15.03.2015 Views

SPORTBELEID

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6.1.5 AFRIGTING

4

6.1.5.1 Algemeen

Gespesialiseerde afrigters sal die afrigting behartig afhangende van die begroting

beskikbaar. Elke ouderdomsgroep moet ’n personeellid as verteenwoordiger hê.

Geen nie-onderwyspersoneel mag gevra word om te help met afrigting sonder die

toestemming van die prinsipaal nie.

Die aanstelling van afrigters is primêr die verantwoordelikheid van die Sporthoof.

Die proses moet deur die BL.- sportkomitee gemoniteer word en die nodige

aanbevelings vir bekragtiging deur die Beheerliggaam en skoolhoof gedoen word.

Alle afrigters, binne- en buite skoolverband, MOET die nodige dokumentasie soos

in BYLAAG A (Skriftelike Ooreenkoms), B (Belasting aanslagvorm) vervat, teken.

6.1.5.2 Aanstel van afrigters

Die aanstelling van afrigters is primêr die verantwoordelikheid van die Sporthoof.

Die proses moet deur die BL.-sportkomitee gemoniteer word en die nodige

aanbevelings gemaak word vir bekragtiging deur die Beheerliggaam en skoolhoof.

Geen ouer mag ’n span afrig waarby sy kind betrokke is nie. In uitsonderlike

gevalle, met die goedkeuring van die Beheerliggaam, sal dit wel toegelaat word.

Daar moet by alle spanne ’n onderwyser, verbonde aan Hoërskool Overkruin,

betrokke met afrigting wees. Indien so onderwyser geen kennis van afrigting het

nie, moet sodanige onderwyser homself bekwaam om die taak te verrig. In so ’n

geval sal die onderwyser saam met ’n gekwalifiseerde afrigter werk.

6.1.5.3 Die pligte van die Afrigter

Die beplanning en organisering van die afrigtingsessies;

Die afrig van die betrokke spanne;

Optree as skeidsregter tydens wedstryde;

Vergesel spelers/atlete op die bus soos deur die organiseerder bepaal;

Werk in spanverband saam met die onderwyser aan die span toegewys;

Die span tydens toere/kursusse vergesel. Reis, verblyf en etes is in die

toer/kursus-gelde ingesluit. Toere/kursusse wissel tussen 3 - 10 dae.

Gedurende die skoolvakansie ten minste 3 sessies per week sal afrig, ongeag die

aantal leerders wat opdaag, tensy anders deur die organiseerder voorgeskryf.

Hierdie reëling geld slegs indien daar geen toer/kursus gedurende die vakansie

plaasvind nie.

Voltooiing van die nodige beseringsvorms, binne 5 dae, indien ʼn leerder ‘’n

besering tydens oefeninge en/of wedstryde sou opdoen.

Opstel van spanlyste wat voor die aanvang van enige wedstryde by die

sportbestuurder ingedien moet word.

Bestuur van toerbegroting en verslag doen na afloop van toer.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!