen. Hulle

reaksie toe was dat die status quo gehandhaaf moet word. Daar is nou weer van

verskeie oorde navraag gedoen oor die moontlike sluiting van dié twee dae. Ons

wag nou op 'n amptelike verklaring van Gauteng se Onderwysdepartement.

NU-POWERMOTORKOMPETISIE 2011

ENJOY EVERY MOMENT

Dit is weer tyd vir die NuPowerreeks tussen 16 top presterende skole. Tesame met

dié reeks vind ook die boekiekompetisie plaas ter ondersteuning van die reeks.

Van elke skool word verwag om 'n sekere bedrag in te samel – alle geld meer as dié

bedrag is vir die skool se eie sak. Ek vra u asseblief u ondersteuning. Onthou dat

die kaartjies in die boekie gebruik mag word as toegang by enige

NuPowerwedstryd, dit sluit ook die kwart-, semifinaal en finaal in. Onthou dat 'n

kaartjie net eenmaal gebruik kan word, met ander woorde elke volwassene

benodig 6 kaartjies as toegang vir die 6 wedstryde wat gaan plaasvind.

Behalwe die twee pryse van R80 000 wat op die spel is, het die skool ook interne

pryse gereël vir die klasse en leerders wat gaan deelneem. Onthou asseblief dat

alle boekies weer ingegee moet word, 'n “verlore” boekie gaan 'n leerder R100

kos. Gee dus liewer die boekie betyds terug, al is geen kaartjie verkoop nie. By

voorbaat dankie vir almal se ondersteuning.

1

GEBRUIK VAN SKOOLTERREIN

Ek maak verskoning vir die ongerief wat u dalk verlede week gehad het weens die gebruik van ons

sportvelde (atletiekbaan). Ons is gevra om ons distrik uit te help weens die feit dat hulle uitdunne moes

hou en nie 'n baan gehad het nie. Ek glo hulle sal beter beplan vir DV 2012, en dat ook ander terreine

gebruik sal word.

WELSYNAKSIE: VRYDAG 4 MAART 2012

Ons het etlike gesinne in ons skool met uiters moeilike huislike omstandighede. Hiermee bedoel ek veral

dat daar letterlik nie eers altyd iets is om te eet nie. Die skool probeer om af en toe 'n kospakkie huis toe te

stuur, van dié kinders kry ook iets te ete by die skool.

Ons voorrade het die afgelope tyd vinnig gekrimp, daarom vra ons die volgende:

· skenk 'n bedrag van R10 (R20 indien moontlik) vir welsyn by Hoërskool Florida of

· skenk een van die volgende produkte: (waarde van R10 ten minste)

- ingelegde vleis (bully beef) / ingelegde vis / Weense worsies

- rys / macaroni / spaghetti / ander pasta

- mieliemeel / “Jungle Oats” / ander ontbyt pap

- koffie / tee / beskuit

Soos u kan sien is dit basiese behoeftes waarmee ons probeer help. Hier is ook gesinne met baba's in die

huis – produkte soos doeke, babamelk, ens. is ook welkom. Hierdie insameling vind môre, Vrydag 4 Maart

2011 plaas. Die leerders mag dan netjiese gewone klere aantrek (nie plakkies, juwele, grimering en

onbehoorlike drag nie).

By voorbaat dankie vir u bydrae.

Ter afsluiting die volgende mooi toepaslike aanhaling:

“Wanneer jy God opreg bedank het vir elke seën wat jou toeval, sal daar weinig tyd oorbly om te mor en te

kla”. – Hannah Moore

Vriendelike groete

M.S. SCHUTTE

HOOF

CON SPIRITO

Die Kaapse Draai is in die beplanningstadium…

Ons oefen vanmiddag van 17:30 tot 21:00 in die skoolsaal. Bring asb

jou lêer en 'n skryfding saam, en onthou jou waterbottel en iets om te

eet. Die foto-CD's is in wording…

WISKUNDE : GRAAD 8

Gratis ekstra klas elke Woensdag van 14:00 – 15:00 in B3.

