03.05.2013 Views

Florrie 24,3 September 2009.pub - Hoërskool Florida

Florrie 24,3 September 2009.pub - Hoërskool Florida

Florrie 24,3 September 2009.pub - Hoërskool Florida

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Estelle Schutte

(B.Sc, NHED, CEA, CRS)

OWNER / PRICIPAL

Cell: 082 460 6864

Hotline: 084 EXPLORE

stelle@netactive.co.za

1. FLORIDA PARK – R1 790 000: Ruim familie huis met 3 slaapkamers,

2 badkamers, 4 leefareas met ‘n ingeboude bar area, 2 motorhuise.

Swembad in gevestigde tuin. Bediende kamer met eie vol badkamer.

Lieflike uitsig.

2. HORISON – R685 000: Netjiese tuin woonstel naby busroetes.

3 Slaapkamers met 1,5 badkamers, 2 ruim leefareas, toesluit garage

en baie mooi tuin.

3. GEORGINIA – R445 000: Cluster. 3 Slaapkamers, een badkamer,

afdak. Eie tuin.

4. FLORIDA PARK – R1 150 000: Goed versorgde noord aansig woning.

4 Slaapkamers, 2 badkamers, 3 leefareas. Binnehuise onthaalarea met

braai geriewe en kroeg. 2 Motorhuise en 2 motorafdakke.

5. HAMBERG – R580 000: Ruim hoek eenheid met privaat tuin. Diere

toegelaat. 3 Slaapkamers, 1 vol badkamer, netjiese kombuis, afdak.

6. FLORIDA MEER – R660 000: Siersteen woning, 3 slaapkamers,

1 badkamer, ruim leefareas, 1 ge-automatiseerde motorhuis en

elektriese hek.

7. CONSTANTIAKLOOF GRENS – R1 150 000: Eksklusiewe kompleks in

Weltevreden Park, baie sentraal geleë: 3 slaapkamers, 2 moderne badkamers,

3 leefareas, motorhuis, privaat tuin en motorhuis.

8. HAMBERG – R780 000: Gesinswoning met 4 Slaapkamers,

2 badkamers en 2 leefareas met houtvloere en kaggel. Swembad,

1 motorhuis en 4 afdakke.

9. ROODEPOORT NOORD – R600 000: Gesinswoning met 3 slaapkamers.

1 badkamer, 2 leefareas. 3 Afdakke en ‘n woonstel.

10. FLORIDA – R395 000: Beleggings geleentheid.

Netjiese een slaapkamer eenheid met houtvloere,

badkamer, kombuis en leefarea. Een gealokeerde

parkering per eenheid.

www.exploreproperties.co.za

Service Excellence • Integrity • Loyalty

8 JOHNANDA DRUKKERS 011 416 1677

Florrie Fokus

FLORA SENTRUM

Posbus Posbus 500, 500, Florida Florida Hills, Hills, 1716 1716 Tel: Tel: (011)672-5345/6

(011)672

5345/6 H/v H/v Louis Louis Louis Botha

Botha

E-pos: pos: pos: florries@iafrica.com florries@iafrica.com

Webwerf: Webwerf: www.florries.co.za

www.florries.co.za

Faks: Faks: (011)672-5246

(011)672

5246 5246 en en Havingastraat

Havingastraat

Jaargang 10 Nuusbrief 24 3 September 2009

Die afgelope naweek was ‘n puik naweek vir ons skool. Dit was net die een skitter prestasie

gevolg deur ‘n volgende:

• Die toeskouers wat Saterdag die rugby bygewoon het, het my opnuut geweldig trots

gemaak. Hul netheid, entoesiasme en positiewe gees was opvallend. Die nuwe senior

VLR het ‘n beduidende verskil gemaak. Die sing van die skoollied was spontaan en

pragtig – julle het met groot eer gestand aan die mooi naam van julle skool gedoen.

• Die rugbyseuns het natuurlik nie op hulle laat wag nie. Eers het die B-span hul finaal

teen Hoërskool Noordheuwel met 13 – 3 gewen. Hierdie span se veggees was

opvallend teen veel swaarder opponente. Hierna het die A-span in ‘n puik wedstryd

teen Hoërskool Monument met 27 – 20 geseëvier. In ‘n harde wedstryd het die Florries

uiteindelik 3 drieë teen 1 gedruk, met ‘n baie mooi wendrie in die laaste oomblikke van die

wedstryd. Van harte geluk seuns, julle is waardige wenners van die “Coke”-beker!

