01.09.2013 Views

19 Gemeenskapsbetrokkenheid - Christelike Biblioteek

19 Gemeenskapsbetrokkenheid - Christelike Biblioteek

19 Gemeenskapsbetrokkenheid - Christelike Biblioteek

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

19 Gemeenskapsbetrokkenheid

Aktiwiteit

Vrae

te lewer?

waarin hierdie probleme van belangrik na minder belangrik gerangskik word.

bogenoemde lys op te los?

Leerinhoud

Lewe binne die wêreld

Die wêreld waarin ons leef is, vol

gebreke. Ons sien die gevolge van

die sonde oral raak. Die natuur

gaan gebuk onder ekologiese

probleme soos besoedeling, erosie

en aardverwarming. Die mens

swoeg ook onder die druk van sy

eie sonde. Baie mense sterf aan

geweld, honger, pessiektes en

oorloë. Werkloses, straatkinders,

bedelaars en gestremdes vorm

almal deel van die gemeenskap

waarbinne ons leef.

Die mens en die skepping gaan gebuk

onder die gevolge van die sondeval

75

76

In baie Oosterse en Moslemlande beleef Christene die druk van vervolging. Selfs in Suid-

Afrika begin gelowiges dit moeiliker vind om hul geloofsoortuigings ongehinderd uit te

om die gelowiges nie uit die wêreld, met sy gebreke, weg te neem nie, maar wel om hulle

God is, sodat hulle Hom kan verheerlik. In Markus 6: 7 - 13 ontvang Jesus se dissipels die

opdrag om die evangelie te gaan verkondig. Ons word ook vandag nog daartoe geroep. So

Ons roeping in die wêreld

en harde werk. Die Here verseker ons dat Hy ons toerus met die nodige gawes en talente om

dit te kan doen. Hierdie roeping kan soos volg saamgevat word:

• Profetiese taak

Dit wat verkeerd is, soos valse godsdienste, oneerlikheid, selfsugtigheid, prostitusie of

lotery en die owerheid se wettiging daarvan, moet uitgewys word. Dit wat reg is, moet

ondersteun en aangemoedig word. As profete moet ons die stem van die Here laat hoor

en sy wil verkondig en uitleef. Ons mag nie stilbly ter wille van ons eie rustigheid of

gemak nie.

• Voorbidding (priesterlike taak)

Ons ontvang die opdrag om voortdurend tot ons Hemelse Vader te bid (1 Thes 5: 17).

Gebed is die vernaamste deel van ons dankbaarheidslewe. Daarin dank ons die Here

vir sy sorg en bid ook dat sy wil sal geskied. Ons moet bid vir ons naaste, die armes,

weduwees, wese, ellendiges, siekes en die wat in nood verkeer. Ons gebede moet nie net

lippetaal wees nie; dit moet ook in dade oorgaan.

• Dienende taak (koninklike taak)

Die Bybel roep ons om uit dankbaarheid vir ons verlossing goeie dade te verrig. Woorde

sonder dade is leeg. Saam met die verkondiging van die Woord en voorbidding, moet ons

Praktiese uitoefening van ons geloof

Dienslewering aan ons naaste gaan in die eerste plek nie oor die belange van die naaste self

nie (sosiale teologie), maar oor die eer en wil van God. In die diens wat ons lewer, moet die

hand van die Here raakgesien word. Ons moet die behoefte van ons mede-gelowiges op die

oeping uitleef deur iets vir sy medemens te doen. Voorbeelde van goeie dade wat ons kan

doen is:

• Bejaardesorg

hul eie huise nie, kan nie meer lees nie of kan nie meer gaan waar hulle graag wil nie.

Buiten die liggaamlike agteruitgang, wat in Pred 12: 1 - 8 beskryf word, leef sommige

• Hulp aan siekes

Mediese personeel soos verpleegsters doen

siekes in ons gemeenskap by te staan

• Hulp aan die armes

In ons eie familie- en vriendekring, kerk of

gemeenskap, is daar gereeld persone wat siek

die siek persoon kan doen.

In die breër gemeenskap is daar baie siek mense.

uitwerking neem steeds toe. Ons weet wat

Christus se houding was teenoor die siekes soos

die melaatses. Hy het Hom oor hulle ontferm,

Dieselfde gesindheid moet ook in ons heers.

In die Bybel lees ons dat ons die armes altyd by ons sal hê. Die Bybel verwys dikwels

na God se simpatie met die wat arm is. Daarom is dit onbegryplik en sonde in die oë

van die Here as gelowiges wat ryklik deur die Here geseën is, hul harte en hande vir hul

ons tog help om die nood van die behoeftiges te verlig. “Wie hom ontferm oor die arme,

leen aan die Here; en Hy sal hom sy weldaad vergelde” (Spr 19: 17).

• Ander

van oorloë, natuurrampe of van misdaad, mense met geestesprobleme, welsynsinstellings

wat hulp vra, weeskinders en mense wat in onvrede met God en hul naaste lewe. Daar

is baie instellings wat na behoeftiges en gestremdes omsien en dankbaar is vir enige hulp

77

78

wanneer het ons U honger gesien en U gevoed, of dors en U te drinke gegee? En wanneer

het ons U siek gesien of in die gevangenis en na U gekom?” Dan antwoord Christus:

goed te doen nie.

Vrae

van ons bevolking in armoede

2. Noem en bespreek kortliks die drie hoofkomponente waarin die gelowige se roeping

saamgevat kan word.

4. Wat moet ons gesindheid wees teenoor mense wat siek is?

uitgevoer word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!