03.05.2013 Views

Reptiele

Reptiele

Reptiele

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die sywurm

Julle almal het tog al sywurms aangehou en die hele

metamorfose gesien. Skoenlappers en sywurms

Stap

2. Uit die eiers kom die ruspe of larwe (wurm) wat

blare eet en groot word.

onder die ou vel.

wurm. Op die kop ontwikkel die oë en twee voelers.

weer by stap 1.

Die heuningby

Die koninginby lê elke dag honderde eiers. Bye het hulle eie

familie-reuk. So weet hulle by watter nes hulle behoort en wie

die nes se koningin is. Werkerbye ontwikkel uit die larwes. Vir

die eerste tien dae van hul kort lewens voer hulle die larwes

met heuning en stuifmeel en help om die nes te bou. Bye

verlaat van hul derde week af die nes om stuifmeel en nektar

te versamel.

gesuig en in heuningsakkies in die by se lyf na die nes vervoer. Die stuifmeel en

die bye maak, kom van hul vlerke af wat so vinnig klap.

Die huisvlieg

Vlieë is onwelkome gaste wat hulle graag tuismaak in mense

se huise. Hulle dra siektes oor en broei uit in oop vullisdromme

en ashope. Die maaiers wat uit vlieë se eiers wat uitbroei,

vreet alles wat voorkom, ook dooie diere en help so om die

omgewing skoon te hou. Die vlieg se vyand is spinnekoppe

81

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!