03.05.2013 Views

NGB Art 34 - Kandelaar

NGB Art 34 - Kandelaar

NGB Art 34 - Kandelaar

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

NGB Artikel 34 2003

DIE HEILIGE DOOP=20

Geliefde gemeente van die Here Jesus Christus. Ons moet ons nie

alleen =

verwonder nie, maar ook in groot dankbaarheid die Here loof, dat

Hy =

die groot en heerlike sake van sy hemelse koninkryk vir slim en wyse

mense verberg het, maar dit aan die kindertjies geopenbaar het. =

Terselfderyd het ons ook sy waarskuwing gehoor dat as ons nie soos

die =

kindertjies word in ons onvoorwaardelike aanvaarding van sy

Evangelie =

nie, ons nooit in sy Koninkryk sal kom nie. En juis soos wat Hy van

ons verwag om in kinderlike geloof te aanvaar wat Hy ons geleer het,

so =

ook wil ons kinderlik dankbaar uit sy hand ontvang - die manier

waarop =

Hy die geheime van sy genadeverbond aan ons openbaar. Hierdie =

genadeverbond wat Hy reeds met Abraham, die vader van die

gelowiges =

gesluit het, bevestig Hy telkens weer in al die opkomende geslagte

van =

kind tot kind... So sing ons dit in Psalm 105:5 berymd. Nou is dit =

belangrik dat ons moet weet dat hierdie genadeverbond wat God met

ons =

sluit baie duidelik twee momente insluit, wat ons kan noem: Die =

beginmoment - wat ook as die instellingsmoment gesien kan word,

en dan =

daarna die voortsettingsmoment - wat ook as die

deurwerkingsmoment =

gesien kan word. Ek glo die heel maklikste manier om dit te illustreer

is met die dokument van die 10 gebooie. Die beginmoment of ook

die =

instellingsmoment is vervat in die inleidende woorde: Ek is die HERE

jou =

God, wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis uitgelei het. Met =

hierdie instellingswoorde laat weet die HERE wie Hy is, wat sy =

verbintenis met ons is, en hoedat Hy hierdie besondere verbintenis =

realiseer het. Hy het in liefde na ons toe uitgereik, en Hy het ons =

uit die slawerny van die Satan, die sonde en die dood bevry, en Hy

het =

ons tot sy eiendom gemaak. Dit is hoe God sy verbondsverhouding

met ons =

begin het. Maar dan moet ons ook baie goed let op die aktiwiteite

wat =

plaasvind by die begin van God se verbondsverhouding met ons... U

moet =

veral daarop let dat ons as slawevolk in doemskuld verlore, geen

inset =

en geen bydrae tot hierdie genade-verbinding met God lewer nie. Hy

is =

die een wat uit eie beweging van een kant af alleen na ons toe uitreik

en volgens die beeldryke gebeure van die Bybelse geskiedenis, met

groot =

kragte en wonders deur die bad van die skelfsee heen, ons uit

Egipte =

verlos. Dit is wat ons noem sy verbond is monopleuries in die =

instelling daarvan. =20

Daarna en ook daarmee saam hoor ons onmiddelik die eerste tot die

10e =

gebooie... jy mag geen ander gode voor my aangesig h=EA nie en

wat =

daarop volg. Pas nadat Hy ons van sy kant af alleen gegryp het en

sy =

eiendomsvolk gemaak het, eis Hy dat ons Hom regmatig sal dien en

vrees. =

Dan kom daar ook wisselwerking in spesifieke afspraak - haat ons

Hom =

deur teen sy gebooie te misdreef, besoek Hy ons misdade met sy =

verbondswraak. Het ons Hom lief deur sy gebooie te onderhou -

besoek Hy =

ons met sy Barmhartigheid en sy se=EBn. Dit is die tweede moment

wat =

ook die deurwerking van sy verbond genoem kan word, en die

deurwerking =

is van twee kante, en van Hom af, en van ons af... dupleuries noem

ons dit. En nou is dit so deur Christus aan ons gegee dat ons twee =

sakramente het, een vir elkeen van hierdie twee elemente in ons

salige =

verhouding met God. Die doop is 'n teken en 'n se=EBl van die =

monopleuriese instelling van God se genadeverbond met ons, en die

nagmaal is teken en se=EBl van die dupleuriese deurwerking van

God se =

genadeverbond met ons. =20

En dan moet ons vandag ons kennis en ons belydenis behandel van

die =

heilige doop as teken en se=EBl van die instelling van God se =

genadeverbond met ons. Ons doen dit in 'n paar stellings soos die =

Artikel 34 dit ordelik aan die woord stel:

1. Christus het die Doop in die plek van die Besnydenis ingestel

Ons glo en bely dat Jesus Christus, wat die einde van die wet is

(Rom. =

10:4), deur sy bloed te stort 'n einde gemaak het aan elke ander =

bloedvergieting wat 'n mens tot versoening of voldoening van die

sondes =

sou kan of wil aanwend. Hy het die besnydenis wat met bloed

gepaard =

gegaan het, afgeskaf en in die plek daarvan die sakrament van die

doop =

ingestel.=20

Dat Christus die vervulling van die bloedige offers van die Ou

Testament =

is, het ons vanm=F4re reeds uit Hebr 10 saamgelees. En Christus

is ons =

enigste Ho=EBpriester volgens die orde van Melgisedek. Die =

A=E4ronitiese priesterskap het uitgedien geraak. Die Tempeldiens

het =

verval. Die Persoon van die belofte het gekom en daarom is sy

skadu's =

nie meer nodig nie. Paulus s=EA dit in die Kollossensebrief baie =

treffend:=20

Col 2:16 Laat niemand julle dan oordeel in spys of in drank of met =

betrekking tot 'n fees of nuwemaan of sabbat nie,=20

Col 2:17 wat 'n skaduwee is van die toekomstige dinge; maar die

liggaam =

behoort aan Christus.=20

In dieselfde hoofstuk verduidelik Paulus ook in die terme van die

doop =

en die besnydenis hoedat ons aan een en dieselfde verlossingswerk

van =

Christus deel kry: Hy is die Een...

