15.03.2015 Views

SPORTBELEID

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

6

Aan die begin van elke seisoen moet die nodige fasiliteite/terrein bespreek word, deur

dit op ’n jaarkalender by die persoon verantwoordelik aan te teken. Enige bykomende

fasiliteite/terrein wat benodig word vir ’n gespesifiseerde geleentheid moet by die

verantwoordelike persoon bespreek word. Die nodige dokumentasie betrokke MOET ook

voltooi word. BYLAAG C (Fasiliteite/Vervoer)

6.1.6.2 Vervoerreëlings

6.1.6.2.1 Skoolbusse

Die bussies moet aan die begin van elke seisoen bespreek word, deur dit op ’n

jaarkalender by die persoon verantwoordelik vir die voertuig aan te teken. Die nodige

dokumentasie betrokke MOET ook voltooi word. Bylaag C (Fasiliteite/Vervoer)

Bevestig ’n dag voor die tyd of die voertuie nog gebruik gaan word.

Die bussies kan vir alle wedstryde (vriendskaplik en ligas) gebruik word. Vir toere moet u

self die brandstof betaal en na afloop van die toer, die bussies weer vol brandstof

teruggee.

Leerders moet die nodige buskaartjies by die finansiële kantoor aankoop en toon sodra

hy/sy aanmeld om vervoer te word.

6.1.6.2.2 Privaat busvervoer

Die busse moet met die aanvang van die seisoen bespreek word. Die aantal busse

benodig Kan die week voor elke wedstryd bespreek word. Die nodige dokumentasie

betrokke MOET ook voltooi word. BYLAAG C (Fasiliteite/Vervoer)

Die volgende inligting moet ’n dag voor die tyd aan die spanne bekendgemaak word:

Hoe laat die bus vertrek.

Hoe laat die bus terug sal wees.

Daar moet ’n lokaal beskikbaar wees vir tasse in gevalle van ’n week wedstryd.

Toesig op die busse word vooraf deur elke organiseerder uitgewerk en die name aan die

sporthoof oorhandig.

Vir Atletiek (Interhoër) moet daar ten minste drie weke voor die tyd, busse bespreek

word.

6.1.7 FISIESE REËLINGS VIR WEDSTRYDE / BYEENKOMSTE

Die uitmerk van die velde/bane word deur die sportorganiseerder van die betrokke

sportsoort en terreinbestuurder gereël. Alle reëlings moet skriftelik voor Maandag 08:30

van die betrokke week gereël word. Indien die nodige reëlings nie getref is nie sal die

organiseerder self verantwoordelik wees vir die voorbereiding van die nodige velde. Alle

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!