04.05.2013 Views

Preview - Laerskool Wierdapark

Preview - Laerskool Wierdapark

Preview - Laerskool Wierdapark

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

H/v Ruimteweg en Willem Bothastraat

Posbus 50990, WIERDAPARK, 0149

Tel: (012) 654 3350 of 660 2528

Faks: (012) 654 1140

E-pos: info@wierdas.co.za

Webtuiste: www.wierdas.co.za

LAERSKOOL WIERDAPARK

Omsendbrief 8/2013 27 Februarie 2013

1. WIERIE

Die wintersport het afgeskop! Netbalwedstryde het al begin en die kamp is

eerskomende naweek. Ons het opwindende rugby- en netbaldae gehad en

ons Wieries het hulself baie goed van hul taak gekwyt.

Baie sterkte aan ons atlete wat nog moet fokus op die atletiek. Die

Gautengkampioenskap lê voor. Gee net jou bes - Wierdas is baie trots op

julle!

Handjies klap, koekies bak. Bring die meel (nie te veel). Nou-nou eet ons

lekker! Ons graad R-maats hou op Vrydag, 1 Maart, tydens pouse `n

liplekker-koekverkoping. Onthou jou geldjies en vat sommer vir jou gesin

iets lekkers huis toe. Ek gaan heerlike sjokoladekoek bak wat die maats kan

kom koop. Sien jou daar!

Opdrag vir die week: Bly altyd positief.

Groete

‘n Vrolike mens is `n gesonde mens.

Julle bobaasbakker-maat

Wierie

Struikelblokke is daardie

vreeslike goed wat jy sien

as jou oë van jou doelwitte afdwaal.

- Henry Ford

2. BELANGRIKE NUUS

2. AANDAG OUERS

2.1 Leerlinge se veiligheid

By Wierdapark geniet ons leerlinge se veiligheid prioriteit. Ons begelei hulle om ‘n

nugtere en verantwoordelike veiligheidsbesef te ontwikkel. Leerlinge mag nie met

vreemdelinge deur die omheining gesels en teen die walle af aan die rugbyveld se

kant speel nie. Hulle mag ook nie met insittendes van vreemde voertuie praat of

nader gelok word deur versoeke om hulp of enige ander praatjies nie. Indien die

skool bewus word van ongewenste voertuie in die omgewing van die skool, word

die polisie se hulp ingeroep en die spesifieke probleem onder die leerlinge se

aandag gebring. Ons vra dat u as ouers ook met u kinders oor hulle persoonlike

veiligheid sal praat.

3. BELANGRIKE NUUS

3.1 Krieketakademie

Namens die skool wens ons mnr. Hannes Maasdorp geluk met sy

aanstelling by die Krieketakademie, wat eersdaags ‘n aanvang neem. Vir

enige navrae, kontak Hannes by selfoonnommer 078 6978 203.

3.2 Laerskool Wierdapark gholfdag: Vrydag, 15 Maart 2013

U word hartlik uitgenooi om aan ons gholfdag deel te neem. Daar is nog

putjies teen R3 000 beskikbaar. U ontvang dan ook 6 gratis 4-balle per

jaar saam met die putjiepakket. Die gholfdag word by Zwartkop Golf Estate

gehou.

Ons benodig tans nog pryse vir die dag!

Daar is ook uitmuntende borggeleenthede.

U ondersteuning word baie waardeer.

Bespreek by annaline@wierdas.co.za.

3.3 Verkorte skooldag - 8 Maart 2013

Laerskool Wierdapark bied op 8 en 9 Maart 2013 die Super 12redenaars

aan. Die skool sluit op Vrydag, 8 Maart 2013, om

12:30. Deelnemers, ouers en personeel van 24 skole besoek ons

gedurende hierdie naweek. Daar sal steeds op 8 Maart wagklas wees

tot 13:15.

