Preview - Laerskool Wierdapark
Preview - Laerskool Wierdapark
Preview - Laerskool Wierdapark
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
H/v Ruimteweg en Willem Bothastraat

Posbus 50990, WIERDAPARK, 0149

Tel: (012) 654 3350 of 660 2528

Faks: (012) 654 1140

E-pos: info@wierdas.co.za

Webtuiste: www.wierdas.co.za

LAERSKOOL WIERDAPARK

Omsendbrief 9/2013 Blinkoogmaatjies!

6 Maart 2013

1. WIERIE

Die tyd het aangebreek vir die groot Super 12-redenaarskompetisie. Ons

spanne en individuele deelnemers is meer as gereed om dié perd in die

bek te ruk op Vrydag en Saterdag, 8 en 9 Maart! Baie sterkte aan ons

Wieries. Gee jou verbeelding vrye teuels wanneer jy onvoorbereid moet

praat! Kierie, my maat in Engeland, het spesiaal by die koningin klasse

geneem om meer te leer oor praatjies en hoe om `n gehoor aan te spreek.

Hy land reeds vroeg die week om ons maats te ondersteun en raad te gee.

Baie geluk aan ons Wierie perderuiters met jul puik uitslae. Julle maak ons

hop-galop trots!

Sterkte aan ons tennis- en skaakspelers. Daar is belangrike toernooie wat

voorlê die week en ons weet julle werk baie hard en sal goed vaar.

Jul bedrywige maat

Wierie

Die enigste manier

om ‘n vriend te hê,

is om een te wees.

Wierdapark het

2. AANDAG OUERS

2.1 Philena-skryfbehoefteprojek

Ons benodig enige oortollige, ou of nuwe skryfbehoeftes (byvoorbeeld

skerpmakers, uitveërs, liniale, potlode, kleurpotlode, penne, lêers, skêre,

gom, blaailêers en oliepastelle). Kyk gerus na die plakkaat op die

kennisgewingbord by die saal vir meer inligting oor die projek.

Die volgende ingeedatum vir skryfbehoeftes is VRYDAG, 8 MAART.

Hierdie benodigdhede kan in die gemerkte blou krat in mnr. Gavin Bailey

se klas (K 26) geplaas word.

Baie dankie aan elkeen wat reeds skryfbehoeftes gestuur het.

3. BELANGRIKE NUUS

3.1 Laerskool Wierdapark gholfdag: Vrydag, 15 Maart 2013

U word hartlik uitgenooi om aan ons gholfdag deel te neem. Daar is nog

putjies teen R3 000 beskikbaar. U ontvang dan ook 6 gratis 4-balle per

jaar saam met die putjiepakket. Die gholfdag word

by Zwartkop Golf Estate gehou.

Ons benodig tans nog pryse vir die dag!

Daar is ook uitmuntende borggeleenthede.

U ondersteuning word baie waardeer.

Bespreek by annaline@wierdas.co.za.

3.2 Verkorte skooldag - 8 Maart 2013

Laerskool Wierdapark bied op 8 en 9 Maart 2013 die Super 12redenaars

aan. Die skool sluit op Vrydag, 8 Maart 2013, om

12:30. Deelnemers, ouers en personeel van 24 skole besoek ons

gedurende hierdie naweek. Daar sal steeds op 8 Maart wagklas wees

tot 13:15.

3.3 Atletiekbyeenkomste 2013

8 en 9 Maart: Gautengkampioenskap te Ruimsig, Roodepoort

14 - 16 Maart: Suid-Afrikaanse Kampioenskap
3.4 Skaak: Chris Greyling Ope Toernooi

Hier is ‘n gulde geleentheid om ‘n toernooi by ons eie skool te speel!

