04.05.2013 Views

1 Aldolf Hitler in biografiese perspektief. 1.Inleiding ... - Read a Book

1 Aldolf Hitler in biografiese perspektief. 1.Inleiding ... - Read a Book

1 Aldolf Hitler in biografiese perspektief. 1.Inleiding ... - Read a Book

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Aldolf Hitler in biografiese perspektief.

1.Inleiding

Hierdie werkstuk ondersoek Aldolf Hitler as ‘n historiese figuur. Daar gaan gekyk

word na sy opkoms as politieke leier en sy termyn as leier van Duitsland. Die Tweede

Wêreldoorlog vorm natuurlik deel van hierdie bespreking maar is nie hier omvattend

bespreek nie. Die stuk handel in kort hieroor asook die persoonlikheid van Hitler,sy

leierskapstyl en die einde van sy loopbaan. Deur hierdie faktore te bespreek moet

daar ook verwys word na die algemene politieke situasie in Duitsland gedurende die

tyd.

Nazisme het die wêreld soos ‘n storm getref en verstom nogsteeds diegene wat

die onderwerp aanraak. Die gebeure van die Tweede Wêreldoorlog (1939-1945),

was die tydperk wat die Koue Oorlog vooruitgeloop het en daarom ‘n baie

interresante periode is. Die gruverhale van volksmoord en miljoene stertes aan die

oorlogsfront gryp mense tot vandag toe nog aan. In hierdie werk word daar gefokus

op sekondêre bronne. Daar word gekyk na enkele van die magdom bronne wat al

oor die onderwerp verskyn het en probeer op so ‘n manier om die wêreld van Hitler

en die eerste helfte van die twintingste eeu te herskryf.

Hierdie werk poog gedeeltelik om te interpreter maar is hoofsaaklik die produk

van ‘n studie met die doel tot selfondersoek. Daarom is dit baie brongebaseer en

nie ‘n poging om die gebeure wat hier bespreek word na nuwe insigte te lei nie.

2. Die aanvangsjare

Wat Aldolf Hitler so merkwaardig maak in die oë van baie ontleders is die feit dat

hy vir die grootste gedeelte van sy lewe nie ‘n indrukwekkende figuur was nie. Hy

was, in die woorde van Kershaw “for the first thirty years of his life a nobody”. 1 Hy was

nie ‘n buitengewone akedemiese presteerder nie, ook was hy nie iemand met

1 I.Kershaw,Hitler,p.1,

1

aristokratiese bande nie. Hy was ‘n stil stem gebore in ‘n laer middelklas familie in

1889. 2

Nadat hy ‘n gemiddelde skolastiese opvoeding gehad het verlaat hy die skool op

die ouderdom van sestien. 3 Hierna omgaan hy baie omwentelinge en probeer om

‘n visuele kunstenaar te word. Hy was nog ‘n jong man toe sy moeder ook oorlede

was en was dus vroeg op himself aangewese. In 1913 verlaat hy sy geboorteland

Austria en vestig hom in Munich. 4 Die rede vir hierdie stap blyk polities te wees. Hitler

het dikwels gepoog om diensplig vry te spring in sy vaderland. In 1914 sluit hy hom

egter aan by Duitse magte vir wat later bekend sou word as die Eerste

Wêreldoorlog. Hier sou hy veg tot aan die einde en die rang van korporaal bereik. 5

Vanaf hierdie stadium sou hy hom al meer in die politiek begeef.