3.4 Atletiekbyeenkomste 2013

8 en 9 Maart:Gautengkampioenskap te Ruimsig, Roodepoort

14 - 16 Maart: Suid-Afrikaanse Kampioenskap

3.5 Tennisuitslae: 25 Februarie 2013

Seuns B Wen vs Laerskool Monumentpark

Seuns C Wen vs Laerskool Swartkop

Dogters B Loslootjie

Seuns O/11A Wen vs Laerskool Hennopspark

Seuns O/11 B Wen vs Laerskool Swartkop

Seuns O/11 C Verloor vs Laerskool Anton van Wouw

3.6 Skaaknuus

3.6.1 Waterkloof Ope

Skaakspelers van alle ouderdomme word aangemoedig

om vir die toernooi in te skryf.

Datum: 1 en 2 Maart 2013 (beginners net 2 Maart)

Plek: Hoërskool Waterkloof

Inskrywings: Aanlyn by www.gnchess.co.za

Sluitingsdatum: Woensdag, 27 Februarie 2013 om 20:00

Volle besonderhede: http://www.gnchess.co.za/GNChess/Waterkloof.html

Navrae: Stuur ‘n epos na: ingrid@wierdas.co.za

3.6.2 D4 Individuele Toernooi

Kom meet kragte teen die beste skaakspelers uit ons eie Distrik D4!

Datum: 9 Maart 2013 Plek: Laerskool Hennopspark

Deelnemersfooi: R20 (betaalbaar in kontant by juf. Ingrid)

Inskrywings: Vorms beskikbaar op Communicator of by L1

Sluitingsdatum: Maandag, 4 Maart 2013 om 12:00.

Vervoer: Eie Navrae: Epos: ingrid@wierdas.co.za

3.7 Netbal

3.7.1 Volgende netbalwedstryde

Donderdag, 28 Februarie 2013

Donderdag, 7 Maart 2013

3.7.2 Netbalkamp te Konka

Die kamp vind vanaf 1 tot 3 Maart 2013 plaas. Alle uitstaande geld is

betaalbaar teen 28 Februarie 2013. Busse vertrek op Vrydag, 1 Maart,

om 12:00 vanaf die skool en keer op Sondag, 3 Maart, om ongeveer

12:30 terug (voor die skool).

3.7.3 Uitslae: Saterdag, 23 Februarie 2013

O/9A WP vs Rustenburg 10 – 0 Wen O/11B WP vs Middelburg 5 – 4 Wen

WP vs Middelburg 11 – 1 Wen WP vs Hennopspark 2 – 4 Verloor

WP vs Hennopspark 10 – 3 Wen WP vs Rustenburg 4 – 11 Verloor

WP vs Florida 10 – 0 Wen O/12A WP vs Middelburg 12 – 3 Wen

O/9B WP vs Rustenburg 8 – 0 Wen WP vs Rustenburg 24 – 4 Wen

WP vs Middelburg 9 – 2 Wen WP vs Hennopspark 20 – 4 Wen

WP vs Hennopspark 16 – 0 Wen WP vs Florida 24 – 7 Wen

O/10A WP vs Rustenburg 14 – 3 Wen O/12B WP vs Hennopspark 10 – 7 Wen

WP vs Florida 26 – 1 Wen WP vs Middelburg 15 – 0 Wen

WP vs Hennopspark 14 – 5 Wen WP vs Rustenburg 13 – 2 Wen

WP vs Middelburg 13 – 3 Wen O/13A WP vs Florida 15 – 7 Wen

O/10B WP vs Middelburg 9 – 2 Wen WP vs Rustenburg 12 – 6 Wen

WP vs Rustenburg 15 – 1 Wen WP vs Hennopspark 12 – 5 Wen

WP vs Hennopspark 5 – 9 Verloor WP vs Middelburg 16 – 7 Wen

O/11A WP vs Middelburg 5 – 8 Verloor O/13B WP vs Hennopspark 16 – 4 Wen

WP vs Rustenburg 2 – 7 Verloor WP vs Middelburg 22 – 1 Wen

WP vs Hennopspark 1 – 12 Verloor WP vs Rustenburg 19 – 3 Wen

WP vs Florida 5 – 3 Wen

Baie dankie aan ons dogters wat pragtig gespeel het. Dankie ook aan ons ouers

wat bankvas agter hul dogters gestaan het.

