03.05.2013 Views

17 Januarie 2013_web - Hoërskool Florida

17 Januarie 2013_web - Hoërskool Florida

17 Januarie 2013_web - Hoërskool Florida

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Jaargang 11 Nuusbrief 2 17 Januarie 2013

Posbus 500, Florida Hills 1716

E-pos: florries@iafrica.com

Webwerf: www.florries.co.za

Tel: 011 672 5345 / 6

Faks: 011 672 5246

H/v Louis Botha en Havingastraat

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Hartlik welkom na 'n besonder besige week hier by Hoërskool Florida.

Dit was veral die graad 8's, saam met die senior VLR, wat besonder

bedrywig was. My indruk is dat die graad 8's goed ingeskakel het en

reeds goed tuis is.

'n Besondere gelukwensing aan die senior VLR onder leiding van

Vernon en Bianca. Reeds vanaf die graad 8-kamp was julle entoesiasme

en voorbeeld opvallend. Baie geluk met julle hantering van die

Groentjiekonsert, dit was 'n reuse sukses. Dankie aan die graad 8-ouers

vir al julle moeite en begrip tydens verlede week se aktiwiteite. Dankie

aan die ouers wat verlede Saterdag se atletiekuitdunne en potjiekosaksie

bygewoon het.

HANDBOEKE

ENJOY EVERY MOMENT

Teen dié tyd is die meeste skrifte en handboeke reeds uitgedeel. 'n

Vriendelike versoek aan ouers: help asseblief toesien dat leerders hul

boeke oortrek en versorg. Heelwat nuwe handboeke is veral by graad

11 uitgedeel. Ons vind dat leerders hul boeke baie verniel. Selfs

gebruikte handboeke kan netjies gemaak word. Vestig ook u kind se

aandag daarop dat hulle verantwoordelik is vir hul boeke.

Terwyl ons wag dat die “nuwe” sillabusse vir graad 8 en graad 9

volgende jaar geïmplementeer word, is nie veel nuwe handboeke

vanjaar vir graad 8 en graad 9 aangekoop nie. Verduur dus die

gebruikte boeke. Onthou ook dat leerders verantwoordelik is om hul

eie goed op te pas. Die skool is nie verantwoordelik vir enige verliese nie.

FOTOSTATE / FAKSE

Die maak van fotostate (afdrukke), gekleur of swart / wit, vir eie gebruik, is nie meer

gratis vir leerders nie. Kostes is soos volg:

1. Fotostate (swart / wit) - 30c per kopie

2. Kleurfotostate - R2.00 per kopie

3. Fakse - R2.00 per kopie

Leermateriaal is natuurlik nie hierby ingesluit nie.

KOMMUNIKASIE

Het u reeds geregistreer om die skool se program / aankondigings te ontvang? Indien nie,

gaan soos volg te werk: gaan na www.school-communicator.com en selekteer Hoërskool

Florida. U kan ook die program aflaai op 'n selfoon by: www.schoolcommunicator.mobi.

PRESTASIES

· Dylan de Beer (gr. 11) het die afgelope vakansie Gauteng-Wes in skaak

verteenwoordig tydens die SA-Skaakkampioenskappe. Dylan wen goud

omdat Gauteng-Wes as wenspan gekroon is. Baie geluk, Dylan!

· Unelle Snyman (gr. 11) was die afgelope Desembervakansie deel van die Suid-

Afrikaanse Span wat aan die Zone 6-Kampioenskappe in Zambië deelgeneem

het. Sy het vir Judo 'n goue medalje vir meisies O/20 gewen. Geluk, Unelle!

SKOOLSLUITING: VRYDAG 18 JANUARIE 2013

Die skool sal Vrydag, 18 Januarie 2013, om 13:00 sluit as gevolg van die

atletiekbyeenkoms wat by ons skool aangebied word. Alle periodes sal gevolg word.