3. Die vorming van die Nazi pary

In Munich, voeg in 1919 was die voorloper van die Nazi pary gestig. Die party het

eers in 1925 weer sterk na vore getree nadat dit verbied was. 6 Dit was die gevolg

van die gebuere van 8 November waar die party, waarbinne Hitler alreeds ‘n

sleutelfiguur was, ‘n mislukte staatsgreep poging uitgevoer het. Hitler was op die

elfde November van daardie jaar in hegtenis geneem. 7 Ekonomiese en sosiale

faktore het ‘n groot rol gespeel in die opkoms van die Nazi part. Duitsland was

sedert die kerklike reformasie en die unifikasie nie stabiel in terme van godsdiens en

politieke voorkeur nie. 8

2 Ibid.

3 M.Hauner, Hitler a chronology of his life and time,p.4

4 E.Davidson, The making of Aldof Hitler,p.21

5 Hauner,pp.10-11

6 G.Pridham, Hitler’s rise to power,p.1

7 Hauner,pp.44-45

8 Pridham,p.2

2

Hitler het in 1920 lid van die party geword. Hy beywer hom vir die party en

stelselmatig groei sy invloed. Teen Maart 1920 is hy die hoofsweep en die

selfaangestelde da facto leier. 9 Na bewering het Hitler aanvanklik betrokke geraak

by die party omdat die Duitse weermag hom as informant gebruik het na die Eerste

Wêreldoorlog maar hy het hier sy tuiste gevind. 10 Die party se idees het ‘n stadige

aanklank gevind maar het tog ‘n volgehoue gevolg begin kry en teen die einde

van 1920 het die party ‘n basis besit en terselfdetyd rondom die person van Hitler

gewentel. 11

4. Hitler se politieke opkoms

Nadat hy aangekla was van hoogverraad beland hy voor ‘n simpatieke regstelsel

word word tot vyf jaar gevonnis waarvan hy slegs etlike maande in die tronk

deurbring. Hy skryf sy berugte Mein Kampf, ‘n outobiografiese werk wat sy

toekomsvisie uitstippel gedurende hierdie tyd. Nadat hy vrygelaat was was hy nie

bemagtig om publieke toesprake vir ‘n bepaalde tyd te hou nie maar hy het

homself in hierdie tyd beywer vir die heropbou van die Nazi party. 12

Die verkiessing wat gevolg het op die ekonomiese resessie van 1929 het

gemengde sukses gehad. In 1932 het Hitler gestaan as kandidaat vir president maar

het verloor. Hy het egter ‘n groot gedeelte van die kiessers agter hom gevestig. 13 Hy

het uiteindelik op 30 Januarie 1933 die kanselier van Duitsland geword nadat hy

aangewys was deur die president ten spyte daarvan dat sy party nie die monopolie

in die land gehad het nie. 14 Nadat hy die leier geword het het hy begin met ‘n

proses om die land se demokratiese stelsel af te breek. Onder sy leierskap word

9 Ibid,p.138-142

10 J.A.S. Grenville, A world history of the twentieth century 1900-1945,p.360

11 Pridham,p.156

12 Grenville,pp.360-363

13 R.D. Cornwell, World history in the twentieth century,p.42

14 E. JÄckel, Hitler in history,p.1

3

vakbonde en opposisiepartye verbied. Ook die regsprekende gesag verloor

onafhanklikheid. 15

5. Hitler se volgelinge

“ If the German people are not prepared to do battle for their self-preservation, then

fine, let them perish.” – Hitler 16

Politieke opinie was altyd vir Hitler belangrik. Hy poog aanvanklik om ‘n

gematigde beeld die wêreld in te stuur deur onder andere sekere toegewings te

maak aan Jode. 17 Wat Hitler se termyn ingewikkeld maak is ‘n poging om sy

volgelinge te begryp. Hitler het rassepolitiek beoefen deurdat hy nasionalisme in sy

land ten sterkste uitgebuit het. In die geval van Hitler was dit anti-Joodse sentiment

wat aan hom ‘n voet in die deur gegee het. 18 Hy bevorder egter nie een spesifieke

politieke groep in sy land se regte nie ten spyte daarvan dat Duitsland ook ‘n

verdeelde land is.

