15.03.2015 Views

SPORTBELEID

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

6.1.18 ORGANOGRAM

10

Die voorsitters van die onderskeie sportsoorte [Ouer verteenwoordigers], die BL-lede

verantwoordelik vir sport, die sportorganiseerder, sporthoof Uitvoerende Sportraad van

die skool wat aanbevelings aan die BL kan maak ten opsigte van beleidsake.

Die lynstruktuur sal soos volg lyk:

SKOOL : Afrigter → Organiseerder → Sporthoof → Hoof

BEHEERLIGGAAM : Organiseerder → Sporthoof → Sport komitee Voorsitter → BL.

Voorsitter

6.1.19 GEBRUIK VAN ALTERNATIEWE FASILITEITE

Aan die begin van elke seisoen moet die nodige fasiliteite/terrein bespreek word, deur dit op ’n

jaarkalender by die persoon verantwoordelik aan te teken. Enige bykomende fasiliteite/terrein

wat benodig word vir ’n gespesifiseerde geleentheid moet by die verantwoordelike persoon

bespreek word. Die nodige dokumentasie betrokke MOET ook voltooi word .

BYLAAG C (Fasiliteite/Vervoer)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!