12.07.2015 Views

Materie en materiale - Christelike Biblioteek

Materie en materiale - Christelike Biblioteek

Materie en materiale - Christelike Biblioteek

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Magnete en elektrisiteitOmstreeks 1820 het ’n Deense wetenskaplike, Hans Christian Oersted, ontdek dat elektrisiteitwat in ’n draad naby ’n kompasnaald vloei, die naald van sy noord-suid-rigting af laat wegswaai.Sedertdien het wetenskaplikes baie skakels tussen elektrisiteit en magnetisme gevind.Wanneer elektrisiteit byvoorbeeld deur ’n spoel geïsoleerde draad vloei wat om ’n yster- ofstaalstaaf gedraai is, verander die staaf in ’n magneet. Dit word ’n elektromagneet genoem.Die elektrisiteit wat deur die stywe windinge van die draad vloei, veroorsaak ’n sterkmagnetiese krag van die een end van die spoel af tot by die ander end. Hoe meer windingevan die draad hoe sterker is die magnetiese krag.As die staaf van yster is, bly die yster net magneties terwyl elektrisiteit deur die draad vloei.Dit is ’n tydelike magneet. Maar as die staaf van staal is, bly dit magneties selfs wanneer dieelektriese stroom afgeskakel is. Dit is ’n permanente magneet.Aktiwiteit 12Maak jou eie elektromagneetDie illustrasie hieronder is eintlik selfverklarend: ’n ysterspyker word in ’n elektromagneetomskep deur ’n elektriese stroom. Sodra die stroom afgeskakel word, verloor die spyker symagnetisme.70

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!