Dit is ‘n goeie taktiek want dit trek kiessers vanoor die hele spektrum na sy party en

dit gee hom baie mag. 19

Dit is onseker waar presies die skeidslyn lê tussen vrees en bewondering van die

gewone burger se sienning van Hitler gedurende die tyd. Daar word egter

algemeen aanvaar dat hy regtig die massas kon betower. Hitler se verhouding met

sy volgelinge was egter besaai van misleiding terwyl hy blindelings vertrou was deur

baie. 20

15 Cornwell,p.48

16 JÄckel,p.89

17 Grenville,pp.371-372

18 Payne,p.140

19 JÄckel,p.28

20 Ibid,pp.89-91

4

Wanneer hy misluk het, ook wanneer dit die gevolg was van irrasionele optrede

aan sy kant, het sy volgelinge getrou by hom gestaan en selfs geglo dat hy verraai

is. Daar moet terselfdetyd onthou word dat publieke opinie nie die vorreg gehad

het om deur vryheid van spraak beinvloed te word nie. Daar was eerder ‘n

stortvloed van Nazi propaganda gedurende die tyd. Nadat die oorlog verby was

het die publike opinie van Hitler begin verander, asof miljoene uit ‘n droom ontwaak

het. 21

6. Op die oorlogspad

Nadat Hitler die kanselier geword het het Duitsland se beeld al meer omstrede

begin raak. Britse amptenare was bewus van die Duitsers se weermag en Hitler se

idees. Daar was egter nie suksesvolle pogings om die situasie te verander nie. Hitler

het teen 1935 aangekondig dat diensplig nou verpligtend sal wees. Toe Italië

dieselfde jaar Etuopië binneval het Hitler nie by die koor van stemme aangesluit wat

die stap veroordeel het nie. 22 Die 1936 Olipiese Spele was deur die Duitsers misbruik

om weereens hul beeld te bevorder. Daar het hulle gepoog om hul marginalisering

van Jode vir die wêreld weg te steek 23

Ekonomies het die Duitsers baie vooruitgegaan onder Hitler. In bietjie meer as

twee jaar is nagenoeg vyf miljoen werksgeleenthede geskep. 24 Die depressie het

egter ‘n groot impak gehad en daar word vermoed dat die harde slag wat dit in

Duitsland gehad het, dit daardie land se ekonomiese vooruitgang baie meer

indrukwekkend laat lyk het as wat werklik die geval was. 25 In 1938 het die weermag

se begroting nagenoeg vier keer beter uitgesien as wat dit vier jaar gelede was. Dit

21 Ibid,pp.90-95

22 K.P. Fisher, Nazi Germany. A new history,pp.408-410

23 A.J. Ryder, Twentieth century Germany from Bismarck to Brant,p.412

24 A.Bullock, Hitler and Stalin. Parallel lives,pp.485-486

25 Ibid.

5

ten spyte van al die werkloosheid en armoede wat deur die depressie veroorsaak

is. 26

In 1938 het die kabinet ‘n laaste keer samesprekings gehou en ontbind nadat dit

in elk geval al vir baie jare nie meer beleid bespreek het nie. Vanaf hierdie stadium

het Duitsland al meer in die verkeerde rigting beweeg. Volgens Jäckel was Hitler nie

iemand wat self probeer het om beheer oor die wetgewer te neem nie. Wat hy wel

gedoen het was om verskillende groepe teenoor mekaar af te speel en kon hy

uiteindelik nie sy eie politieke lot bepaal nie. 27 Sy politike mag was dus op ‘n manier

kunsmatig.