• Uit al die spanne wat aan die toernooi deelgeneem het, word twee verteenwoordigende

spanne gekies: in die A-span het Hoërskool Florida 10 van die 22-tal en in die B-span

3 spelers, met ander woorde 13 Florries het ‘n regmerkie uit dié toernooi gekry.

• Saam met dié reeks, is daar ook ‘n “mej. Powerade”-kompetisie geloods.

Uit honderde inskrywings is 24 dogters gekies. Die finale optrede het ook verlede

Saterdag na afloop van die rugby plaasgevind. En die wenner? Niemand anders as

Azelle Erasmus (gr. 12) van Hoërskool Florida. Baie geluk, Azelle, jy is ‘n ster!

• Tayla Robinson (gr. 10) het nog ‘n groter prestasie behaal. Sy is aangewys as “Miss

Teen World” die afgelope naweek in die VSA. Wat ‘n ongelooflike prestasie!

Nou raak die Florries net te goed. Baie geluk, Tayla, jy is voorwaar ook ‘n blink ster!

• Verlede week het ons dogters ook in ‘n soortgelyk hokkie reeks gespeel as die

rugbyseuns. In al hul wedstryde was dit naelskraap – ek glo hulle gaan volgende jaar ‘n

span wees waarmee beslis rekening gehou moet sal word. Hulle het algeheel vyfde

geëindig. Geluk dogters!

• Intussen is die krieket ook aan die gang, die landloop is op koers en die atletiek het ook

reeds begin. Eerskomende Saterdag is ook ‘n baie belangrike dag vir al die bergfietsryers

– dit gaan bepaal wie wen hierdie kompetisie.

Baie dankie aan alle afrigters en ouers wat betrokke is, en wat help en bydra tot die Florriesukses.

Julle is almal onmisbaar, en die skool salueer julle bydrae met agting en

dankbaarheid.

2

HARTSEERNUUS

Ons het met leedwese kennis geneem van die volgende:

• Noeska van der Merwe (gr. 8) se ouma is oorlede.

Ons simpatie en troos is met hierdie gesin en hul familie.

OUERVERGADERING: FINANSIES MAANDAG 12 OKTOBER 2009

Tydens die ouervergadering van 12 Oktober 2009 word die

begroting van 2010 aan die ouers voorgelê vir goedkeuring. Dit

is belangrik dat u die vergadering sal bywoon. Die vergadering

word vir 18:30 geskeduleer en duur nooit later as 20:00 nie.

‘n Kort verslag oor 2009 sal ook aan u voorgehou word.

Ek sluit af met die volgende; baie toepaslik na al die prestasies:

“Die beloning vir iets wat jy goed gedoen het, is dat jy dit gedoen het”.

Ralph Waldo Emerson (1803 – 1882)

M.S. SCHUTTE

HOOF

CSI FLORIDA

CON SPIRITO

Alle matrieks: bring asseblief so gou moontlik jul koordrag vir

juf. Elsabé.

Oefening vanaand: 17:30 – 21:00. Die nuwe Spieries (‘moppe’!) het

verlede week uitstekend gevaar tydens ons eerste oefening van die

nuwe koorjaar! Welgedaan!

Jaco bedien ons môre in O31 tydens eerste pouse.

Jy’s baie welkom!

CSI Florida bied aan: THE FEST

‘n PRAISE en WORSHIP-geleentheid op Saterdag 5 September 2009, op die rugbyveld te

Hoërskool Florida.

Drie ‘bands’ doen Praise en Worship vanaf 13:00 – 16:00, o.a. Talking Donkeys. Sport-aktiwiteite

word tussen 16:00 en 17:00 deur Cobus Kruger aangebied. Nog drie bands bedien ons vanaf

17:00 tot 20:00.

Bring geld saam vir kos en koeldrank, en ’n T-hemp en CD’s/DVD’s (as jy sou wou). Toegang is

R10 by die sporthek (by ons paviljoen). Onthou om AL jou vriende saam te bring vir ’n

wonderlike middag van lof en eer aan God.