Col 2:11 in wie julle ook besny is met 'n besnydenis wat nie met

hande =

verrig word nie, deur die liggaam van die sondige vlees af te l=EA in

die besnydenis van Christus,=20

Col 2:12 omdat julle saam met Hom begrawe is in die doop, waarin

julle =

ook saam opgewek is deur die geloof in die werking van God wat

Hom uit =

die dode opgewek het.=20

Dit was daarom ook vir die ouderlinge en apostels wat daar in

Jerusalem =

vergader het ( Hand 15) uit die Skrifte duidelik, so het die Heilige =

Gees hulle gelei, dat die Besnydenis nie meer in die Nuwe

Testamentiese =

gemeentes toegepas behoort te word nie. Want net soos wat die

teken van =

die Besnydenis vir Abraham en vir kleine Isakkie volgens Romeine 4

'n =

se=EBl van die geregtigheid van die geloof was, so is die heilige

doop =

vir die Nuwe Testamentiese gelowiges, en hulle kinders, en almal

wat =

daar ver is 'n soortgelyke belofte, 'n se=EBl van die geregtigheid van

die geloof. =20

Deur die doop word ons in die kerk van God opgeneem en van alle =

ongelowiges en vreemde godsdienste afgesonder om heeltemal sy

eiendom te =

wees=20

Die gevolg van hierdie teken wat Christus ons gegee het, is dat Hy

ons =

deur hierdie teken deel van sy gemeente maak. Sy sendingopdrag is

dan =

ook juis dat hulle die mense dopende sy dissipels moet maak. So

het dit =

ook op die dag van pinkster gebeur toe by die eerste Nuwe

Testamentiese =

gemeente omtrent drieduisend mense toegevoeg is. Hulle is almal

gedoop. =

So het ook gebeur telkens weer wanneer ons deur die boek

Handelinge =

lees waar 'n persoon of 'n hele huis gedoop word dat op hierdie wyse

die =

mense ook deel van die gemeente op daardie plekke geword het.

Trouens, =

Paulus s=EA dit eksplisiet in 1 Kor 12: =20

1Co 12:13 Want ons is almal ook deur een Gees gedoop tot een

liggaam, =

of ons Jode of Grieke is, slawe of vrymanne; en ons is almal van een

Gees deurdronge.=20

Hierdie is 'n groot afsonderingsgebeurtenis. Kyk byvoorbeeld net

hoedat =

dit 'n impak op die lewe van Israel gehad het nadat die HERE hulle

deur =

die Rooisee heen gewas het, en hulle afgesonder het vir Hom. (Kyk

1 Kor =

10). En later Jare in die lewe van die volk Israel het hulle vir =

heidene wat tot die Joodse godsdiens bekeer, die proselietedoop laat

ondergaan. Daardie praktyk moes ook dien as 'n oomblik van

afsondering =

en afwassing. Die vuilheid van die heidense godendom word

afgewas en =

die proseliet gaan 'n nuwe lewe met die verbondsgod van Israel

verder =

lewe. So ook is die heilige doop van die Nuwe Testament vir ons die

merkteken van ons Here Jesus, ons hemelse bruidegom wat ons tot

sy =

eiendom gekoop het. Dit is in Christus die teken van die drie-enige

God =

en Ons gaan dus=20

sy merkteken en vaandel dra. Dit dien vir ons tot 'n getuienis dat Hy

ewig ons God en genadige Vader sal wees. =20

So begin ons verbondsverhouding met God. =20

2. Christus het ges=EA hoe die doop bedien moet word.=20

Daarom het Hy beveel om almal wat sy eiendom is, net met gewone

water in =

die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees te doop

(Matt. =

28:19).=20

=20

U sien, die heilige doop van die Nuwe Testament, was nie die

enigste =

tipe doop wat daar ooit was nie. Ek het reeds vir u ges=EA dat daar

in =

Israel die gebruik van die proselietedoop was vir heidene wat tot die

joodse geloof bekeer. Dit was 'n menslike instelling waarvan ons

niks =

in die Bybel lees nie. =20

Dan was daar die doop van Johannes - wat as die laaste profeet van

die =

Ou Testamentiese bedeling opgetree het en deur die doop van die

bekering =

die volk op die koms van die Here Jesus voorberei het. Sy doop het

hy =

in opdrag van God bedien, as 'n profetiese doophandeling wat wag

op die =

koms van die Messias. Dat hierdie doop van God self af gekom het,

weet =

ons veral daaruit dat die Here Jesus self Johannes se doopdiens

erken =

het, en self ook deur Johannes in die Jordaanrivier gedoop is (Matt

3: =

13 - 17)

Maar die doop van die Here Jesus Christus is 'n bevel wat Hy self vir

sy =

dissipels gegee het, pas voordat Hy in die hemel opgeneem is. Sy =

bekende sendingopdrag, matt 28: 18 - 19)

Ons verstaan en bely dat Jesus opdrag gegee het dat ons slegs met

gewone =

water gedoop moet word. Gewone water is dus die teken wat Jesus

vir =

hierdie sakrament aanwys... en veral die skoonmaakfunksie, die =

reinigingsfunksie is die besondere kwaliteit wat Hy as teken neem.