Alle graad 8's is welkom.

Môre kom ons weer tydens eerste pouse in die saal bymekaar. Adrian Wright van Little Falls

besoek ons more. Bring jou maats saam!

Project Romans 8

CSI Florida

Jy word uitgenooi na 'n opleidingsgeleentheid oor dissipelskap wat Maandae tydens tweede

pouse in O31 aangebied word deur Daniël Prinsloo, wat ook 'n CSI-aanbieder by ons skool is.

Maak seker jy mis dit nie!

TENNIS SENIORLIGA: EERSTE KWARTAAL LIGABEPALING 2011

SKOOL Week 1 21 - 25 Feb 3 VS 6 4 VS 2

(tuis)

5 VS 1

1. Bastion Week 2 28 Feb – 5 VS 2 1 VS 6 3 VS 4

4 Mrt

(weg)

2. Week 3 7 - 11 Mrt 1 VS 3 5 VS 4 2 VS 6 (weg)

3. KHS Week 4 14 - 18 Mrt 1 VS 2

(weg)

5 VS 3 6 VS 4

4. Monument

5. Noordheuwel

6. Roodepoort

Week 5 22 - 25 Mrt 2 VS 3

(tuis)

1 VS 4 6 VS 5

Wedstryde word gewoonlik op Vrydae gespeel, maar dit mag soms, weens ander omstandighede, op

Donderdae plaasvind.

Week 5 se wedstryd sal eers volgende kwartaal gespeel word as gevolg van die NuPower-kompetisie

wat vanaf 21-23(24) Maart te Pretoria plaasvind.

Sterkte aan al die spelers. Mag julle sommer baie kishoue op die baan slaan! Onthou die “Florrie-

Magic”!

Tennisoefening

Tennisoefening is elke Maandag 14:30 – 16:30 by Florida Tennisklub.

UITSLAE VAN TENNIS VS HOëRSKOOL MONUMENT

Seuns 18 – 57 Wen met 29 spelle

Dogters 49 – 26Verloor met 23 spelle

3

Baie geluk aan die seunspan! Sterkte vir hierdie week se wedstryde teen Noordheuwel!

SUBSIDIES

Alle subsidie aansoeke moet asseblief op die laatste

15 Maart 2011 ingehandig word by finansies.

TE KOOP

Hyundai Accent

Ideale studentemotor in baie goeie toestand

Kontak: 082 822 3780

ENJOY THE MOMENT en nog lank daarna met Wimpy se meubels

Florries wil graag vir mnr. Bruce McIntosh en mev. Dolly van Niekerk van Wimpy baie

dankie sê vir die skenking van Wimpy se tafels, stoele, banke en nog vele meer. Ons wil

hulle verseker dat ons dit goed aanwend en dat die leerlinge die sagte banke waardeer.

Ons sien baie uit na die heropening van die “splinternuwe” Wimpy Flora Sentrum en ons

wil hulle van ons voortgesette ondersteuning verseker sodra die “new look” Wimpy se

deure open!!

'n Groot dankie aan Owen Zaayman, Francois Lion-Cachet en Ryan Uren wat op 'n

ongerieflike Sondagmiddag gehelp het met die vervoer, oplaai, aflaai en nog baie ander

werk. Veral baie dankie aan mnr. Cornell en mev. Anna-Mart de Lange vir die

beskikbaarstelling van hul bakkie en vragmotor om alles mee te vervoer – dit het onder

andere ingesluit 3 ritte na die Glen inkopiesentrum plus baie ure se werk en ook aan

Waldo de Lange vir al sy harde werk en hulp. Julle is 'n voorbeeld van lojale Florrie-gesin!