7. Die Tweede Wêreldoorlog

Die presiese sielkunde agter die oorlog en aanloop tot die oorlog word hewig

debater deur historici en daarom gaan dit ook nie hier bespreek word nie. In 1938

het Hitler sy geboorteland onder sy beheer gehad en ook Tjego-Slowakië. Dit was

nadat daar tot ‘n kort militêre offensief oorgegaan is. 28 Duitsland het vanaf 1939 al

meer probeer uitbrei in terme van landsgrense en Poland begin bedreig. Daardie

land het militêre beloftes ontvang van Brittanje. Aldolf Hitler het by die aanhoor

hiervan hewig gereageer en sy weermag bevel om teen September tot militêre

offensief oor te gaan. 29

Gedurende dieselfde jaar het Duitsland politieke ooreenkomste aangegaan met

Italië en ook met die U.S.S.R. 30 Die oorlog het uitgebreek teen September en Hitler

het gedurende hierdie tyd sy planne begin bekend maak om die oorlog verder te

26 Ibid,p.429

27 JÄckel,p.29

28 Ibid,p.31

29 W. Car, A history of Germany 1815-1945,p.408

30 JÄckel,p.55

6

voer en ander Westerse moonthede te vernieting wat ‘n bedreiging ingehou het. 31

Hierna het die Duitsers Noorweë ingeval en daarna het Frankryk, Nederland en

België onder hulle deurgeloop. 32

Hitler het die wêreld stormgeloop en verstom. Brittanje was tegnologies verder

gevorderd as Duitsland en die Nazi’s het gesukkel om daardie land maklik oor te

neem. Teen hierdie tyd was Duitsland se bondgennoot Italië ook in die resies en het

Griekeland binnegeval maar hierdie poging het misluk. Die Nazi’s het ingegryp en

uiteindelik beheer oor Griekeland gekry. Daarna het die Duitsers hul ooreenkomste

gebreek en Rusland geslaagd binnegeval op 22 Junie 1941 maar die krake het

stadigaan begin wys. 33

8. Hitler se omstrede planne: Wêrelddominansie en volksmoord

Teen die derde Oktober 1941 het Hitler erken dat die oorlog ‘n manier was om ‘n

hele nuwe orde na Europa toe te bring. Dit was dus nie die plan om slegs

grondgebied te verkry nie. Die idée was om ‘n gevestigde sosiale orde omvêr te

werp. 34 Die plan sou egter sosiale ingeneurskap op massa skaal verg en van hierdie

punt af sou die oorlog en die uitwissing van Jode Hitler se politieke loopbaan

domineer. Hitler het Jode as ‘n etniese groep gesien sonder ‘n vaderland wat die

wêreld probeer oorneem. Daarom het hy die uitwissing van hierdie mense as iets

soos ‘n universele uitdaging beskou. 35

Hitler het op die eerste September 1939 al ‘n voorprogram gegee op die gebeure

wat later sou volg. Op daardie dag beveel hy dat alle burgers van die vaderland

wat aan ongeneesbare siektes lei, hetsy fisies of geestelik, om die lewe gebring

31 G.A.Graig, Germany 1866-1945,pp.714-716

32 Ibid,pp.719-720

33 Cornwell,p.61

34 Graig,p.740

35 Ibid,p.45-46

7

moet word. In hierdie stap is nagenoeg 70 000 mense vermoor. Die program is egter

gestop nadat geestelike leiers sukselvol protes aangeteken het nadat die program

wydverspreide aandag begin trek het. 36

Gedurende die oorlog het Hitler egter stappe geneem wat sy nalatenisskap sou

definieer naamlik, sy stelselmatige uitwissing van die Jode. Die kampe wat daar

gestel was om Jode uit te wis sou uiteindelik tot die sterftes van meer as ses miljoen

mense lei. 37 Die Duitsers het van die mense wat in die kampe was as werkers

aangewend maar vroue, kinders en swakkelinge was voor die voet vermoor.

