03.05.2013 Views

SAJWV Beleid vir Ontwikkeling, Organisasie en Bestuur van Takke

SAJWV Beleid vir Ontwikkeling, Organisasie en Bestuur van Takke

SAJWV Beleid vir Ontwikkeling, Organisasie en Bestuur van Takke

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

skietbane al meer af. Dit is belangrik dat “privaat” skietbane aan die statutêre vereistes voldoen.

Aangeheg is ‘n “Vraelys vir evaluering van skietbane” (bylae “1.2.8” ) om Takke by te staan met

die evaluering van potensiële skietbane – dit is bloot ‘n riglyn en nie noodwendig volledig nie.

Skietbane is vir die SAJWV op nasionale basis van strategiese belang en hierdie inligting moet ook

aan die Bestuurder: Takontwikkeling verskaf word.

26. DISSIPLINÊRE KODE

Die gedrag van jagters op alle terreine, die skietbaan, in die jagveld en dit wat hulle sê en doen het

of ‘n positiewe of negatiewe invloed en/of gevolg op die Vereniging. Die SAJWV verwag hoë etiese

jagstandaarde en morele waardes van lede van die Vereniging. Alle lede van die Vereniging is

onvoorwaardelik gebonde aan die Gedragskode en Dissiplinêre Prosedure vir lede van die

SAJWV (bylae “1.1.1”).

Wanneer ‘n lid van die Vereniging van wangedrag beskuldig word is dit die verantwoordelikheid van

die Takvoorsitter om die klag na die Uitvoerende Komitee (UK) te verwys vir verdere optrede.

FINIS

Dokument no: TAK011.02.06A Datum: Maart 2011

Page 34 of 34

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!