KOSHUISNUUS

Baie geluk aan die volgende koshuisleerders met hul prestasies:

Koshuisleerder Prestasie Byeenkoms

Tshepo Mooki 1e plek 100m

1e plek 200m (nuwe rekord)

1e plek 400m (nuwe rekord)

Atletiek van 11 Februarie

43 lopies Krieket vs Bastion

35 lopies Krieket vs Trinity

Justin Bhana 1e plek 100m

1e plek 200m (nuwe rekord)

Atletiek van 11 Februarie

2de 100m

2de 200m

Prestige Atletiek

Erwin Harris 2/6 Krieket vs Trinity

Inus Vermeulen 1e plek VS Prestige Atletiek

Ashley Lindewal 3de plek 300m hekkies Prestige Atletiek

Gihard Visagie 2e plek gewigstoot Prestige Atletiek

REüNIES (MATRIEKS)

· Klas van 2001 beplan hul 10 jaar reünie vir 12 Maart 2011. Kontak asseblief

vir Estelle estelle.myburgh83@gmail.com / 079 878 8820 / 10 Jaar Reünie

Facebookgroepblad.

· Klas van 1992 beplan hul reünie vir 26 Maart 2011 by Hoërskool Florida.

Vir meer inligting kontak Adele Dreyer (Herselman) by floridahs1992@gmail.com of 079 697

2140.

· Klas van 1978 en hul onnies word genooi om tussen 16 en 19 Junie saam te trek by die skool.

Vir meer inligting: Marcoline Heunis dos Santos op florries78@hotmail.com 083 350 8109 /

florries78- groep op Facebook / Karien Bosman Muller op 082 851 5211 of

karienm@vodamail.co.za / Patricia Burger op 082 899 6129 of patriciaburger8@gmail.com.

Verjaarsdae

4 Maart Mnr Malindi Mosadi

8 Maart Mnr David Ashworth (musiek)

Van Harte geluk! Seënwense word u toegewens.

“Hierdie God is ons s'n. Vir altyd en altyd sal Hy ons God bly. Hy sal elke keer vir ons

wys waarheen ons moet gaan”.

– Psalm 48:15

BELANGRIKE DATUMS: 4 MAART TOT 10 MAART 2011

Vr 4 Maart Netbal Bondchoice KHS

Natuurwetenskap Olimpiade

Sa 5 Maart Netbal Bondchoice KHS

Hokkie / Rugby (Kempton)

Ma 7 Maart

D12 O/18 Netbalproewe (Roodepoort)

Di 8 Maart Toetse: Gr. 8 Tegnologie

Gr. 9 NW-Biologie

Gr. 10 IT & RTT

Gr. 11 Engels

Gr. 12 Lewenswetenskap

English Olympiad 14:15 – 17:15

Wo 9 Maart D12 Netbal eksamen (Florida)

UJ: Mikrobiologie (Ons is nooit alleen nie)

Do 10 Maart Toetse: Gr. 8 Afrikaans

Gr. 9 Kuns en Kultuur

Gr. 10 Afrikaans

Gr. 11 Ekonomie

Gr. 12 Toerisme

Koor oefening

ONderrig in alle skoolvakke deur

dinamiese geduldige ervare

professionele

Onderwysers

passievolle

moenie wag, bel vandag...

eerste les verniet - 084 605 1454

CHAMELEON

TOYS

Kom besoek ons “awesome”

website vir al u speelgoed

behoeftes

www.chameleontoys.co.za

of besoek ons op facebook.

Enige speeding waaraan u

kan dink : baba speelgoed tot

tiener speelgoed en ook DIY

speelgoed.

Ilse 079 422 6399

PETRUS VAN DER MERWE

WISKUNDE

VAKONDERSTEUNING

MENTORSKAP

STUDIELEIDING

Moenie wag vir

eksamenuitslae nie, kry nou

die agtergrond om te

presteer in wiskunde en

wetenskap, met

studiemetodes wat NOU 'n

verandering aan al jou vakke

en uitslae sal maak!

Petrus van der Merwe

Tel: 011 472 4563 of

sel 082 773 1303

Style Project

Management

Alterations

Painting

Ceilings

Boundry walls

Waterproofing

Dry walling etc.