Veskillende tegnieke is gebruik o.a. gaskamers. Die oorskotte van mense was post

mortem geoes as rouprodukte byvoorbeeld hare en liggaamsvet. Verder het

mediese navorsers vye toegang gehad om toetse op mense uit te voer. Hulle het

mense met hepatitis ingespuit en slagoffers aan buitensporige koue blootgestel om

die effek na te vors. 38

9. Verkeerde keuse en mislukking

Nadat die Duitse weermag Jugoslawië oorgeneem het, het hulle op 22 Junie

Rusland binnegeval. Daardie land was strategies baie belangrik vir die Nazi’s se

veldtog omdat dit soveel waarde kon toevoeg. 39 Teen September 1942 het Hitler se

mag sy toppunt bereik maar van hierdie tyd af het die V.S.A. ook betrokke begin

raak. Stallingrad was een van die eerste groot terugslae vir die Nazi’s toe

derduisende Duitsers die wapen moes neerlê teen die Russe. Daarna het hulle ook

die slag van El Alamen verloor teen die gealieërdes. Die Duitsers het gepoog om hul

venote te verdedig maar na hewigte gevegte het ook Italië in die gealieërdes se

hande geval. 40

36 P. Johnson, A history of the modern world from 1917 to the 1980’s.p413

37 Graig,p.750

38 Johnson,pp.417-418

39 Cornwell,p.61

40 Ibid,p.63

8

Baie is al geskryf oor die swak beplanning en optrede van die Duitse magte. Een

van die vreemdste besluite was om oorlog teen die V.S.A. te verklaar. Dit is gedoen

ten spyte van die Duitsers se mislukking teen Brittanje. 41 Met die weermag het Hitler

as ‘n baie onbuigsame figuur voortgeveg. Hy het byvoorbeeld homself as die hoof

van die weermag weinig aan andere se raad gesteur. Hy was volgens historici

iemand wat sy eie oordeel baie hoog aangeslaan het moontlik vanweë sy

aanvanklike suksesse. 42 Hitler was dus nie net ‘n politieke diktator nie maar ook ‘n

militêre diktator. Die top offisiere in sy weermag se direkte perspektief op gebeure

het nie eers vir hom saak gemaak nie en hy het geweier om hulle kommentaar in ag

te neem. 43

10. Interne reaksie en die einde van die pad

Teen 1944 was die oorlog vir baie mense ‘n vernedering en daar was ook interne

reaksie in Duitsland. So was daar byvoorbeeld ‘n poging om Hitler te vermoor op 20

Julie 1940. Hierdie poging het vanuit Nazi geledere gekom. Dit was moeilik om buite

die party ‘n invloed te kon hê. Baie moes met hul lewens boet daarvoor. 44 In die

laaste fase van die oorlog het Hitler al meer terrugetrokke geraak namate die tyding

begin draai het. Hy het homself afgesonder en sy invloed het begin taan. Die eens

magtige diktator het ‘n randfiguur geword. 45

Die gealieërdes het in daardie jaar beheer oor Frankryk gekry en die aanval op

Duitsland het sterk toegeneem. Terselfdetyd het Rusland ook sterk na vore getree in

hul opmars en onder andere Hongarye van Duitse magte bevry. 46 Hitler het egter tot

die einde geweier om die stryd te laat vaar vanuit Berlyn waar hy gestasioneer was.

Die einde van die oorlog was in sig omdat die gealieërdes nou die inisiatief gehad

41 Ibid,p.67

42 P.E. Schamm, Hitler. The man and the military leader,p.134

43 Ibid,p.137

44 Grenville,p.518

45 Johnson,p.412

46 Cornwell,p.66

9

het. Gedurende April 1945 gee Hitler die mag oor aan Admiraal Dönitz en hy sterf ‘n

dag daarna, op 30 April weens selfmoord. Vroeg die volgende maand het die

Duitsers die oorlog laat vaar. 47

11. Persoonlikheid en leierskapstyl.

Hitler se persoonlikheid het volgens baie aan die absurde gegrens. Hy beoefen

politiek in terme van ras, oftewel, rassepolitiek wat volgens baie onleders, ook in die

moderne Suid Afrika, ‘n resep tot ‘n ramp is. Hitler se persoonlikheid het die party