Ek sluit af met 'n gepaste aanhaling:

“Die manier waarop jy jou werk aanpak, beïnvloed jou integriteit, jou hele loopbaan, jou

toekomstige sukses”. – Orison Swett Marden

Vriendelike groete

M.S. SCHUTTE

HOOF

2

FLORRIES Webwerf: www.florries.co.za

Gaan kyk na die tuisblad regs onder: “Poslys”

Maak seker dat jy en jou ouers hier registreer om die Florrie Fokus-inligting per e-pos te

ontvang.

CSI FLORIDA (Christians Standing In Florida)

Moenie ons “25 minutes” Vrydag mis nie!

· Eerste pouse in die saal.

· Daniël Prinsloo is aan die woord.

· Elke Florrie is genooi!

· Gr.8's is steeds spesiaal welkom!

BELANGRIKE DATUMS: 18 JANUARIE 2013 TOT 24 JANUARIE 2013

Vr 18 Januarie Geesweek

Atletiek (tuis)

Koorkamp (vertrek 14:30)

Sa 19 Januarie Koorkamp

Skyfskiet Opedag (Skyfskietbaan)

So 20 Januarie Koorkamp (arriveer 11:00)

Wo 23 Januarie GSS Netbal

Do 24 Januarie VLR verkiesing (gr. 9 – 11)

Kooroueraand 20:00 – 21:00

D12-Atletiekvergadering

Krieket Eerstespan vs Vorentoe

D12-Netbal Bestuursvergadering

GEDAGTE VIR DIE WEEK

“U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit U hand

kom net wat mooi is”. – Psalm 16:11

3

SKYFSKIET

Saterdag 19 Januarie 2013

Opedag vir almal wat in 2013 wil skiet.

Tyd: 09:00 – 12:00

Plek: Skyfskietbaan

NB: Bring jou ouers saam!

VERVOER

Vervoer beskikbaar vanaf Little Falls of Stubensvallei in oggend en middag vir drie leerders vanaf Jan 2013.

Skakel Jerry by 082 484-2902

ROLSTOEL-LIEFDADIGHEIDSPROJEK

Baie dankie vir u ondersteuning om die wit plastiekseël, wat

gebruik word om brode te seël, soos met die Albany- en Saskobrode

skool toe te stuur. Ons is baie opgewonde om u mee te deel

dat die groot bydrae wat ontvang is vanaf

Hoërskool Florida se leerders reeds gehelp

het om 'n rolstoel aan Swabisile te skenk.

Ons hoop om 'n verskil vir ander te kan

maak met die projek, stuur gerus die

broodseëls na die kantoor vir aandag:

Ethne Oelofse.

PETRUS VAN DER MERWE WISKUNDE

VAKONDERSTEUNING – MENTORSKAP - STUDIELEIDING

Moenie wag vir eksamenuitslae nie, kry nou die agtergrond om te presteer in

wiskunde en wetenskap, met studiemetodes wat NOU 'n verandering aan al jou

vakke en uitslae sal maak!

Petrus van der Merwe. Tel: 011 472 4563 of sel 082 773 1303

LET ASSEBLIEF OP DIE ONDERSTAANDE REËLINGS SODAT ONS

SKOOL OPTIMAAL KAN FUNKSIONEER :

Verlating van skoolterrein voor 14:00 :

· Die ouer of voog skryf 'n brief in die kind se werksplan waarin u motiveer

waarom die kind vroeër afgehaal moet word.

· U kind neem hierdie brief na me Ilse le Roux in die algemene kantoor

tydens voogperiode of voor skool.

· Me le Roux gee aan die leerder 'n toestemmingsbriefie wat deur al die

personeel, by wie die leerder nie die betrokke dag klas gaan bywoon nie,

geteken moet word.

· Hierna neem die leerder die brief na sy/haar graadvoog/hoof.

· Nadat die graadvoog/hoof geteken het, gaan die leerder terug na me Ilse

le Roux vir 'n toestemmingsbrief om die terrein te verlaat.

· U kind se veiligheid is vir ons van die grootste belang en daarom kan ons

nie toelaat dat die kind die terrein verlaat sonder u skriftelike

toestemming nie.

· U kind verloor baie werk indien hy/sy nie by die skool is nie. Probeer,

indien enigsins moontlik, om afsprake vir u kind na 2 uur in die middae te

maak.