EKSTRA WISKUNDE-KLASSE

Sukkel jy met wiskunde?

Ek help graag.

Individuele lesse Gr. 8 – 12.

011 679 5150

083 388 4993

PETRUS VD MERWE

Van 'amper slaag' tot 'jislaaik slaag'!!

Vir addisionele hulp in

wiskunde, wetenskap of

studiemetodes, kontak vir

Petrus 082 773 1303

K

5

3

G.P.A Qualified

Roadworthy & vehicle testing centre

189 Main Road, Newlands, Martindale

011 477 6052 / 011 673 0852

ROADWORTHIES C.O.F’S

Motor Vehicles Trucks

Motorbikes Horse &

Caravans Trailers

Trailers

We can also arrange the following for you:

Police clearances

Registration of vehicles/trucks/trailers etc.

Renewal of vehicle licences/truck/trailers

We also collect and deliver your vehicles

We will gladly assist you with any problems

ON PRODUCING THIS ADD A DISCOUNT

OF 10% WILL BE GIVEN.

- Driver Training -

PROFESSIONAL PROFESSIONAL K53 K53 Training

Training

Learners Licenses & Drivers Licenses

DEON 082 348 2145

Gee WISK & ENG jou ‘n hoofpyn??!!

Professionele onderrig deur ervare en dinamiese

onderwysers.

Skakel

Charles (Wisk) 082 548 549 5

Venessa (Eng) 084 475 0108

MINIMUM TYD . . . MAKSIMUM RESULTATE!!

M & S TRAINING CENTRE

For all your ICT Training needs

Endorsed by the ECDL Foundation

Suzette Holtzhausen-Roos

Tel: 011 766 1188 (office)

Cell: 074 188 4027

E-mail: roodepoort@computers4kids.co.za

We specialise in:

Microsoft Word Microsoft Excell

Microsoft Power Point Email & Web Browsing

Silver and Gold Certification Grade 0 – 7 - Silver Certification

Grade 8 – 12 - Gold Certification School Holiday Workshops

Corporate Training to suit individuals ECDL Foundation endorsed Integrated ICT Curriculum

Adult Training – beginner to intermediate level

7

Roadhouse Roadhouse & & Pizzeria

Pizzeria

Cnr Kathleen & Hebbard streets, Florida

Tel 011 672 2084 / 011 674 2982

Specials valid 25 Aug – 7 Sept 2009

• Any 2 Pizza’s + 1L Coke = R79.00

• Hamburger + Chips = R25.00

Free milkshake with any meal

(excluding specials, only after 2pm on

presentation of this voucher)

6

JAN’S TREE FELLOWS

• Tree Felling

• Trimming

• Insured

• Personal Supervision

Contact Jan 083 260 0186

Avroy Shlain

Agent

073 076 4007

joan.maritz@yahoo.com

Binne / buite verf van huise /

komplekse ens.

Dak spuitverf werk

Waterdigmaking / dampwering

( damproofing )

Plafonne / Kroonlyste

Alle teelwerk en algemene

instandhouding

DULUX / PROMINENT

goedgekeurde kontrakteurs

Gratis kwotasies

Kontak Johan 0827746347 /

011 768-1085

of bspone@iburst.co.za

Tandarts/Dental Surgeon

Dr. DP. Shawe

B.CHD (PRET)

Vir vriendelike & professionele diens

skakel 011 760-1077/1070

ingekontrakteer by meeste mediese fondse.

Debiet/Kredietkaartfasiliteit beskikbaar

233 Ontdekkersweg, Horison X1

N.G. KERK FLORIDAPARK

herdenk in 2009 hul 50ste

bestaansjaar

Die gemeente nooi u vriendelik na die

‘verjaarbasaar’- Daniël Malanlaan, Floridapark.

SATERDAG 5 SEPTEMBER 2009

Die dag gaan begin met ‘n PRETLOOP wat

deur die ‘Florrie Meisies’ gelei sal word. Daar

sal baie eet- en drinkgoed beskikbaar wees. Die

toetsrugby sal op ‘n groot skerm uitgesaai word

vanaf 12:00. Die volgende word ook

aangebied: blomme-/kunsuitstalling, vars vleis

te koop, gimnastiek vertoning, motor en

motorfiets uitstallings! Dit beloof om ‘n dag

vol pret te wees. Moet dit nie misloop nie!