4. VERSKYNSEL: Donkerglim

Het jy geweet dat donkerglim (“glow-in-the-dark”) ook in die natuur

voorkom?

Hierdie verskynsel word “bioluminessensie genoem”. Die woord is

gevorm uit bios wat lewe beteken en lumen wat lig beteken. Sit dit

saam en jy het: “lewende ligte”! Diere gebruik hierdie “lewende ligte”

om met mekaar te kommunikeer, om prooi te vang of om hulleself te

verdedig. Donkerglim word gebruik deur: vuurvliegies, inkvisse,

diepseevisse, sekere bakterieë en selfs sampioene. Al hierdie

gloeiende aktiwiteit word deur ‘n chemiese reaksie veroorsaak en ‘n

mens kan dit net sien as dit donker is.

Shayne Bolton (Leier)

I. ESTERHUIZEN J.P.H. MAREE: HOOF

Uitgawe 8 * 27 Februarie 2013 *

Liela se Poppekas

Liela kom kuier graag by skole, kerke en verjaardagpartytjies

Verskeie temas om van te kies:

My skool Gesonde kos

My lyfie Musiekkompetisie

Plaasdiere Wildediere

Voëls Bekende sprokies

En nog vele meer

R20 pp. Minder as 25 kinders R500 per geleentheid.

Kontak: Chantéle 082 936 7024

Gaan kyk na ‘n video van Liela op youtube:

Lielasepoppekas

I have a happy

retirement

My Spouse and Children

are looked after when I

die or are unable to work

to earn an income.

I was financially able to

go and study

I am

Insured

Can You say the

Same ?

If not

Contact: 082 494 5624

Bluec

Blucare Financial Advisors are Registered Financial Service

Providers and are waiting for your call to take you into the future

Is u moeg vir toesprake skryf?

Ons het ‘n talentvolle skrywer

wat dit graag vir u sal doen

teen ‘n bekostigbare prys.

U ondersteuning gaan dan ook

vir ‘n goeie saak.

Skakel Hennelie by 083 357 3212

Iron-On Clothing Labels

Peel & Stick Waterproof Labels

Just Iron On / Just Stick On

Contact Belinda at 082 565 7497

Fax orders to 086 558 5971

e-mail: chadan@telkomsa.net

GRASSNYERS

TRIMMERS * BLASERS * BOSSIEKAPPERS

Verkope * Dienste * Onderdele

Wierdapark Tel: 012 653 7987

LAWN & GARDEN SOLUTIONS

CLUB MEAT &DELI

NUWE EIENAAR VANAF MAART 2012

HEERLIKE BOEREWORS

TRADISIONELE RESEP BILTONG

DROEWORS MET MIN VET

TUISGEMAAKTE KOUEVLEISE

MAANDPAKKE ENS

CLUBVIEW SENTRUM (GROEN DAKKIES)

LYTTELTONWEG

TELNO: 012 660 1683

MA-DO 9:00-17:00 VRY 8:30-17:30

Ons is ʼn kindervriendelike praktyk!

Ons doen:

Algemene konsultasies

Versekerings ondersoeke

Verwydering van moesies

Klein chirurgiese prosedures

Alternatief: 081 442 8485

Adres: Theo Straat 184,

H/v Willem Botha en Theo straat

Eco-Friendly Gardens & Irrigation

Weeklikse Tuindiens met ‘n verskil – Toesig!

Doen ook:

1. Installering van besproeiingstelstels

2. Tuinuitleg

3. Eenmalige tuin-regruk

In Wierdapark & Eldoraigne omgewing.

Skakel Pieter vir kwotasie by 083 292 5858

* Kinder Partytjies * Spesiale Verjaarsdae(30ste,40ste ens)

* “Kitchen teas” * Familie Byeenkomste * Spitbraais * “Picnic Sundays”

Maart skoolvakansie sal ons ‘n vakasie skool aanbied.

Sodat jy jou kinders ‘n bietjie vryheid kan gee!