Nog =

verder kan die wassing op verskillende maniere afgebeeld word, die

gebruik om die dopeling heeltemal in water te onderdompel is veral in

die vroe=EB kerk dikwels gebruik. Maar dit het gou in die Nuwe =

Testamentiese kerk gebruik geword om die manier waarop die

reiniging met =

bloed in die Ou Testament plaasgevind het, ook in die

doophandeling na =

vore te bring. Ons lees byvoorbeeld in Hebr 12: 24 van die bloed van

die besprenkeling wat sterker spreek as Abel. En die hebr.brief

vermeld =

ook in hfst 10 dat ons op 'n skoongemaakte manier na die heiligdom

moet =

nader, die gewete met bloed besprenkel en die liggame gewas met

rein =

water. So het die besprenkeling as metode ook in die Christelike

kerk =

ingang verkry. Iets van 'n samevoeging tussen die wassing in 'n bad

en =

die besprenkeling is wanneer die water as't ware oor die dopeling =

uitgegiet word. In hierdie sin neem ons dus sowel die teken wat =

Christus gegee het, asook die reinigingshandeling wat daarmee

aangewys =

word as die betekenisdraende elemente van die doophandeling.=20

Die vraag is dus: Wat is dit wat Christus vir ons met hierdie teken en

die handeling met die teken wil aanwys: Ons bely soos volg:

Hy toon ons daarmee dat, soos water die vuilheid van die liggaam

afwas =

as dit oor ons gegiet word, en soos die water op die liggaam van die

dopeling gesien word wanneer dit daarop gesprinkel word, so =

bewerkstellig die bloed van Christus deur die Heilige Gees dieselfde

inwendig in die siel: dit besprinkel die siel en reinig dit van sy =

sondes en laat ons, wat kinders van die toorn is, as kinders van God

weergebore word. Dit gebeur nie deur die uitwendige water nie maar

wel =

deur die besprinkeling met die kosbare bloed van die Seun van God,

ons =

Rooisee waardeur ons moet trek om aan die slawerny van Farao, dit

wil =

s=EA die duiwel, te ontkom en om in die geestelike land Kana=E4n in

te =

gaan

3. Christus gee aan ons die inhoud van die saak wat met die doop

geteken =

word.