Vir meer inligting kontak Gert van Niekerk 083

454 5595 / 011 473 2092 (kantoorure).

Kerkkantoor 011 674 3380 (Ma, Di, Do, Vry

09:00 – 12:00)

REüNIES (MATRIEKS)

• Klas van 1959!! is besig om te reël vir 17 Oktober 2009 – skakel met Nic van

Onselen by entire@norufin.co.za.

• Oud-leerders van 1989 beplan ‘n reünie op 7 November 2009 by Hoërskool

Florida se Hotelskool - skakel asseblief met Madelein van Zyl (Kruger) by 083

272 4884 of e-pos: madeleinvz@vodamail.co.za.

Gaan registreer asb op http://reunie.countrymember.co.za/Default.aspx.

• Matrieks van 1999 hou hul 10 jaar reünie op 24 Oktober 2009! Kontak Paul of

Lynette by florries99@yahoo.com

• Matrieks van 1979 hou hul reünie op 26 September 2009 by Hoërskool Florida.

Kontak Johan Bosch by 011 475 2089 / 082 773 5728 vir meer inligting.

• Klas van 1984 beplan hul 26ste jaar Reünie op 27 Februarie 2010!

Kontak Theresa op 084 777 5515 of teckardt@cellc.co.za vir meer inligting.

RESTAURANTKOMPLEKS VIR FUNKSIES

Hoërskool Florida se restaurantkompleks is nou oop vir besprekings: kinder-,

tiener-, 21ste-, verjaarsdag- en huweliksherdenkingspartytjies.

Konferensiegeriewe beskikbaar. Huweliksonthale. Bespreek nou vir

“Kersetes” en voorkom teleurstelling. Enige groot of klein funksie. Ons

verskaf die onthaalarea en professionele spyseniering teen baie billike tariewe.

Skakel onverwyld met Len Ambrosius by 082 714 6676

ALUMNISAKE - KONTAKBESONDERHEDE

Ons versoek dat alle oud-leerders van Hoërskool Florida sal seker maak dat hulle op ons

databasis opgeneem is. Stuur asseblief dringend u naam en van, nooiensvan waar van toepassing,

jaar in matriek en kontakbesonderhede: e-pos, sel, landlyn, inligting van waaraan u deelgeneem

het of enige opmerking aan Ethne Oelofse (Sekretaresse Alumni-Kantoor) by

msschutte@florries.co.za of (011) 672-5345/6.

'n E-posadres is op hierdie stadium ons beste kommunikasiemiddel.

VERJAARSDAE

FLORRIES Webwerf: www.florries.co.za

Gaan kyk na die tuisblad regs onder: “Poslys”

Maak seker dat jy en jou ouers hier registreer om die Florrie

Fokus-inligting per e-pos te ontvang.

5 September Me. Tilla Meyers

6 September Mnr. Tersius Vermaak

8 September Me. Marietjie Theron

9 September Mnr. Koos Barnard

9 September Mnr. Samuel Maimu

Van harte geluk! Seënwense word u toegewens.

3

Span Telling Beste Kolwers Beste Boulers Wenspan

Roodepoort O/16

VS

Florries

Florries O/14A

VS

Bastion

143 lopies vir

die verlies van

2 paaltjies in 25

beurte

109 lopies

166 lopies vir

die verlies van

6 paaltjies

Uitgehaal vir 82

lopies

Jaco Booysen 20

Jaco Minnaar 15

Jody Mostert 15

Sheldon Vogel 17

Kerwin Luyt 38

Waldo Esterhuyzen 27

Marcel Luyt 23

Brandon Strydom 23

Brandon

Oosthuizen 2/11/5

Tiaan Botha

3/22/5

Florida verloor

met 34 lopies

Florries wen

met 84 lopies.

Baie geluk!

.22 : prone 50 m vir mans

Die wenner was Matthew Hall van Ierland met 585

Jaco kom 8ste met 570. Daar is geen spantelling gepubliseer nie maar die SA span

moes die goue medalje gewen het.

