11.07.2015 Views

Die skildery (deur Penelope Morris) 'n Radiodrama Die ... - LitNet

Die skildery (deur Penelope Morris) 'n Radiodrama Die ... - LitNet

Die skildery (deur Penelope Morris) 'n Radiodrama Die ... - LitNet

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Jopie: Ek is nie so seker van mal nie, want as ek die ding so kyk, ding is ek meer bang en bekommerd.Magnus: Waarvoor wag ons? Laat ons die ding van die dak afhaal dat Jopie sy geskenk kan beskou.Hoeveel geskenkpapier het dit gevat om die gedoente toe te draai?Geritsel van papier wat afgeskeur word.Elsie: Baie geluk met jou verjaarsdag, my man. Ek hoop dit is ’n wonderlike jaar vol pragtige seëninge enmooi herinneringe.Asems snak.Jopie : Jona en die Walvis!Elsie: Ek hoop jy jou daarvan.Jopie: Baie, baie dankie! Jy laat my skoon emosioneel voel. Jy sal nie verstaan hoe gepas dit is nie. Dit isdie beste geskenk wat ek nog ooit gekry het!<strong>Die</strong> einde.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!