03.05.2013 Views

SAJWV Beleid vir Ontwikkeling, Organisasie en Bestuur van Takke

SAJWV Beleid vir Ontwikkeling, Organisasie en Bestuur van Takke

SAJWV Beleid vir Ontwikkeling, Organisasie en Bestuur van Takke

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

d) Verslagdoening d.m.v. Takevaluasieprogram aan Bestuurder: Takontwikkeling op

kwartaalikse basis van aktiwiteite by beoogde tak – gereelde aktiwiteite met

genoegsame deelname deur lede word vereis. Maandelikse bestuursvergaderings,

maandelikse ledevergaderings en skietdae met 20 tot 25 lede teenwoordig by

skietdae en ledevergaderings, opleiding van Toegewyde Jagters en Sportskuts in

samewerking met ’n bestaande moedertak waar moontlik;

3.3.3 Die takbestuursspan gaan voort om ’n satelliettak te bedryf en wanneer voldoen is aan

bogenoemde vereistes maak die Bestuurder: Takontwikkeling ’n voorlegging aan die UK

i.v.m. formele takstigting. Indien die UK takstigting goedkeur gaan die Bestuurder:

Takontwikkeling voort om met die te stigte tak se takbestuur te reël vir ’n takstigtingsvergadering

onder die voorsitterskap van die Bestuurder: Takontwikkeling, of ‘n lid van

die UK, of iemand wat deur die UK aangewys word.

3.3.4 By die stigtingsvergadering moet daar minstens 50 (‘n kworum) lede en voornemende

taklede teenwoordig wees.

3.3.5 By die stigtingsvergadering word daar ’n Takbestuur, bestaande uit ‘n Takvoorsitter en

minstens vier addisionele lede wat die volgende poste moet bekleë:

3.3.5.1 Sekretaris

3.3.5.2 Tesourier

3.3.5.3 Opleier

3.3.5.4 Skietkoördineerder

3.3.6 Meer as een portefeulje kan aan ‘n bestuurslid toegewys word – dit moet egter met

omsigtigheid hanteer word om te verseker dat die persoon nie oorlaai word met werk

nie.

3.3.7 Die nuwe takvoorsitter sal na die stigtingsvergadering, die prosesse vir inbedryfstelling

van die tak (Takstigting – prosesse - sien bylae “1.2.2”) voltooi in samewerking

met die Bestuurder: Takontwikkeling.

3.3.8 die Bestuurder: Takontwikkeling doen finaal verslag aan die Uitvoerende Komitee na

voltooiing van die takstigtingsvergadering, by voltooiing waarvan tak amptelik gestig

geag word;

3.3.9 Na takstigting, sal die vordering van die nuutgestigte Tak deur die Bestuurder:

Takontwikkeling noukeurig gemonitor word met, veral, klem op:

3.3.9.1 Dienste aan lede gelewer volgens ‘n jaarprogram wat in die Taknuus bylaag

tot die SA Jagter tydskrif geadverteer word en ‘n jaarlikse Takkalender.

3.3.9.2 Die takaktiwiteite moet kwartaaliks aangestuur word – per maand

saamgestel – sien aangehegte voorbeeld van verslag van takaktiwiteite

ter sprake (bylae “1.2.13”)

3.3.9.3 Groei in ledetal.

3.3.9.4 Gereelde genotuleerde bestuursvergaderings (ten minste 6 per jaar)

3.3.9.5 Finansiële beheer en rekordhouding volgens voorskrifte.

4. TAKSTATUS

Die Kongres van die SAJWV:

Die Kongres is die hoogste gesagsliggaam van die Vereniging en is bekleë met volle

besluitneminsgesag oor alle aangeleenthede wat uit die bepalings van die Konstitusie en

Interne Reëls voortspruit. By die Kongres het Takke die geleentheid om met hul

takafvaardigings deel te neem aan die besluitnemingsproses van die SAJWV op

nasionale vlak. Die Kongres kom een maal per jaar byeen op die tyd, datum en plek soos

deur die Vereniging bepaal. Die grootte en samestelling van takafvaardigings na die Kongres

van die SAJWV word bepaal in terme van die Interne Reëls (sien klousule 5.5.1.3). Bywoning

van die Kongres deur takafvaardigings is verpligtend en stemreg, funksies en bevoegdhede

van die Kongres word in die Konstitusie van die SAJWV (sien klousule 10) uiteengesit.

Die Nasionale Takvoorsittersforum

Alle Takvoorsitters (satelliettakke uitgesluit) het sitting op die Nasionale Takvoorsittersforum

(NTVF). In terme van die Interne Reëls (sien klousule 7.2) is die bywoning van die NTVF

verpligtend. Indien ‘n Takvoorsitter dit nie kan bywoon nie, moet ‘n sekundus die vergadering

Dokument no: TAK011.02.06A Datum: Maart 2011

Page 8 of 34

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!