03.05.2013 Views

Reptiele

Reptiele

Reptiele

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Aanpassings

Akkedisse is goed aangepas by hul omgewing.

Reptiele is koudbloedig. Dit beteken hulle is nie

in staat om hulle eie liggaamstemperatuur te

reguleer nie. Daarom maak hulle staat op die son

bereik waar die liggaam normaal kan funksioneer.

Om dit te bereik, lê die akkedisse in die son en bak en die oriëntering van hul liggame

sy liggaam dwars ten opsigte van die son se strale uitgestrek lê, sal byvoorbeeld

vinniger warm word as een wat parallel met die son se strale lê.

hulle warm is begin hulle rondbeweeg en kos soek. Sodra die liggaamstemperatuur

en die son te warm word, koel die akkedisse eers in die skaduwee af, waarna hulle

weer na kos gaan soek.

Sommige soorte toon verskeie ander maniere van hitteregulering. Party stop skielik

terwyl hulle rondhardloop en lig dan die teenoorgestelde voor- en agterpote op en

wuif dit rond. Ander sal weer op stywe ledemate rondloop en by hitte-uitputting mag

diere nie onder spanning geplaas word nie.

daal in ooreenstemming met dié van die omgewing. In Suid-Afrika ondergaan

Habitat

Akkedisse is boomlewend, rotslewend en waterlewend. Hulle is dus aangepas om

in byna alle omstandighede te lewe met uitsondering van die poolstreke. By hierdie

streke is die gebrek aan sonskyn, of die verwarmingseffek daarvan, nie genoeg om

die akkedis toe te laat om homself te verhit nie. Die dier kan dus nie aktief word nie

hê sodat die voedsel verteer kan word. Anders word die kos vrot in die maag en die

dier vrek. Akkedisse is natuurlik meer volop in die trope as in die gematigde sones.

gebiede is akkedisse meer volop tydens die somer.

75

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!