8 Lewe en lewende wesens - 2 (NW) - Christelike Biblioteek
8 Lewe en lewende wesens - 2 (NW) - Christelike Biblioteek
8 Lewe en lewende wesens - 2 (NW) - Christelike Biblioteek
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
44

8 Lewe en lewende wesens - 2 (NW)

8.1 Biodiversiteit, verandering en kontinuïteit

8.1.1 Plante

8.1.1.1 Die bou van ‘n plant

Net soos ‘n mens liggaamsdele het, so

bestaan ‘n plant ook uit sekere dele. Die

meeste plante bestaan uit ‘n stingel, blare,

wortels, blomme en sade.

Stam

Sade

Wortel

Blom

Blomblare

Blaar
Blare

Plante maak hulle eie voedsel in die groen blare.

Groen blaar vervaardig voedsel.

Verskillende blaarvorms

Hartvormig

Handvormig

Veervormig

Lansetvormig

Hoofaar

Gaafrandig

Blaarskyf

Aarvertakking

Blaarsteel

Fyngetand

45
46

Wortels

‘n Mens kry twee soorte wortelstelsels:

penwortels en bywortels

Wat het plante nodig om te lewe?

Plante het water, lig, warmte en voedingstowwe nodig om te kan lewe en goed te kan

Daar is wel plante wat die Here so gemaak het dat hulle aangepas is om in vreemde

habitatte te groei. Woestynplante kan vir baie lang tye, selfs jare, sonder water klaarkom.

Hulle is in staat om die geringste bietjie vog (soos dou) op te neem en in hulle bolle en

stingels te bewaar. Hulle blare gee ook baie min waterdamp af. In die ysstreke kom

plante en mosse voor wat sonder warmte klaarkom.

al die plante met dieselfde eienskappe bymekaar

Grassoorte

Die mielieplant met ‘n

bywortelstelsel

Die distel met ‘n

penwortelstelsel

Daar is baie verskillende grassoorte. Gras groei in die veld, in tuine en in grasperke.

graansoorte soos mielies, rog, hawer, gars en koring ook grassoorte is? Die langste

Rooigras Bloubuffelsgras
Struike

Struike is plante wat nie hoog groei nie. Gewoonlik

vertak hulle stamme naby die grond, en dan vorm hulle

‘n kleinerige bos. Gewoonlik is struike meerjarige plante.

Die meeste houtagtige struike is windbestand en verkies

direkte sonlig. Sommige dra blare van verskillende

groottes en kleure sowel as blomme of bessies. Struike

word dikwels in tuine as sierplante aangeplant.

Bome

Blomplantjies

Saailinge is plantjies wat van sade groei, en wat gewoonlik

mooi blommetjies maak. Hulle is nog kleiner as struike en vorm

nie bosse nie. Ons plant hulle ook gewoonlik in ons tuine as

versiering.

Die meeste boomsoorte het enkele, houtagtige stamme. Die stamme vertak in

sytakke. Bome het verskillende groottes en vorms. Die blare wissel in vorm, kleur en

grootte. Sommige bome dra vrugte. Bome word dikwels in plantasies aangeplant, en

vrugtebome word in boorde geplant.

Varings

Gesiggie

Wildevy Kiaat Knoppiesdoring Worsboom

Inheemse bome

Varings is plante wat gewoonlik in die

skadu groei. Hulle word dikwels in klowe

langs stroompies aangetref. Hulle is lief vir

koel, waterryke plekke waar dit baie reën of

waar misreën voorkom. Daar is baie soorte

varings. Sommige het fyn blare en ander

het weer breë blare.

Koningsvaring

Sumak

47