VERGETE 'n artikel oor die vergete oud-stryders en die trauma wat ...
VERGETE 'n artikel oor die vergete oud-stryders en die trauma wat ...
VERGETE 'n artikel oor die vergete oud-stryders en die trauma wat ...
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
VERGETE

’n artikel oor die vergete oud-stryders en die trauma wat hulle moes deurmaak

deur

Tertius Fourie

© KOPIEREG VOORBEHOU (T. FOURIE)
Inleiding

Die doel van hierdie artikel is om ’n kort oorsig te gee van die situasie van verskeie oud-stryders in die

onlangse geskiedenis van Suid-Afrika en ek wil veral fokus op stryders wat betrokke was in die

Grensoorlog wat tussen Suid-Afrika en Angola plaasgevind het tussen 1966 en 1989 (en enige ander

konfliksituasies wat op watter wyse ook al daarmee verband hou).

Wie is die oud-stryder?

Die term “oud-stryder” kan gebruik word om enige persoon te beskryf wat op enige tyd deel was van

een of ander gewapende mag in enige konfliksituasie. Volgens Davis en Snyman (2005: 272) het die

gewelddadige konflikte in Suid-Afrika se onlangse geskiedenis veroorsaak dat verskeie mense van

verskeie rassegroepe betrokke geraak het by gewapende magte (van watter aard ook al) en as gevolg

daarvan het ons vandag ’n hele aantal oud-stryders wat ’n groot deel uitmaak van die land se populasie.

’n Paar van die gewapende magte wat betrokke was by die konfliksituasies in Suid-Afrika se onlangse

geskiedenis, is die ANC se militêre vleuel, Umkhonto we Sizwe (MK), die PAC se militêre vleuel –

APLA, die Suid-Afrikaanse Weermag (waaronder verskeie eenhede betrokke was soos die Spesiale

Magte – Recces, die infanterie wat strek van 1SAI by Tempe in Bloemfontein, tot 8SAI by Upington,

ensomeer.
Hoe word ’n persoon ’n stryder?

Verskeie persone het op verskeie maniere stryders geword. In die geval van die Suid-Afrikaanse

Weermag moes alle jong mans twee jaar diensplig doen nadat hulle uit die skool gekom het. Sommige

het ook net tot Standerd 8 (Graad 10) skool gegaan en dan by die Weermag aangesluit. Hulle het dan

later met behulp van die Weermag hul matriek gekry. Na 1994 is verpligte diensplig egter afgeskaf.

Tussen die tydperk 1966 en 1990 is duisende en nogmaals duisende jong blanke mans opgeroep vir

verpligte militêre diensplig. Dié van hulle wat geweier het om hierdie diensplig te doen (om watter

rede ook al), is na die gevangenis gestuur. Baie van die jong mans het egter geredeneer dat hulle baie

patrioties is en dat hulle enige iets sal doen om hul land te beskerm. In verband hiermee moet ’n mens

ook gaan kyk na die propaganda wat daardie tyd deur die Suid-Afrikaanse Weermag aan hierdie jong

dienspligtiges verkondig is. Daar is onder andere aan die dienspligtiges gesê dat as hulle nie hul land

gaan beskerm nie, dan gaan die vyand (MK, APLA) oor die grens kom, al die groot stede soos onder

andere Johannesburg en Pretoria binneval en hul ma’s, meisies of vrouens verkrag. Dit is tog

vanselfsprekend dat so iets ’n jong man wat sopas uit die skool uit kom, bang sal maak en hom op een

of ander wyse sal oorreed om die wapen op te neem vir sy land.

In die geval van MK en APLA, het jong mans die gewapende magte op verskeie maniere binngekom,

onder andere ook deur verpligte diensplig, maar ook deur middel van abduksie, propaganda en gevalle

waar sommige ouers hul kinders aan die gewapende magte verkoop het, omdat die ouers nie geld gehad

het om te oorleef nie. In baie van die sogenaamde “townships” het baie jong mans ook vrywillig die

wapen opgeneem teen die Suid-Afrikaanse Polisie en die Weermag, om verskeie redes en daar is talle

voorbeelde van hierdie sogenaamde township voilence tydens die jare tagtig gevind.

(Davis en Snyman 2005: 184, 273).
Oorlogsmisdade en ander traumatiese ondervindings

Baie oud-stryders was slagoffers van misdade wat tydens oorlogsituasies teen hulle gepleeg is. Dit is

van uiterste belang dat ons hier moet onderskei tussen ’n slagoffer van oorlogsmisdade en ’n slagoffer

van oorlog. Volgens Davis en Snyman (2005: 273) is oorlogsmisdade wederregtelike dade wat tydens

’n oorlogsituasie teen individue gepleeg word. Voorbeelde van oorlogsmisdade is die volgende:

1. Abduksie – verskeie jong seuns en meisies is deur gewapende magte soos MK en APLA ontvoer

en groot gemaak. Die seuns is meestal gebruik as boodskappers, landmyn verklikkers, soldate op

die voorste linie en as objekte in selfmoord sendings. Die meisies is meestal gebruik as seksuele

objekte en baie van hulle is ook gebruik vir gedwonge huwelike. Ons kry dus hier te doen met die

term “kindersoldaat” en dit is belangrik dat ons moet onthou dat kindersoldate nie net voorgekom

het in magte soos MK en APLA nie, maar dat kindersoldate ook in talle ander dele van die wêreld

voorkom en tans is daar ongeveer 300 000 kindersoldate wat in meer as 30 lande betrokke is in

konfliksituasies (Davis en Snyman 2005: 184, 273).