.22 :3p 50 m vir mans

Die Junior proteaspan wen die brons medalje en individueel is Jaco 5de met 1088.

Luggeweer; 3 P Presisie

Die wenner was James Huckle van Brittanje met 'n skitter telling van 595.

Zander Venter kom 5de met 569 en na die finale is hy 8ste.

Sy span wen die brons medalje

Anzel kom 10 de met 562

Luggeweer: 10 m Presisie vir mans

Zander is 8 ste met 'n 599.

Luggeweer: 10 m Sporter gemeng

Gerhard wen met 'n 355 / 400.

Gerhard se span (3 de) is die wenners

Gheran is 8 ste met 342

Gheran se span (1ste) is 3 de

Luggeweer: 10 m Presisie Grandprix vir mans

Zander is 6 de met 552

Luggeweer: 10 m Presisie vir dames

Anzel is 12 met 'n 367 en die SA skole dogters span kom 4 de

Luggeweer: 10 m Sporter Grandprix

Gerhard is 6 de en Gheran 36 ste

Vr 4 September CSI – 1e pouse

Sa 5 September CSI Florida: Praise & Worship op Pawiljoen &

rugbyveld

Di 8 September Toetse: Gr. 8 EBW-Rekeningkunde

Gr. 9 MSW

Gr. 10 Lewenswetenskap

Gr. 11 IT & RTT

Gr. 10-Restaurantaand

Do 10 September Toetse: Gr. 8 TGK-Afrikaans

Gr. 9 NW-Nat&Skei

Gr. 10 Besigheidstudies

Gr. 11 Gasvryheidstudies

Kooroefening

Gr. 10-Restaurantaand

Scientiae.UJ: Werkswinkel vir onderwysers –

Evolusie (Dr. F. Durand)

Moenie oor trane skaam wees nie. Dis die reëndruppels wat oor die verblindende

stof van die aarde val, die stof wat ons hart bedek. Daar’s ‘n heiligheid in

trane. Hulle is nie tekens van swakheid nie, maar van krag. Goddank vir die

genesende, bevrydende en suiwerende krag van opregte trane. Dit temper die

droefheid, bring berusting en lei uiteindelik tot blydskap.

(dr. Leon Oosthuizen, Kaapstad)

BIOLOGIEFEIT

KRAGKOS TEEN VEROUDERING

‘n Mooi vel begin van binne. Sluit die volgende kos by jou dieet in vir ‘n stralende vel.

APPELS bevat vitamien A en C, help die vel voed, bevogtig en versag. APPELKOSE bevat baie vitamien

A en kalsium, wat wonderlik is om inflammasie teen te werk en die vel te streel. BESSIES bevat baie

antioksidante en vitamien C, help kollageen in die vel vervaardig en help dit vol en ferm hou. BONE en

LENSIES bevat foliensuur, wat ‘n belangrike rol speel by gesonde selverdeling en noodsaaklik is vir die

herstel van beskadigde selle. Dit bevat ook sterk antioksidante wat veroudering teenwerk. WORTELS

bevat betakaroteen wat die immuunstelsel versterk. As jy gereeld wortelsap drink, kan dit velverkleuring

verminder. SITRUS (lemoene, suurlemoene en pomelo’s) is vol vitamien C wat kollageen in die vel

preserveer en die immuunstelsel versterk. Donkergroen blaargroente soos SPINASIE en KOOL bevat hoë

vlakke van yster en betakaroteen, wat vrye radikale help vernietig, en vitamien C wat die vel se kollageennetwerk

ondersteun. EIERS bevat baie proteïen wat weefselherstel en velselgroei bevorder. NEUTE en

rou SADE bevat baie vitamien E wat plooie en sakkerigheid help bestry. ROOIBOSTEE bevat uitsonderlik

baie antioksidante wat help keer dat te veel vrye radikale in velselle vorm. SALM en TUNA bevat Omega-

3-vette wat vrye radikale help bestry wat kollageen kan beskadig en tot sakkerigheid en plooie lei. SOJA

bevat baie aminosure, help beskadigde velweefselvesels herstel en help die vel soepel, elasties en

gehidreerd hou. VOLGRAANPAP versterk die vel se vermoë om te ontgif en bevorder ‘n stralende gelaat.

4 5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!