Onder die Roomsgesindes is daar die verstaan dat die bedienaars

die =

bevoegdheid ontvang om die saligheid saam met die sakrament mee

te deel. =

Trouens, dit is onder andere een van die bevoegdhede wat by die =

priesterwyding aan die ampsdraer gegee word. Hy ontvang die

bevoegdheid =

om die saligheid by die bediening van die sakramente aan die

lidmate mee =

te deel. Maar dit is geheel en al onwaar. Geen mense kry

saligmakende =

bevoegdhede in God se koninkryk nie. Ons weet wel dat die apostel

Petrus die doop aan die huisvan Cornelius bedien het nadat God

reeds =

hulle met sy Heilige Gees vervul het. Aan die ander kant lees ons

ook =

dat die Hofdienaar van Etiopi=EB deur Filippus die sakrament van

die =

doop ontvang het, maar dat die hofdienaar daarna eers met die

Gees =

vervul is. Hoe dit ookal sy... ons word gemaan om ons nie met 'n =

magiese natuurgodsdiens besig te hou nie. En vir die doeleindes

tree =

die ampsdraer namens Christus op, en die tekens met die

handelinge is =

uitwendige afbeeldinge en waarborge. Maar die saligheid is 'n =

geestelike Saak, en alleen die Bloed van Christus en die Gees van =

Christus bewerk die saligheid.=20

So bely ons dit dan ook:=20

Die bedienaars gee ons van hulle kant dus met die sakrament dit wat

sigbaar is, maar ons Here gee wat deur die sakrament aangedui

word, =

naamlik die onsigbare genadegawes: Hy was ons siel, suiwer en

reinig dit =

van alle vuilheid en ongeregtigheid; Hy maak ons hart nuut en vul dit

met alle vertroosting; Hy gee ons egte sekerheid van sy Vaderlike =

goedheid; Hy beklee ons met die nuwe mens en ontklee ons van die

ou mens =

en al sy werke.=20

4. Christus wil dat ons slegs een maal gedoop word.=20

Geliefde gemeente. Ons het aan die begin vanaand gestel dat die =

sakrament van die doop gegee is om die begin, die instelling van

God se =

genadeverbond met ons te verduidelik en te belowe. Sigbaar af te

beeld =

en te verse=EBl. Dat dit dus die sakrament is wat ons wys hoedat

God =

uit eie inisiatief, uit sy eie vrymag na ons toe kom en ons tot sy =

kinders aanneem.. van sy kant af alleen. Nou hieruit volg dan die =

belangrike feit: Dat God hierdie begin van sy salige verhouding met

ons =

net een keer begin. Net een keer uitverkies. Net een keer opwek tot

die nuwe lewe. Net een keer belowe. Net een keer ons tot kinders in

sy =

vaderhuis aanneem. En dan bly hierdie handeling vir ewig geldig,

net =

soos wat God se Woord waar bly tot in ewigheid. Die Doop wil dan

juis =

verduidelik hoedat God mens salig maak deur die soenbloed van

Christus =

en die lewendmakende werking van die Heilige Gees. En net soos

wat =

Christus se soenbloed as een offerhande genoegsaam is om al ons

sondes =

en sondeskuld weg te neem, so ook bring die Heilige Gees ons net

een =

keer tot wedergeboorte (Joh 3). =20

Ons glo daarom dat iemand wat tot die ewige lewe wil kom, slegs

een maal =

gedoop moet word sonder om dit ooit te herhaal, want ons kan tog

ook nie =

twee maal gebore word nie. Hierdie doop is nie alleen nuttig solank

die =

water op ons is en ons dit ontvang nie, maar ook vir ons hele lewe.=

20

Dit is dan uit hierdie logiese gedagte dat ons die standpunt van die =

wederdopers verwerp. =20

Daarom verwerp ons die dwaling van die Wederdopers, wat nie

tevrede is =

met die een doop wat hulle een maal ontvang het nie

Daar is in die groot verskeidenheid van Charismatiese kerke vadag

en ook =

in die vrysinnige NG-kerke lidmate wat uit hulle eie gevoelsopwellings

weer en weer die belewenis van die doop wil oor-ervaar... maar dan

is =

dit beslis by verre in stryd met wat die Bybel ons oor die plek en die =

betekenis van die doop in ons salige verhouding met God leer. =20

5. Christus wil dat die kinders van gelowiges gedoop sal word.=20

Ons weet dat daar geen enkele teks in die Nuwe Testament is wat

direk =

beveel dat kindertjies gedoop moet word nie. Maar so weet ons dit

ook =

van baie ander dinge wat ons uit die samehang en die sin van die

hele =

Bybel as die Wil van die HERE verstaan - waarvoor ook nie

noodwendig =

direkte bevele in die Skrif is nie. As ons egter die eenheid van die Ou

Testament en die Nuwe Testament erken, en as ons verstaan dat

Abraham =

en Isak nie anders kan salig word as Cornelius en sy huis in die

Nuwe =

Testament nie, dan erken ons dat God maar een enkele

genadeverbond =

ingestel het waarmee Hy elke uitverkorene salig maak nie. As ons

weet =

dat Petrus op pinksterdag uit die profesie van Jo=EBl gepreek toe hy

daarna vir die mense ges=EA het: Bekeer julle en laat elkeen van

julle =

gedoop word in die naam van Christus tot vergewing van sondes en

julle =

sal die gawe van die Heilige Gees ontvang, want hierdie belofte kom

julle toe en julle kinders en almal wat daar ver is, die wat die Here =

onse God na Hom toe sal roep... dat dit 'n noodwendige Nuwe =

Testamentiese bekragtiging en aanwending van Jo=EBl 2 is waar

daar =

staan:=20

Joe 2:15 Blaas die basuin op Sion, heilig 'n vasdag, roep 'n =

vergadering saam!=20

Joe 2:16 Versamel die volk, heilig die gemeente, vergader die

oudstes, =

versamel die kinders en die suiglinge! Laat die bruidegom uit sy

kamer =

uitgaan en die bruid uit haar slaapvertrek.=20

Daarom verwerp ons die dwaling van die Wederdopers wat

bowendien ook nog =

die doop van die gelowiges se kindertjies veroordeel. Ons glo

daarenteen =

dat ons hulle behoort te doop en met die teken van die verbond te =

bese=EBl, net soos die kindertjies in Israel kragtens dieselfde

beloftes =

besny is as wat aan ons kinders gemaak is. En, waarlik, Christus het

sy =

bloed nie minder vir die reiniging van die gelowiges se kindertjies as

vir die volwassenes vergiet nie. Daarom behoort hulle die teken en

die =

sakrament te ontvang van wat Christus vir hulle gedoen het, soos die

Here in die wet beveel het om hulle kort na die geboorte deel te laat

h=EA aan die sakrament van die lyding en sterwe van Christus deur

vir =

hulle 'n lam te offer, wat 'n sakramentele heenwysing na Jesus was.

Buitendien doen die doop aan ons kindertjies dieselfde as wat die =

besnydenis aan die Joodse volk gedoen het; dit is die rede waarom

die =

heilige Paulus die doop die besnydenis deur Christus noem (Kol.

2:11).=20

1. Christus het die Doop in die plek van die Besnydenis ingestel

2. Christus het ges=EA hoe die doop bedien moet word.=20

3. Christus gee aan ons die inhoud van die saak wat met die doop

geteken =

word.

4. Christus wil dat ons slegs een maal gedoop word.=20

5. Christus wil dat die kinders van gelowiges gedoop sal word.=20

------=_NextPart_001_004E_01C3A771.DDEA2AC0

Content-Type: text/html;

charset="iso-8859-1"

Content-Transfer-Encoding: quoted-printable

NGB Artikel 34 2003

MicrosoftInternetExplorer4

{margin:0mm;

margin-bottom:.0001pt;

mso-pagination:widow-orphan;

tab-stops:center 216.0pt right 432.0pt;

font-size:12.0pt;

font-family:"Times New Roman";

mso-fareast-font-family:"Times New Roman";

mso-ansi-language:AF;

mso-no-proof:yes;}

span.GramE

{mso-style-name:"";

mso-gram-e:yes;}

@page Section1

{size:612.0pt 792.0pt;

margin:72.0pt 90.0pt 72.0pt 90.0pt;

mso-header-margin:36.0pt;

mso-footer-margin:36.0pt;

mso-footer:url("cid:header.htm\@01C3A771.DDDDCEB0") f1;

mso-paper-source:0;}

div.Section1

{page:Section1;}

NGB

Artikel 34 =

2003

DIE HEILIGE DOOP

Geliefde gemeente van die Here Jesus Christus.=A0 Ons moet ons nie alleen

verwonder =

nie,=A0 maar ook in groot

dankbaarheid die =

Here

loof,=A0 dat Hy die groot

en =

heerlike sake

van sy hemelse koninkryk vir slim en wyse mense verberg het,=A0 maar dit aan die kindertjies

geopenbaar

het.=A0 Terselfderyd het

ons ook =

sy

waarskuwing gehoor dat as ons nie soos die kindertjies word in ons

onvoorwaardelike aanvaarding van sy Evangelie nie,=A0 ons nooit in sy Koninkryk

sal kom =

nie.=A0 En juis soos wat Hy van

ons verwag =

om in

kinderlike geloof te aanvaar wat Hy ons geleer het,=A0 so ook wil ons kinderlik

dankbaar =

uit sy hand

ontvang – die manier waarop Hy die geheime van sy

genadeverbond =

aan ons

openbaar.=A0 Hierdie =

genadeverbond wat Hy

reeds met Abraham,=A0

die vader =

van die

gelowiges gesluit het,=A0 =

bevestig Hy

telkens weer in al die opkomende geslagte van kind tot kind... So

sing =

ons dit

in Psalm 105:5 berymd.=A0

=A0Nou is dit belangrik dat ons

moet =

weet dat

hierdie genadeverbond wat God met ons sluit baie duidelik twee

momente

insluit,=A0 wat ons kan

noem: =

Die

beginmoment – wat ook as die instellingsmoment gesien kan

word,=A0 en dan daarna die =

voortsettingsmoment –

wat ook as die deurwerkingsmoment gesien kan word.=A0 Ek glo die heel maklikste

manier =

om dit te illustreer

is met die dokument van die 10 gebooie.=A0

Die beginmoment of ook die instellingsmoment is vervat in

die =

inleidende

woorde: Ek is die HERE jou God,

=A0 =

wat jou

uit Egipteland,=A0 uit die

slawehuis

uitgelei het.=A0 Met

hierdie

instellingswoorde laat weet die HERE wie Hy is,=A0

wat sy verbintenis met ons is,=A0 en

hoedat Hy hierdie besondere verbintenis realiseer het.=A0 Hy het in liefde na ons toe