2. Seksuele teistering van vroue soldate – In baie gevalle is vroue soldate deur hul mede-soldate op

een of ander wyse seksueel geteister, of dit nou is deur middel van molestering, agtervolging,

dreigemente of verkragting (Davis en Snyman 2005: 273). Die punt is, myns insiens, dat die lewe

van ’n vroue soldaat gepaard gaan met baie trauma en oor die algemeen word die vrou as ’n

swakkeling beskou deur die mans.
3. Magsmisbruik – In alle gewapende magte is gevalle gerapporteer waar offisiere met hoë range die

mag wat hul het oor offisiere met laer range en die gewone soldate, misbruik (Davis en Snyman

2005: 273).

Wat ander traumatiese ondervindings betref, moes baie stryders in haglike omstandighede woon in die

veld. Baie van die stryders is deur die vyand gevangene geneem en gemartel. Hierdie sogenaamde

“turning-prosesse” is gedoen om die gevangene sover te kry om sy rug op sy mense te draai en in die

vyand se mag te dien. Baie stryders is ook getraumatiseer deur skokkende tonele wat hulle

waargeneem het tydens konfliksituasies, soos byvoorbeeld waar sommige van hulle se beste vriende

wat saam met hulle in die gewapende magte gedien het, doodgeskiet is voor hul oë of waar sommige

stryders se ledemate afgeskiet is tydens konfliksituasies. Vir baie van die stryders was slegs die

ondervinding van basiese militêre opleiding al reeds ’n traumatiese ondervinding (volgens Davis en

Snyman 2005: 273. 274). Die rede hiervoor is waarskynlik dat rekrute tydens basiese militêre

opleiding uitgelewer word aan streng fisiese opleiding wat baie deursettingsvermoë vereis en maklik

tot fisiese beserings kan lei. In die meeste gevalle is rekrute ook uitgelewer aan instrukteurs wat baie

gebruik gemaak het van verbale dreigemente en uittarting om die rekrute “hard en manlik” te maak.
Wat is die gevolge hiervan?

Volgens Davis en Snyman (2005: 273) is daar gevind dat die meeste oud-stryders aan PTSS (post-

traumatiese stressindroom) ly. PTSS gaan onder andere gepaard met simptome soos slaaploosheid,

angs, wanhoop, depressie, nagmerries, terugflitse, selfmoordgedagtes ensovoorts.

In die geval van kindersoldate, word die kind ontneem van sy of haar onderrig, omdat die kinders op ’n

jong ouderdom deel word van die gewapende magte en hulle kry dus nie geleentheid om hul

skoolloopbane te voltooi nie. Die gevolg hiervan is dat die meeste van hierdie kinders ongeletterd is.

Verder is daar ook fisiese gevolge wat ’n impak kan hê op die stryder, soos byvoorbeeld waar ledemate

verloor is in konfliksituasies, waar blindheid voorkom as gevolg van skrapnel, waar doofheid voorkom

as gevolg van harde ontploffings ensovoorts (Davis en Snyman 2005: 185).

Dit is ook van uiterste belang dat ons hier kyk na oorgangstres en vervreemding wat deur baie oud-

stryders ervaar word. Volgens Davis en Snyman (2005: 275) het oorgangstres te doen daarmee dat

baie van die oud-stryders sukkel om weer normaal aan te pas in die samelewing – hulle sukkel om weer

vriende te maak, hulle sukkel om mense te vertrou, baie van hulle kry nie werk nie en baie van die oud-

stryders wat na 1994 deel geraak het van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (sogenaamde “nuwe

weermag”) sukkel om aan te pas by hul onderskeie werksituasies. Die probleem is dat baie van die

oud-stryders wat voor 1994 in die SAW (“ou weermag”) geveg het, hulself as “trotse Afrikaners”

beskou en hulle wil nie saam met die swartman werk wat voor 1994 in die MK of APLA magte gedien

het nie (en vice versa). Myns insiens is dit heeltemal verstaanbaar, omdat die oud-stryders aan beide

kante redeneer dat hulle nie saam met iemand wil werk wat eers hul vyand was nie. Dit lei tot situasies

waar baie spanning voorkom in die SANW en ons het oor die afgelope dekade van talle gevalle

verneem waar soldate in die SANW mekaar aanrand, of vermoor.
Vervreemding het te doen met die feit dat baie oud-stryders as buitestaanders beskou word deur hul

onderskeie gemeenskappe. Volgens Davis en Snyman (2005: 275) is baie oud-stryders van mening dat

hul families nie hul situasie begryp nie en dat hulle baiekeer gespot word deur ander lede van die

gemeenskap, juis omdat hierdie lede van die gemeenskap geen begrip het vir die oud-stryder se situasie

nie. Baie oud-stryders voel ook dat hul families, vriende en die regering van destyds, hulle

aangemoedig het om die wapen op te neem vir hul land en vir dit waarin hulle glo en dat daardie mense

wat hulle destyds aangemoedig het, nou net heeltemal van hulle vergeet het. Soos een oud-MK lid

eenmaal opgemerk het “Forgotten is an understatement, we have been wished away.”

Slot

Myns insiens is geen oorlog goed nie. Baie mense het vertel dat die media ’n baie vals beeld geskep

het van die Grensoorlog (1966 – 1989). Die media het byvoorbeeld so baie sensasie ingebring wanneer

hulle oor die Grensoorlog berig, dat baie mense geglo het dat die oorlog “op ’n manier lekker kan

wees”. Ons het dus hier ook te doen met ’n geval dat die breë publiek onder ’n verkeerde indruk

geplaas is en dat hulle geglo het dat dit pret was om diensplig te doen en in die Grensoorlog te veg. Dit

is dalk daarom dat baie mense sukkel om die trauma en stres wat baie van die oud-stryders ervaar, te

begryp.

Bibliografie

Davis, L. & Snyman, R. (Ed.) 2005 Victimology in South Africa Pretoria: Van Schaik