Contact us for a

free quotation

Lizelle Jacobs

076 161 0862

13 Jaar Ondervinding

“Don’t stand in a Q let us do it for you”

Vir Leerling & Bestuurders Lisensie Besprekings

Leerling lisensie klasse beskikbaar– Spesiale tariewe vir

skoliere

Bestuurs lesse met gekwalifiseerde, geduldige

instrukteurs

Navrae: Natasha 072 739 2003

1Verster Straat, DELPORTON

(Oorkant Krugersdorp LisensieKantore)

KILOKOR MOTORS

32 & 34 Main Rd, Newlands, Johannesburg

Koop of huur by my 'n motor en kry 'n R500

donasie vir jou skool of jou sportspan

Tel: 011 673 6770

Fax to Email: 086 530 9261

www.kilokor.co.za

Cell: 083 294 4304

Email: carel@kilokor.co.za

Is jy gelys op ITC?

Kontak my

CAREL VOLSCHENK

We offer the following quality rooibos should you wish to join Annique or for

products: product information

Body and skin care products, Make up Visit www.annique.com to view our

Slimming (shake, detox tea…) product range.

Vitamins

Share in the benefits of our Business

opportunity:

Join Annique as an independent

consultant and earn today!

Please call Eileen on 0832712291 or

email me on eileenswart@telkomsa.net

WELTEVREDENPAR

R930 000:

- 3 slaapkamers en ‘n

studeerkamer,

- 2 badkamers,

- 3 leef areas,

- Moderne Kombuis

- Dubbel motorhuis en

dubbel afdak.

- Privaat Tuin.

FLORIDA PARK

– R430 000:

- 2 slaapkamers

- 1 badkamer

- leefarea.

- Oop parkering

- Loop afstand van

skole.

HAMBERG – R320 000

- 2 slaapkamers

- 1 badkamer

- leef area,

- Kombuis,

- Onderdak parkering

SELWYN –

R715 000:

- 3 slaapkamers,

- 1.5 badkamers,

- 3 leef areas,

- Netjiese Kombuis

- ’Tandem’ motorhuis en

netjiese tuin.

ROODEKRANS –

R1 300 000:

- Lieflike woning

- 3 slaapkamers en ‘n

studeer kamer,

- 2 badkamers ,

- 4 leefareas,

- 2 motorhuise en

2 afdakke,

- Mooi tuin met lapa en

swembad area.

FLORIDA NOORD –

R765 000:

Grond vloer eenheid

met

- 3 slaapkamers,

- 1 badkamer,

- 2 leefarea en oopplan

kombuis.

- Motorafdak.

- Privaat tuin.

Estelle Schutte

(B.Sc, NHED, CEA, CRS)

OWNER / PRINCIPAL

Cell: 082 460 6864

Hotline: 084 397 5673

Email: stelle@netactive.co.za

STRUBENSVALLEI -

R830 000

Netjiese woning bied:

- 3 slaapkamers,

- 1 badkamer,

- Ooplan leefarea,

- Netjiese kombuis,

- Motor afdak,

- Gevestigde tuin.

- Baie potensiaal.

DISCOVERY –

R1 570 000

- Lieflike familie woning

- 4 slaapkamers en

2 badkamers,

- 5 leefareas en ‘n

studeerkamer.

- Dubbel motorhuis en

motor afdakke.

- Swembad en lieflike

tuin.

ALLES NEK –

R595 000:

- Lieflike eenheid met 2

slaapkamers,

- 1 badkamer,

- Leefarea.

- 2 Motor Afdakke

- Privaat tuin.

DISCOVERY –

R930 000:

- 3 Slaapkamer

woning bied:

- 2 badkamers,

- 2 leef areas en ’n

studeerkamer.

- Mahogany kombuis

met gas stoof,

- Dubbel motorhuis

CONSTANTIA KLOOF

– R1 780 000

- Lieflike woning

- 5 slaapkamers,

- 3 badkamers,

- 3 leef areas en ‘n

studeerkamer,

- 2 Motorhuise,

- Bediende kamer.

- Swembad en lieflike

tuin.

FLORIDA –

R870 000

- 4 slaapkamers

- 3 badkamers,

- 3 ruim leefareas,

- 3 motor afdakke,

- Woonstel met

badkamer.

Service Excellence • Integrity • Loyalty

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!