uitgereik,=A0 en Hy het ons uit die

slawerny van =

die Satan,

die sonde en die dood bevry,=A0

en Hy het

ons tot sy eiendom gemaak.=A0

Dit is hoe

God sy verbondsverhouding met ons begin het.=A0

Maar dan moet ons ook baie goed let op die aktiwiteite wat =

plaasvind by

die begin van God se verbondsverhouding met ons...=A0 U moet veral daarop let dat

ons as =

slawevolk

in doemskuld verlore,=A0

geen =

inset en geen

bydrae tot hierdie genade-verbinding met God lewer nie.=A0 Hy is die een wat uit eie

beweging =

van een

kant af alleen na ons toe uitreik en volgens die beeldryke gebeure

van =

die

Bybelse geskiedenis,=A0

met =

groot kragte en

wonders deur die bad van die skelfsee heen, ons=A0

uit Egipte verlos.=A0

Dit =

is wat ons

noem sy verbond is monopleuries in die instelling daarvan.=A0

Daarna en ook daarmee saam hoor ons onmiddelik die eerste tot

die =

10e

gebooie...=A0 jy mag

geen ander =

gode voor

my aangesig h=EA nie en wat daarop volg.=A0

Pas nadat Hy ons van sy kant af alleen gegryp het en sy =

eiendomsvolk

gemaak het,=A0 eis Hy

dat ons =

Hom regmatig

sal dien en vrees.=A0

Dan kom =

daar ook

wisselwerking in spesifieke afspraak -=A0

haat ons Hom deur teen sy gebooie te misdreef, =A0besoek Hy ons misdade

met sy

verbondswraak.=A0 Het

ons Hom =

lief deur sy

gebooie te onderhou – besoek Hy ons met sy Barmhartigheid

en sy

se=EBn.=A0 Dit is die

tweede =

moment wat ook

die deurwerking van sy verbond genoem kan word,=A0

en die deurwerking is van twee kante,=A0

en van Hom af,=A0

en van =

ons

af...=A0 dupleuries

noem ons =

dit.=A0 En nou is dit so deur

Christus aan =

ons gegee

dat ons twee sakramente het,

=A0 =

een vir

elkeen van hierdie twee elemente in ons salige verhouding met God.

=A0 Die doop is ’n

teken en =

’n se=EBl

van die monopleuriese instelling van God se genadeverbond met

ons,=A0 en die nagmaal is teken en

se=EBl =

van die

dupleuriese deurwerking van God se genadeverbond met ons.=A0

En dan moet ons vandag ons kennis en ons belydenis behandel

van die =

heilige

doop as teken en se=EBl van die instelling van God se

genadeverbond met =

ons.=A0=A0 Ons doen dit in &#

8217;n paar =

stellings soos

die Artikel 34 dit ordelik aan die woord =

stel:

1. Christus het die Doop in die plek van die

Besnydenis

ingestel

Ons glo en bely dat Jesus Christus, wat die einde

van =

die wet

is (Rom. 10:4), deur sy bloed te stort 'n einde gemaak het aan elke =

ander

bloedvergieting wat 'n mens tot versoening of voldoening van die

sondes =

sou kan

of wil aanwend. Hy het die besnydenis wat met bloed gepaard

gegaan het,

afgeskaf en in die plek daarvan die sakrament van die doop ingestel.

Dat Christus die vervulling van die bloedige offers van die Ou =

Testament

is,=A0 het ons

vanm=F4re reeds =

uit Hebr 10

saamgelees.=A0 En

Christus is =

ons enigste

Ho=EBpriester volgens die orde van Melgisedek. =A0Die A=E4ronitiese

priesterskap het =

uitgedien

geraak.=A0 Die

Tempeldiens het =

verval.=A0 Die Persoon van die

elofte het =

gekom en

daarom is sy skadu’s nie meer nodig nie.=A0

Paulus s=EA dit in die Kollossensebrief baie treffend: =

Col

2:16

=A0 Laat

Georgia;mso-ansi-language:EN-US;mso-no-proof:no'> niemand julle

dan =

oordeel in

spys of in drank of met betrekking tot 'n fees of nuwemaan of sabbat

nie,

Col

2:17

=A0 wat

Georgia;mso-ansi-language:EN-US;mso-no-proof:no'> 'n skaduwee

is van die

toekomstige dinge; maar die liggaam behoort aan Christus. =

In dieselfde hoofstuk verduidelik Paulus ook in die terme van die

doop en

die besnydenis hoedat ons aan een en dieselfde verlossingswerk van

Christus

deel kry: Hy is die Een...

Col

oof:

no'>2:11

=A0 in

wie julle ook

besny is =

met 'n

besnydenis wat nie met hande verrig word nie, deur die liggaam van

die =

sondige

vlees af te l=EA in die besnydenis van Christus, =

Col

mso-bidi-font-family:Georgia;color:teal;mso-ansi-language:EN-

US;mso-no-pr=

oof:

no'>2:12

=A0 omdat

julle saam

met Hom =

begrawe is

in die doop, waarin julle ook saam opgewek is deur die geloof in die =

werking

van God wat Hom uit die dode opgewek het.

