10.07.2015 Views

Buren-Marsch: Die Transvaalse volkslied in Duitse gewaad - LitNet

Buren-Marsch: Die Transvaalse volkslied in Duitse gewaad - LitNet

Buren-Marsch: Die Transvaalse volkslied in Duitse gewaad - LitNet

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LitNet Akademies – Jaargang 5(1) – Augustus 2008lied neerslag vind. Vir die navorser op hierdie gebied lê daar in Suid-Afrika nog ’nwye veld van onontginde materiaal braak. In ’n poging om ’n bydrae tot sodanigenavorsing te lewer het die skrywer reeds ’n uitgebreide ondersoek gedoen naAfrikaanse patriotiese liedere wat in die verskillende uitgawes van die FAK-Sangbundel verskyn het. 1 Die teenswoordige artikel moet dus as aanvullend totdaardie ondersoek gelees word. Die musiek waaroor dit nou gaan, dui aan tot inwatter verre uithoeke die sentimente rondom die konflik tussen Boer en Brit ’neeu gelede uitgekring het.In die twintigerjare van die 19de eeu het in Duitsland – gepaard met ’n geestelikeherlewing in die evangeliese kerke – talle amateur-koperblaasensembles ontstaanen onder die naam Posaunenchor bekend geword. 2 Waarskynlik het hierdie “kore”die voorbeeld gevolg van soortgelyke ensembles in die nedersetting Herrnhut(Herrnhuter Brüdergemeine), wat op hulle beurt reeds in die tweede helfte vandie 18de eeu ontstaan het en dan ook vroeg reeds na die VSA versprei het. Diebeweging het in so ’n mate gegroei dat daar vandag tienduisende mense inDuitsland en in die buiteland – insluitende die VSA en Suid-Afrika – by betrokkeis. 3 Soortgelyk aan die orrel en die kerkkoor is die funksie van ’n basuinkoor omdie gesange van die gemeente te begelei en om deur koraalgebonde ofselfstandige instrumentale musiek aan die erediens deel te neem. 4 Dikwels is ookverwerkings van gewilde koormusiek gebruik. Buite die erediens het basuinkoreter geestelike onderskraging opgetree by ouetehuise, verjaarsdae van bejaardes,straatsendingwerk en ander gemeentelike funksies. Laasgenoemde kon ookmusikale vermaak in die vorm van volksliedverwerkings en marsmusiek insluit.Die eerste twee rigtinggewende figure in die geskiedenis van hierdie bewegingwas Eduard Kuhlo (1822-1891) en sy seun Johannes (1856-1941). Saam methulle was ’n derde pionier aktief wie se werksaamhede die onderwerp van hierdieartikel is. Hy was August Bernhard Ueberwasser (gebore in 1866 in Lemgo,oorlede in 1925 in Riehen naby Basel).Ueberwasser word nie in die gewone musiekensiklopedieë gelys nie – ’naanduiding daarvan dat sy lewenswerk grootliks in vergetelheid geraak het. Diehieropvolgende biografiese besonderhede is – behalwe waar anders vermeld –almal ontleen aan ’n artikel oor Ueberwasser in Schlemm (1991). ’n Verdere bronvan inligting is ’n versameling musiek van Ueberwasser wat onlangs in dieskrywer se besit gekom het, 5 waaronder ook ’n reeks katalogusse vanUeberwasser se publikasies en kommersiële aktiwiteite.Figuur 1. AugustBernhard Ueberwasser(1866-1925)Met erkenning aanSchlemm (1991:45)59ISSN 1995-5928 | Tel: 021 886 5169 | E-pos: akademies@litnet.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!