Datum: Saterdag, 16 Maart 2013

Plek: Laerskool Wierdapark

Inskrywings: http://www.midgautengchess.co.za/chris-greyling-open-2013.html

Sluit: Vrydag, 15 Maart 2013 om 12:00

Afdelings: Beginners tot gevorderd Navrae: ingrid@wierdas.co.za

3.5 Tennisuitslae: 4 Maart 2013

Seuns A -

Seuns B Wen vs Cornwall Hill

Seuns C Wen vs Laerskool Constantiapark

Dogters A -

Dogters B Verloor vs Laerskool Menlopark

Seuns O/11A Wen vs Laerskool Anton van Wouw – Is ligawenners!

Seuns O/11 B Wen vs Laerskool Elarduspark

Seuns O/11 C Loslootjie

3.6 Netbal

3.6.1 Netbaluitslae: Dinsdag, 26 Februarie 2013

SPAN

LAERSKOOL

WIERDAPARK

LAERSKOOL

FLORIDA

O9 A 21 0

O/9 B 29 0

O/10 A 21 0

O/10 B 29 0

O/11 A 7 3

O/11 B 19 3

O/12 A 34 2

O/12 B 21 0

O/13 B 32 4

O/13 C 8 0

3.6.2 Netbaluitslae: Donderdag, 28 Februarie 2013

SPAN

LAERSKOOL

WIERDAPARK

LAERSKOOL

DANIE MALAN SPAN

LAERSKOOL

WIERDAPARK

LAERSKOOL

ELARDUSPARK

O/9 A 24 0 O/9 A 13 2

O/9 B 21 0 O/9 B 15 1

O/10 A 33 0 O/10 A 27 2

O/10 B 23 1 O/10 B 23 0

O/11 A 24 1 O/11 A 10 8

O/11 B 23 5 O/11 B 23 2

O/12 A 33 3 O/12 A 24 3

O/12 B 22 5 O/12 B 24 1

O/13 A 27 8 O/13 A 28 0

O/13 B 30 4 O/13 B 33 8

Baie geluk aan al ons spanne. Dankie aan ons ouers wat ons dogters ondersteun

het. Sterkte vir die wedstryde van 7 Maart 2013 teen Laerskool Magalieskruin.

3.7 Rugby

3.7.1 Rugbyuitslae: Dinsdag, 26 Februarie 2013

SPAN

LAERSKOOL

WIERDAPARK

O/9 A 38 10

O/9 B 21 0

O/10 A 22 7

O/10 B 22 5

O/11 A 17 5

O/11 B 17 0

O/13 D 36 0

O/13 C 19 5

O/13 B 12 8

O/13 A 28 12

3.7.2 Rugbyuitslae: Donderdag, 28 Februarie 2013

SPAN

LAERSKOOL

WIERDAPARK

LAERSKOOL

DANIE MALAN SPAN

LAERSKOOL

WIERDAPARK

LAERSKOOL

FLORIDA

LAERSKOOL

ELARDUSPARK

O/9 A 38 12 O/9 A 5 10

O/9 B 22 0 O/9 B 20 5

O/10 A 10 7 O/10 A 0 0

O/10 B - - O/10 B 5 13

O/11 A 19 0 O/11 A 31 7

O/11 B 29 0 O/11 B 17 3

O/13 D - - O/13 D 56 3

O/13 C - - O/13 C 38 0

O/13 B 40 0 O/13 B 15 0

O/13 A 25 12 O/13 A 12 7

Seuns, baie geluk! Dankie vir die ouers se ondersteuning langs die bane. Die

volgende wedstryde is op 7 Maart 2013 teen Laerskool Magalieskruin. Sterkte!

4. VERSKYNSEL: Taos Hum

Die “Taos Hum” is ‘n laefrekwensie dreungeluid wat gereeld in Taos, New Mexico,

deur sowat 2% – 11 % van die inwoners gehoor kan word. Dit is baie steurend en

veroorsaak hoofpyne, duiseligheid, drukking op die ore en slapeloosheid. Daar is

al amptelike wetenskaplike ondersoeke gedoen, maar niemand kon nog regtig

vasstel hoekom party mense dié geluid hoor nie. Dié soort dreungeluid word ook

op ander plekke in die wêreld gehoor, byvoorbeeld die VSA, Kanada, Brittanje (die

bekende “Bristol Hum”) en Ierland.