Dit was daarom ook vir die ouderlinge en apostels wat daar in =

Jerusalem

vergader het ( Hand 15) uit die Skrifte duidelik,=A0 so het die Heilige Gees

hulle =

gelei,=A0 dat die Besnydenis nie

meer in die =

Nuwe

Testamentiese gemeentes toegepas behoort te word nie.=A0 Want net soos wat die

teken van =

die

Besnydenis vir Abraham en vir kleine Isakkie volgens Romeine 4 &#

8217;n =

se=EBl

van die geregtigheid van die geloof was,=A0

so is die heilige doop vir die Nuwe Testamentiese gelowiges,

=A0 en hulle kinders,=A0 en almal wat daar ver is &#

8217;n =

soortgelyke

belofte,=A0 ’n

se=EBl van =

die

geregtigheid van die geloof.=A0

Deur die doop word ons in die kerk van God

opgeneem en =

van

alle ongelowiges en vreemde godsdienste afgesonder om heeltemal

sy =

eiendom te

wees

Die gevolg van hierdie teken wat Christus ons gegee het,=A0 is dat Hy ons deur hierdie

teken =

deel van sy

gemeente maak. =A0Sy

sendingopdrag is dan

ook juis dat hulle die mense dopende sy dissipels moet maak.=A0 So het dit ook op die dag

van =

pinkster gebeur

toe by die eerste Nuwe Testamentiese gemeente omtrent

drieduisend mense

toegevoeg is.=A0 Hulle

is almal

gedoop.=A0 So het ook

gebeur =

telkens weer

wanneer ons deur die boek Handelinge lees waar ’n persoon

of =

’n

hele huis gedoop word dat op hierdie wyse die mense ook deel van

die =

gemeente

op daardie plekke geword het.

=A0 =

Trouens,=A0 Paulus s=EA dit eksplisiet

in 1 =

Kor 12:=A0

style=3D'margin-left:18.0pt;text-indent:-18.0pt;mso-layout-grid-align:

none;text-autospace:none'>1Co =

12:13

=A0 Want

ons is almal

ook deur =

een

Gees gedoop tot een liggaam, of ons Jode of Grieke is, slawe of =

vrymanne; en

ons is almal van een Gees deurdronge.

style=3D'font-size:16.0pt;color:black;mso-ansi-language:NL;mso-noproof:

no'>

Hierdie is ’n groot afsonderingsgebeurtenis.=A0 Kyk byvoorbeeld net

hoedat dit =

’n impak

op die lewe van Israel gehad het nadat die HERE hulle deur die

Rooisee =

heen

gewas het,=A0 en hulle

afgesonder het vir

Hom. (Kyk 1 Kor 10).=A0

En later =

Jare in

die lewe van die volk Israel het hulle vir heidene wat tot die Joodse =

godsdiens

bekeer, die proselietedoop laat ondergaan.=A0

Daardie praktyk moes ook dien as ’n oomblik van

afsondering =

en

afwassing.=A0 Die

vuilheid van =

die heidense

godendom word afgewas en die proseliet gaan ’n nuwe lewe

met die

verbondsgod van Israel verder lewe.=A0

So

ook is die heilige doop van die Nuwe Testament vir ons die

merkteken van =

ons

Here Jesus,=A0 ons

hemelse =

bruidegom wat

ons tot sy eiendom gekoop het.

=A0 =

Dit is in

Christus die teken van die drie-enige God en Ons gaan dus =

=A0sy

merkteken =

en vaandel

dra. Dit dien vir ons tot 'n getuienis dat Hy ewig ons God en genadige

Vader

sal wees. =A0

So begin ons verbondsverhouding met God.=A0

style=3D'font-size:16.0pt;

color:black;mso-ansi-language:NL;font-weight:bold;mso-bidi-fontweight:no=

rmal;

mso-no-proof:no'>

2. Christus het ges=EA hoe die doop bedien moet

word. =

Daarom het Hy beveel om almal wat sy eiendom

is, net =

met

gewone water in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige

Gees =

te doop

(Matt. 28:19).

mal;

mso-no-proof:no'>=A0

U sien,=A0 die

heilige doop =

van die

Nuwe Testament,=A0

was nie die =

enigste tipe

doop wat daar ooit was nie.=A0

Ek het reeds

vir u ges=EA dat daar in Israel die gebruik van die proselietedoop

was =

vir

heidene wat tot die joodse geloof bekeer. =A0Dit was ’n menslike

instelling waarvan

ons niks in die Bybel lees nie.

=A0 =

Roman">

Dan was daar die doop van Johannes – wat as die laaste

profeet =

van

die Ou Testamentiese bedeling opgetree het en deur die doop van

die =

bekering

die volk op die koms van die Here Jesus voorberei het.=A0 Sy doop het hy in opdrag

van God =

bedien,=A0 as ’n profetiese =

doophandeling wat wag

op die koms van die Messias.

=A0 =

Dat hierdie

doop van God self af gekom het,

=A0 =

weet ons

veral daaruit dat die Here Jesus self Johannes se doopdiens erken =

het,=A0 en self ook deur Johannes

in die

Jordaanrivier gedoop is (Matt 3: 13 – =

17)

style=3D'font-size:16.0pt;color:black;mso-ansi-language:NL;mso-noproof:

no'>

Maar die doop van die Here Jesus Christus is ’n bevel

wat Hy =

self vir

sy dissipels gegee het,=A0

pas =

voordat Hy

in die hemel opgeneem is.=A0

Sy =

bekende

sendingopdrag,=A0 matt

28: 18 =

– 19)

Ons verstaan en bely dat Jesus opdrag gegee het dat ons slegs

met =

gewone

water gedoop moet word.=A0 =

Gewone water is

dus die teken wat Jesus vir hierdie sakrament aanwys...=A0 en veral die =

skoonmaakfunksie,=A0 die reinigingsfunksie is die

besondere

kwaliteit wat Hy as teken neem.

