05.05.2013 Views

GrowinG Truffles in South AFriCA sToraGe soluTions For grAin ...

GrowinG Truffles in South AFriCA sToraGe soluTions For grAin ...

GrowinG Truffles in South AFriCA sToraGe soluTions For grAin ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Identifikasie van vee bly noodsaaklik

Passie vir die toekoms van die veebedryf, groei

in die produsent se eie onderneming en streng

wetlike vereistes, vra nougesette aandag met

die vervoer en identifisering van lewendehawe.

Kommersiële diere word om verskeie redes

gemerk, waarvan: die uitkenning van die dier

deur die produsent vir spesifieke teelwaardes;

voorsorg teen veediefstal; en die brandmerkwetgewing,

van die vernaamste is.

in die vorige boekjaar is meer as 60 600 beeste,

wat meer as R454m werd is, in die land gesteel;

90 017 skape, met ‘n waarde van R108 020 400,

is in dié tydperk deur veediewe gebuit.

Alle beeste, skape, bokke en varke moet

volgens die Diere identifikasie Wet van 2002,

uniek gemerk en op register gehou word. slegs

‘n brandmerk of tatoeërmerk sal, volgens wet,

in die hof afdwingbaar wees wanneer die produsent

sy vee positief moet identifiseer.

Wetlik kan beeste en kleinvee, asook varke,

van 1-maand ouderdom af getatoeëer word.

Beeste moet voor 6-maande ouderdom gebrandmerk

word.

Die grootte van die merke word voorgeskryf –

nie hoër of wyer as 20mm vir tatoeëermerke in

die ore van beeste, skape, bokke of varke, en

nie wyer of hoër as tussen 40mm en 100mm

vir brandmerke nie.

As diere gekoop en binne 14 dae weer

verkoop word, hoef die identifikasie nie deur

die nuwe koper gedoen te word nie. identifikasiemerke

kan ook in die geval van dood van

Veediefstal - Roofdiere - Rondloperhonde

Alarm op u selfoon

een eienaar oorgedra word na ‘n ander.

Vir stoetdiere geld ‘n bykomende stel reëls aan

die hand van telersgenootskappe se vereistes,

voorskrifte en sertifikate.

CELMAX halsbande gee alarmoproepe na u

selfoon tydens:

1. Veediefstal.

2. As diere aangeval word deur rondloper honde.

3. As diere aangeval word deur roofdiere soos jakkalse.

4. As diere sou vlug vir ‘n veldbrand.

Vang die skuldige terwyl hy nog by die diere is. Identifiseer - veral met roofdiere - slegs die probleemdiere

en haal hulle uit.

CELMAX skakel direk na u selfoon.

Geen veldstasies wat beskadig sal word nie.

2201 – is die aantal CELMAX halsbande reeds in gebruik!

1230 – is die getal plase waar CELMAX reeds gebruik word!

320 000 – is die geraamde getal diere wat CELMAX reeds gered het van veediefstal/rondloper honde

en roofdiere!

CELMAX is die gewildste stelsel, want dit is maklik om te gebruik en dit kontak u slegs as

daar werklik ‘n probleem is.

Celmax halsbande is reeds op meer as 1200 plase

www.celmax.co.za • Tel. 028 212 3346

PROMOSIE ARTIKEL

aDs & aGri • November 2012 | 15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!