· Leerders wat vroeër huis toe gaan op Vrydae is 'n groot probleem.

· Geen leerder kan tydens klastyd geroep word nie, daarom is dit

belangrik dat die nodige reëlings vroegtydig getref word.

2. Toetse en eksamen :

Slegs leerders wat in besit van 'n geldige mediese sertifikaat is, sal 'n A (vir

afwesig) vir toetse of eksamen ontvang. Die leerders sonder mediese

sertifikate sal O (nul) vir die betrokke vraestel ontvang. Geen toestemming

kan aan leerders gegee word om vroeër met vakansie te vertrek, indien hul

nog nie al hul vraestelle geskryf het nie.

HORISON - R 1 395 000 DISCOVERY - R1 050 000

GEORGINIA - R320 000

AN ENCHANTING GEM

3 Spacious bedrooms, 2 bathrooms,

Study, lounge & dining room, kitchen,

indoor entertainment area with informal

lounge leading to heated pool & beautiful

garden setting. Double garages & carport.

Ample parking space. SQ & Laundry.

WEB REF: 3041246

SUNNY & SPACIOUS HOME

Ideally located this home offers

3 bedrooms, 2 bathrooms, spacious

kitchen, study, lounge, 2 garages,

beautiful garden, pool, SQ with toilet.

WEB REF: 3033384

WELL MAINTAINED & VERY NEAT

3 Spacious bedrooms, 2 bathrooms,

Study, lounge & dining room, kitchen,

indoor entertainment area with informal

lounge leading to heated pool & beautiful

garden setting. Double garages & carport.

Ample parking space. SQ & Laundry.

WEB REF: 3041246

FLORIDA PARK - R1 275 000 GEORGINIA - R649 000 FLROIDA NORTH - R1 750 000

BIG POOL IN LANDSCAPED

GARDEN

This home offers lots of space.

3 Bedrooms, 2 bathrooms (MES),

open plan lounge, study, family &

dining room, kitchen with breakfast

nook, pool, garage and SQ.

WEB REF: 3042235

REDUCED!!!

This traditional home offers 3 bedrooms

with BIC, 1.5 bathrooms, new

kitchen. Spacious living area. Garage

with ample parking space. SQ

and toilet. Irrigated garden.

WEB REF: 3011863

2 x FLATLETS!!!

Large family home offering 3 bedrooms,

1.5 bathrooms, 2 reception

areas, kitchen. 2 x flatlets, 2 garages

with extra parking space, pool.

WEB REF: 3008564

DISCOVERY - R1 100 000 FLORIDA LAKE - R780 000

DISCOVERY - R780 000

PERSONALISE THIS HOME

This home offers 3 bedrooms,

2 bathrooms, family & dining room,

outside study, kitchen & laundry,

double garage, paved driveway.

Established garden.

WEB REF: 371322

FIXER UPPER

3 Carpeted bedrooms, full bathroom

With separate guest toilet, large

Lounge, dining & sunroom.

Garage with carport, pool needs

Attention. SQ

WEB REF: 3038360

LOTS OF POTENTIAL

3 Spacious bedrooms, full bathroom,

lounge, dining and family room with

ceiling fan, kitchen with separate

scullery, garage & extra parking

space. SQ, storeroom & pool.

WEB REF: 355009

CARENVALE - R545 000 ONTDEKKERS PARK \ - R1050 000 ONTDEKKERS PARK - R1 050 000

NEAT UNIT IN GOOD AREA

Simplex in beautiful complex

consisting of 3 bedrooms, full

bathroom, open plan kitchen & tiled

lounge, carport, open parking, pool in

complex. Good security.

WEB REF: 3036257

SPACIOUS & INVITING FAMILY

HOME

3 Bedrooms, 2 bathrooms, study, 2

lounges, dining& sunroom. Big

kitchen with laundry. Double garage

with ample parking space.

WEB REF: 371322

SPACIOUS & INVITING FAMILY

HOME

3 Bedrooms, 2 bathrooms, study,

2 lounges, dining & sunroom, big

Kitchen with laundry. Double

Garage, SQ, trampoline.

WEB REF : 3055107

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!