=A0 =

Nog

verder kan die wassing op verskillende maniere afgebeeld word,

=A0 die gebruik om die

dopeling =

heeltemal in

water te onderdompel is veral in die vroe=EB kerk dikwels gebruik.

Maar =

dit het

gou in die Nuwe Testamentiese kerk gebruik geword om die manier

waarop =

die

reiniging met bloed in die Ou Testament plaasgevind het,=A0 ook in die doophandeling

na vore =

te

bring.=A0 Ons lees

byvoorbeeld =

in Hebr 12:

24 van die bloed van die besprenkeling wat sterker spreek as Abel.

=A0 En die hebr.brief vermeld

ook in =

hfst 10 dat

ons op ’n skoongemaakte manier na die heiligdom moet

nader,=A0 die gewete met bloed

besprenkel en =

die

liggame gewas met rein water.

=A0 =

So het die

esprenkeling as metode ook in die Christelike kerk ingang verkry.

=A0 Iets van ’n

samevoeging =

tussen die

wassing in ’n bad en die besprenkeling is wanneer die water

as’t

ware oor die dopeling uitgegiet word.=A0 In

hierdie sin neem ons dus sowel die teken wat Christus gegee het,

=A0 asook die

reinigingshandeling wat =

daarmee

aangewys word as die betekenisdraende elemente van die

doophandeling. =

Die vraag is dus:=A0

Wat is =

dit wat

Christus vir ons met hierdie teken en die handeling met die teken wil

aanwys:=A0 Ons bely

soos =

volg:

Hy toon ons daarmee dat, soos water die vuilheid

van =

die

liggaam afwas as dit oor ons gegiet word, en soos die water op die =

liggaam van

die dopeling gesien word wanneer dit daarop gesprinkel word, so =

bewerkstellig

die bloed van Christus deur die Heilige Gees dieselfde inwendig in

die =

siel:

dit besprinkel die siel en reinig dit van sy sondes en laat ons, wat =

kinders

van die toorn is, as kinders van God weergebore word. Dit gebeur nie

deur die

uitwendige water nie maar wel deur die besprinkeling met die

kosbare =

bloed van

die Seun van God, ons Rooisee waardeur ons moet trek om aan die

slawerny =

van

Farao, dit wil s=EA die duiwel, te ontkom en om in die geestelike land

Kana=E4n in

te gaan

lang=3DNL =

style=3D'font-size:16.0pt;color:black;mso-ansi-language:NL;mso-noproof:

no'>

3. Christus gee aan ons die inhoud van die saak

wat met =

die

doop geteken word.

proof:

no'>Onder die Roomsgesindes is daar die verstaan dat die

bedienaars die

bevoegdheid ontvang om die saligheid saam met die sakrament mee

te =

deel.=A0 Trouens,=A0

dit is onder andere een van die bevoegdhede wat by die =

priesterwyding

aan die ampsdraer gegee word.

=A0 =

Hy ontvang

die bevoegdheid om die saligheid by die bediening van die

sakramente aan =

die

lidmate mee te deel.=A0

Maar dit =

is geheel

en al onwaar.=A0 Geen

mense kry

saligmakende bevoegdhede in God se koninkryk nie.=A0 Ons weet wel dat die

apostel =

Petrus die doop

aan die huisvan Cornelius bedien het nadat God reeds hulle met sy =

Heilige Gees

vervul het.=A0 Aan die

ander =

kant lees ons

ook dat die Hofdienaar van Etiopi=EB deur Filippus die sakrament

van die =

doop

ontvang het,=A0 maar

dat die =

hofdienaar

daarna eers met die Gees vervul is.=A0

Hoe

dit ookal sy...=A0 ons

word =

gemaan om ons

nie met ’n magiese natuurgodsdiens besig te hou nie.=A0 En vir die doeleindes tree

die =

ampsdraer

namens Christus op,=A0

en die =

tekens met

die handelinge is uitwendige afbeeldinge en waarborge.=A0 Maar die saligheid is &#

8217;n =

geestelike

Saak,=A0 en alleen die

Bloed van =

Christus

en die Gees van Christus bewerk die saligheid. =

So bely ons dit dan ook:

mal;

mso-no-proof:no'>Die bedienaars gee ons van hulle kant dus met die

sakrament

dit wat sigbaar is, maar ons Here gee wat deur die sakrament

aangedui =

word,

naamlik die onsigbare genadegawes: Hy was ons siel, suiwer en

reinig dit =

van

alle vuilheid en ongeregtigheid; Hy maak ons hart nuut en vul dit met

alle

vertroosting; Hy gee ons egte sekerheid van sy Vaderlike goedheid;

Hy =

beklee

ons met die nuwe mens en ontklee ons van die ou mens en al sy

werke. =

4. Christus wil dat ons slegs een maal gedoop

word. =

Geliefde gemeente.=A0

Ons =

het aan die

begin vanaand gestel dat die sakrament van die doop gegee is om

die =

begin,=A0 die instelling van God se =

genadeverbond met

ons te verduidelik en te belowe.

=A0 =

Sigbaar

af te beeld en te verse=EBl.=A0

Dat dit dus

die sakrament is wat ons wys hoedat God uit eie inisiatief,=A0 uit sy eie vrymag na ons

toe kom =

en ons tot

sy kinders aanneem..=A0

van sy =

kant af

alleen.=A0=A0 Nou

hieruit volg =

dan die

belangrike feit: Dat God hierdie begin van sy salige verhouding met

ons =

net een

keer begin.=A0 Net een

keer

uitverkies.=A0 Net een

keer =

opwek tot die

nuwe lewe.=A0 Net een

keer =

belowe.=A0 Net een keer ons tot

kinders in sy =

vaderhuis

aanneem.=A0 En dan

bly hierdie =

handeling

vir ewig geldig,=A0 net

soos wat =

God se

Woord waar bly tot in ewigheid.