BESPREEK VROEGTYDIG!! (Kontak Anita)

Hoek van Gouws Laan en Ruimte Weg (ou DOTSQUARE)

Anita 082 677 3809 * www.jollytotscorner.co.za

STEER CENTURION LEERONTWIKKELINGSPROGRAM Gr.4-12 ons help jou

reg leer van die begin af. Die program verbeter Lees, Luister

vaardighede, Skryf van opstelle, Voorbereiding en voordrag van

toesprake, Hoe om vir verskillende vakke te leer, Eksamen vaardighede,

Studie-metodes, hoërdenke, konsentrasie en geheue. Ons bied ook

berading dienste in emosionele ondersteuning, trauma, sosiale

ontwikkeling ens. Kontak my gerus vir meer inligting en program datums.

Vakansie program 24-28 Junie 2013

Bernice Eksteen 082 778 6557 | www.practikids.co.za |

Bernice@practikids.co.za

2013 TARIEF KAART

Let wel: Alle advertensies is vooruitbetaalbaar!

A5 Voorblad – R370 (weekliks) A5 – R310 (weeklik

A6 – R270 (weekliks) A4 – R470 (weekliks)

Besigheidskaartjie – R90 (weekliks)

Wil u graag in die Wierie adverteer?

Kontak Annaline by 012 654 3350 of annaline@wierdas.co.za

NEEM DEEL AAN DIE SKOOL

SE GHOLFDAG!!!

DATUM: Vrydag, 15 Maart 2013

PLEK: ZWARTKOP GHOLF ESTATE

Nog putjies beskikbaar!!!

R3000 per putjie

(Ingesluit 6 GRATIS 4-balle by Zwartkkop Gholf Estate

deur die jaar)

GESOEK: BORGSKAPPE EN PRYSE!

Besprekings:

surevanstaden@yahoo.co.uk

Navrae/Borge/Pryse:

annaline@wierdas.co.za

VAKANSIE VERBLYF BESKIKBAAR

– MNABA STRAND

3km vanaf Margate. 4 Slaapkamer woonstel op strand.

DATUMS: 9 – 16 APRIL

10 – 18 NOVEMBER

BEDRAG: R500 per dag

KONTAK: Francois by 082 550 8195

263 Jean Laan, Centurion

Tel: 012 663 3450

Groot speelarea vir kinders!

Klimrame - Sandpit - TV Speletjies

Woensdae:

Eet soveel Prawns soos jy wil

@ R125.00p.p (Bepreek nou!)

Vrydae:

Alle kinderetes is ½ prys*

Sondae Buffet:

R130.00 per volwassene

Maats onder 8 jaar eet GRATIS*!

Lekker kos en baie pret vir

die hele Familie!

*Termes en voorwaardes geld

402 Theuns Van Niekerk

Street

Wierdapark x2 ( Above

Scooters)

Cell:0725329999

www.facebook.com/

eagleskarate

www.eagles.co.za

Trai ni ng is at Wierdapar k x2 Centre ( Above Scoot er s ) 402 Theuns Van Niekerk Str eet

Advanced : 14.45 and-17.45.

Trai ni ng on Tuesdays and Thur sday fro m: Beginner s : 14. 00-14.45 and 17.00- 17.45

*karate promotes the childs self discipline and enhances his self worth.

W I ERD APARK

*Concentration and attention- Develops listening and sequential auditory memory skills.

visual and sequential visual memory.

*Visual perception- The perception of the positioning of the body within space as well as the relation to other objects. Develops

*M otor-planning- Formulation an idea, planning and performing a movement or series of movements .

*Bilateral-integration- The communication between the two halves of the brain which is vital for coordination of movement.

in functions such as muscle tone, balance as well as shoulder and neck stability.

* Vestibular-proprioceptive processing- the senstation acquired from the bodys postion and movement. This plays an important role

on development of motor-and perceptual skills, cardiovascular fitness and muscle strength

Karate, just as other sports like ballet, wrestling and gymnastics pertains exercise and movement and this has a significant influence

T he I nfluence of Karate T raining on the development of children.

Eagles Karate club

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!