05.05.2013 Views

GrowinG Truffles in South AFriCA sToraGe soluTions For grAin ...

GrowinG Truffles in South AFriCA sToraGe soluTions For grAin ...

GrowinG Truffles in South AFriCA sToraGe soluTions For grAin ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Onthoring van beeste

Daar word hoeka geglo dat mens nie die

beesboer die kuns moet afvra nie, maar soms is

dit tog nodig om te weet hoe jy te werk moet

gaan om die beste resultate te kry wanneer

beeste onthoring word - vir beide die dier se

gesondheid en ekonomiese waarde.

‘n Vraag wat reeds ‘n tyd gelede al op www.

landbou.com hieroor gevra is - en veral die

antwoord daarop deur Professor Dirk Lourens,

Fakulteit Veeartsenykunde, Universiteit van

Pretoria (dirk.lourens@up.ac.za) - gee nogal

perspektief op die praktiese manier van doen.

Hentie Ferreira wou weet wat die beste manier

is om ‘n kalf te onthoring?

“Ek het ‘n onthoringbout, maar wil graag weet

of ek eers die knoppie moet sny en dan brand.

Hoe maak ek met ‘n groot koei se horings? Ek

het gelees dat as jy ‘n binneband sny en styf

om die horing draai, dan val die horing ná ‘n

tyd af.”

Volgens prof. Dirk moet kalwers normaalweg

tussen 2 weke en 2 maande ouderdom al

onthoring word, met ‘n standaard rooiwarm

onthoringbout. Op hierdie ouderdom is die sny

van die horingknoppie voor brand gewoonlik

nie nodig nie.

“Lank genoeg”

“Maak absoluut seker dat die bout warm

genoeg is. Voel vooraf deeglik waar die

horingknoppie is voordat die horingbout met

‘n roteeraksie op die horingbasis aangewend

word. Die bout moet lank genoeg aangewend

word totdat ‘n duidelik ligte goue bruin ring

waarneembaar is, wat as ‘n algemene riglyn

kan dien of die bout warm genoeg was en dat

dit lank genoeg aangewend was,” beveel hy

aan.

Die doel van die brand is om die horing-produserende

selle aan die horingbasis dood te

brand en sodoende horing-groei te voorkom.

Prof. Dirk het gesê dat dit soms tog nodig mag

wees om éérs ‘n goed ontwikkelde horingknoppie

met ‘n skerp mes of ‘n klein onthoringtang

af te sny, waarna dit gebrand word. ‘n

Hoefsnyer en selfs ‘n snoeiskêr, kan ook gebruik

word om die horingknoppie te sny.

Geen chemiese brand!

“Ek wil net meld dat die chemiese brand (seepsoda

pasta) van horingknoppies ten sterkste

afgekeur word. Dit is ‘n bron van groot irritasie

vir die kalf as gevolg van die aanhoudende

Doelgemaakte lewendehawe finansiering

Om mededingend te kan wees het jy nie net die regte skakels en

mededingende markte nodig nie, maar ook betroubare insette,

doeltreffende vervoer en ondersteuningsdienste soos finansiering.

Vir produsente is toegang tot krediet kernbelangrik in deelname aan

winsgewende waardekettings.

BKB Agrifin fokus op innoverende finansieringsprodukte en -oplossings.

strategies gefokus op die primêre landbousektor, is hierdie

diens gemik op landbou in suidelike Afrika.

Dienste wat vir lewendehaweprodusente van belang is, sluit onder

meer produksielenings vir vesel en lewendehawe in. Daar is om die

waarheid te sê ‘n kredietlyn, met maksimum 60 maande termyn-

14 | aDs & aGri • November 2012

brandgevoel. Verder is daar ook ‘n risiko dat

die chemikalieë teen die vel kan afloop wat

chemiese brand van die vel tot gevolg het.”

Veearts

Kalwers ouer as 3 maande - waar die horingknoppie

reeds heelwat uitgegroei het - moet

deur ‘n veearts onthoring word aangesien

lokale verdowing nodig is voordat die horingknoppie

gesny en gebrand word.

Daar moet deeglik besin word alvorens ouer en

volwasse diere totaal onthoring word, weens

komplikasies wat kan intree. Die belangrikste

komplikasie is ontsteking van die sinusse,

weens die oop sinusholtes wanneer die horing

totaal verwyder word.

Prof. Dirk beklemtoon dat dit liefs tydens die

winter gedoen moet word (minder vlieë en

maaiers). “‘n Veearts moet dit doen, aangesien

lokale verdowing en kontrole oor bloeding

noodsaaklik is. Goeie hanteerfasiliteite en ‘n

kopklem is uit die aard van die saak noodsaaklik

vir dié prosedure.”

Hy wys daarop dat die beste metode is om die

horing met ‘n embriotoomdraad af te saag.

Die sinusholtes moet daarna geseël word om

komplikasies sover as moontlik te voorkom.

“Die doel van die brand is

om die horing-produserende

selle aan die horingbasis

dood te brand...”

Minder bloeding

Volgens hom kan Hentie (die vraesteller) se

“binneband-metode”, help om die bloedvloei

na die horing vir ‘n paar dae af te sny voordat

die aanbevole prosedure gevolg word. “Dit

kan help om die bloeding te beperk tydens dié

prosedure.”

Prof. Dirk meen dat ‘n alternatief is om slegs die

skerp punt van die horing af te sny, sonder om

in die sinusholte te penetreer.

“Die kop van die bees moet in ‘n nekklamp

wees en die punt kan doodeenvoudig met ‘n

onthoringtang afgeknip word. Dit is die prosedure

wat gevolg word tydens die prosessering

van voerkraalbeeste. Die doel is om slegs

die skerp punt te verwyder om beserings te

voorkom.

finansiering, vir die aankoop van lewendehawe. Dit geld vir skape,

angoras en beeste – ook melkkoeie.

Ander opsies is maandrekeninge of seisoenlenings vir handelsfinansiering

en graan inset finansiering. Graan dien as die hoof

sekuriteit vir insetkoste. Produksie- en prysrisiko word deur multirisiko-versekering

en sAFEX verskansingskontrakte aangespreek.

Die BKB Kliëntediens Sentrum by 041 503 3074 of

www.bkb.co.za, het meer inligting. BKB Agrifin is ‘n

geregistreerde kredietverskaffer – NCRCP2545.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!