waaraan hy behoort het domineer en daarom was hy ‘n diktator. 48 Versieie teorië

prober om sy jeugjare as mitiese verwysing te gebruik na dit wat later sou volg. Wat

egter kop bo water uitstaan is dat hy ‘n politieke spreker by uitstek was. Hierdie

gawe het hom magtig gemaak en hy het oornag sukses en invloed beleef waarvan

hy voorheen net kon droom. 49

Wat sy persoonlike lewe betref het baie historici al daarop gewys dat hy nie ‘n

“gewone individu” was nie, nie nes hy ook nie ‘n tipiese staatsman was nie maar

daar moet versigtig omgegaan word om nie oppervlakkige paralelle te trek nie. Hy

was ‘n intimiderende figuur maar ook hierdie eienskap kom dikwels voor by politici.

‘n Ironiese aanhaling aangaande Hitler se sig vind mens in Schramm naamlik

“Although he had always had good vision, he became increasingly farsighted

during the war. 50

Dit is sy militêre ekskusies wat sal maak dat hy onhou word. Hitler het die wêreld as

goed en boos beskou en daar was volgens hom geen tussenin nie. Daarom speel hy

die rassekaart en misbruik die weermag. Hy het die Eerste Wêreldoorlog se

47 Ibid,p.67

48 Payne,p.140

49 Hiden & Farquharson, pp.21-22

50 Schamm,p.17

10

mislukking as baie traumaties ervaar en die weermag sou voordurend belangrik bly

in sy termyn. 51

Hy was wat gewoontes betref iemand wat skynbaar onberispelik was. Hy rook nie

en gebruik na bewering geen alkohol of koffie nie. Hy kon met die minimum slaap

oor die weg kom en het ‘n besonderse geheue gehad. 52 Hy was egter nie eiemand

wat afstand gedoen het van ‘n rojale lewe nie. Payne betwis byvoorbeeld die

stelling dat Hitler ‘n geheelonthouer was en skryf breedvoering oor Hitler se

spandabelrige lewenswyse wat onder meer ‘n groot versameling motors en duur

kunswerke ingesluit het. 53

12.Gevolgtrekking

Aldolf Hitler was ‘n leier wat nie daarin kon slaag om die mense van sy land ‘n

beter lewe te gee nie. Die depressie van 1933 was wêreldwyd ‘n groot terugslag vir

die mensdom. Tog het die Hitler in die dekade daarna nie ‘n ekonomiese ideaal

nagestreef nie maar ‘n politieke een. Sy onbuigsame leierskapstyl het sy finale

ondergang bewerkstellig

Hitler sal onthou word as ‘n militêre en politieke diktator. Die spoed waarmee hy

die wêreld getref het na die aanvang van die oorlog het baie verras. Verkeurde

keueses en ‘n enorme gesamentlike poging het ‘n oorlog tot ‘n einde gebring wat

op bykans al die kontinente van die wêreld gewoed het Die grootste nalatenisskap

van Hitler is die volksmoord. Daar word baie bespiegel oor sy rol in hierdie operasies.

Dit is byvoorbeeld bekend dat hy nie die kampe besoek het nie maar dit is regtig

onwaarskynlik dat hy nie daarvan geweet het nie

51 Grenville,.p.360

52 Ibid,p.19-22

53 Payne,p.346

11

Hy sal ook onthou word daarvoor dat hy politiek baie vereenvoudig het. Hy het

deur eenvoudige beginsels neer te lê die massas opgesweep Hitler se rasgedrewe

politiek het nie in Nazi Duitsland gewerk het nie, nes dit ook in meeste gevalle tot

botsings lei. Hitler se militêre oorwinnings en sy besonderse vermoë om gehore aan

te gryp is van die dinge wat van hom ‘n gevaarlike leier gemaak het. Ironies is

hierdie kwaliteite ook te vind in ander leiers. Die verskil is egter dat Hitler die

aggressor is wat baie lyding veroorsaak het.

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!