=A0 =

Die Doop

wil dan juis verduidelik hoedat God mens salig maak deur die

soenbloed =

van

Christus en die lewendmakende werking van die Heilige Gees.=A0 En net soos wat Christus

se =

soenbloed as een

offerhande genoegsaam is om al ons sondes en sondeskuld weg te =

neem,=A0 so ook bring die Heilige

Gees ons =

net een

keer tot wedergeboorte (Joh 3).

=A0=A0 =

style=3D'font-size:16.0pt;

color:black;mso-ansi-language:NL;font-style:italic;mso-bidi-fontstyle:no=

rmal;

mso-no-proof:no'>Ons glo daarom dat iemand wat tot die ewige lewe

wil =

kom,

slegs een maal gedoop moet word sonder om dit ooit te herhaal,

want ons =

kan tog

ook nie twee maal gebore word nie. Hierdie doop is nie alleen nuttig

solank die

water op ons is en ons dit ontvang nie, maar ook vir ons hele lewe. =

Dit is dan uit hierdie logiese gedagte dat ons die standpunt van

die

wederdopers verwerp.=A0 =

Daarom verwerp ons die dwaling van die

Wederdopers, wat =

nie

tevrede is met die een doop wat hulle een maal ontvang het =

nie

style=3D'font-size:16.0pt;color:black;

mso-ansi-language:NL;mso-no-proof:no'>

Daar is in die groot verskeidenheid van Charismatiese kerke

vadag en =

ook in

die vrysinnige NG-kerke lidmate wat uit hulle eie gevoelsopwellings

weer =

en

weer die belewenis van die doop wil oor-ervaar...=A0 maar dan is dit beslis by

verre in =

stryd met

wat die Bybel ons oor die plek en die betekenis van die doop in ons =

salige

verhouding met God leer.=A0 =

5. Christus wil dat die kinders van gelowiges

gedoop =

sal word.

Ons weet dat daar geen enkele teks in die Nuwe Testament is

wat =

direk

beveel dat kindertjies gedoop moet word nie.=A0

Maar so weet ons dit ook van baie ander dinge wat ons uit

die =

samehang

en die sin van die hele Bybel as die Wil van die HERE verstaan &#

8211; =

waarvoor

ook nie noodwendig direkte bevele in die Skrif is nie.

style=3D'mso-spacerun:yes'>=A0 As ons egter die eenheid

van die =

Ou Testament

en die Nuwe Testament erken,

=A0 =

en as ons

verstaan dat Abraham en Isak nie anders kan salig word as Cornelius

en =

sy huis

in die Nuwe Testament nie,=A0

dan erken ons

dat God maar een enkele genadeverbond ingestel het waarmee Hy

elke =

uitverkorene

salig maak nie.=A0 As

ons weet =

dat Petrus

op pinksterdag uit die profesie van Jo=EBl gepreek toe hy daarna vir

die =

mense

ges=EA het: Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die

naam van

Christus tot vergewing van sondes en julle sal die gawe van die

Heilige =

Gees

ontvang,=A0 want

hierdie belofte =

kom julle

toe en julle kinders en almal wat daar ver is,=A0

die wat die Here onse God na Hom toe sal roep...=A0 dat dit ’n

noodwendige Nuwe

Testamentiese bekragtiging en aanwending van Jo=EBl 2 is waar

daar =

staan:

none;text-autospace:none'>Joe =

2:15

=A0 Blaas

die basuin op

Sion, =

heilig 'n

vasdag, roep 'n vergadering saam!

Joe =

2:16

=A0 Versamel

die volk, heilig

die

gemeente, vergader die oudstes, versamel die kinders en die

suiglinge! =

Laat die

bruidegom uit sy kamer uitgaan en die bruid uit haar slaapvertrek. =

Daarom verwerp ons die dwaling van die

Wederdopers wat

bowendien ook nog die doop van die gelowiges se kindertjies

veroordeel. =

Ons glo

daarenteen dat ons hulle behoort te doop en met die teken van die =

verbond te

bese=EBl, net soos die kindertjies in Israel kragtens dieselfde

beloftes =

besny is

as wat aan ons kinders gemaak is. En, waarlik, Christus het sy bloed

nie =

minder

vir die reiniging van die gelowiges se kindertjies as vir die =

volwassenes

vergiet nie. Daarom behoort hulle die teken en die sakrament te

ontvang =

van wat

Christus vir hulle gedoen het, soos die Here in die wet beveel het om

hulle

kort na die geboorte deel te laat h=EA aan die sakrament van die

lyding =

en sterwe

van Christus deur vir hulle 'n lam te offer, wat 'n sakramentele =

heenwysing na

Jesus was. Buitendien doen die doop aan ons kindertjies dieselfde as

wat =

die

besnydenis aan die Joodse volk gedoen het; dit is die rede waarom

die =

heilige

Paulus die doop die besnydenis deur Christus noem (Kol. 2:11). =

1. Christus het die Doop in die plek van die

Besnydenis

ingestel

color=3Dblack face=3D"Times New Roman">2. Christus het ges=EA hoe die doop bedien moet

word. =

3. Christus gee aan ons die inhoud van die saak

wat met =

die

doop geteken word.

4. Christus wil dat ons slegs een maal gedoop

word. =

mal;

mso-no-proof:no'>5. Christus wil dat die kinders van gelowiges

gedoop =

sal word.

------=_NextPart_001_004E_01C3A771.DDEA2AC0--

------=_NextPart_000_004D_01C3A771.DDEA2AC0

Content-Type: text/html;

name="header.htm"

Content-Transfer-Encoding: quoted-printable

Content-ID:

name=3D"time"/>

=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0

=A0=A0=A0=A0=A0=A0=

=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0

=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=

=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0

=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=

=A0=A0 -

9 -

------=_NextPart_000_004D_01C3A771.DDEA2AC0--

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!