Bron: www.earthpulse.com Carli Botha (Leier)

I. ESTERHUIZEN J.P.H. MAREE: HOOF
Uitgawe 9 * 6 Maart 2013 *

263 Jean Laan, Centurion

Tel: 012 663 3450

Groot speelarea vir kinders!

Klimrame - Sandpit - TV Speletjies

Woensdae:

Eet soveel Prawns soos jy wil

@ R125.00p.p (Bepreek nou!)

Vrydae:

Alle kinderetes is ½ prys*

Sondae Buffet:

R130.00 per volwassene

Maats onder 8 jaar eet GRATIS*!

Lekker kos en baie pret vir

die hele Familie!

*Termes en voorwaardes geld
Is u moeg vir toesprake skryf?

Ons het ‘n talentvolle skrywer

wat dit graag vir u sal doen

teen ‘n bekostigbare prys.

U ondersteuning gaan dan ook

vir ‘n goeie saak.

Skakel Hennelie by 083 357 3212

Jolly Tots Corner

Maart Vakansie “Skool”

R60/kind/dag oop van 6:30 – 17:30. Middagete en “snacks”

ingesluit. Kastele en waterglybaan.

BESPREEK VROEGTYDIG!!

Hoek van Gouws Laan en Ruimte Weg (ou DOTSQUARE)

Anita 082 677 3809

www.jollytotscorner.co.za

Nelle’s Nails

Openingsaanbiedinge!

Gel / Akriel / Mani-Q

Ronelle

082 736 7527
Ons is ʼn kindervriendelike praktyk!

Ons doen:

Algemene konsultasies

Versekerings ondersoeke

Verwydering van moesies

Klein chirurgiese prosedures

Alternatief: 081 442 8485

Adres: Theo Straat 184,

H/v Willem Botha en Theo straat

NEEM DEEL AAN DIE SKOOL

SE GHOLFDAG!!!

DATUM: Vrydag, 15 Maart 2013

PLEK: ZWARTKOP GHOLF ESTATE

Nog putjies beskikbaar!!!

R3000 per putjie

(Ingesluit 6 GRATIS 4-balle by Zwartkkop Gholf Estate

deur die jaar)

GESOEK: BORGSKAPPE EN PRYSE!

Besprekings:

surevanstaden@yahoo.co.uk

Navrae/Borge/Pryse:

annaline@wierdas.co.za

TE KOOP

Spieëlkas – Soliede kiaathout in puik kondisie @ R700

Orgidieë plante @ R100 per plant

Lessenaar, 1.5m x 0.75m in puik kondisie @ R300

Sony mini Hi-Fi met luidsprekers en afstandbeheer @ R300

Kamera’s (nie digitaal)

1 Canon Eos 63.0, met lense @ R400 of naaste aanbod

1 Practica IV F volledig met ligmeter en lense @ R300 of aanbod

1 Kodak 600 met ingeboude “flash” @ R100

SKAKEL Nelie by 073 221 2368 of 012 660 1067

VAKANSIE VERBLYF BESKIKBAAR

– MNABA STRAND

3km vanaf Margate. 4 Slaapkamer woonstel op strand.

DATUMS: 9 – 16 APRIL

10 – 18 NOVEMBER

BEDRAG: R500 per dag

KONTAK: Francois by 082 550 8195

2013 TARIEF KAART

Let wel: Alle advertensies is vooruitbetaalbaar!

A5 Voorblad – R370 (weekliks) A5 – R310 (weeklik

A6 – R270 (weekliks) A4 – R470 (weekliks)

Besigheidskaartjie – R90 (weekliks)

Wil u graag in die Wierie adverteer?

Kontak Annaline by 012 654 3350 of annaline@wierdas.co.za