12.07.2015 Views

KRUIS-EN-DWARS - kerkweb.org

KRUIS-EN-DWARS - kerkweb.org

KRUIS-EN-DWARS - kerkweb.org

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kruis-en-Dwars28 Augustus2013Wegbreek het hierdie spore agtergelaatEk was verlede week saam met die Predikante bediening by StruwigEco-reservaat gewees. Ons moes leer spoorsny:1. Staan “vierkantig” op die spoor.2. Moenie dat jou aandag dwaal nie.3. Kyk vorentoe.4. Kies die mees waarskynlike roete.5. “Time out”.Dit was ’n lekker oefening. Waar kan ons die beginsels toepas? InBybeltekste, gemeente beplanning, soeke na God, ens. Wat ek daaruitgeleer het, was: “Bly op koers deur die spoor te volg.” Die ekologieen stelsels is ook aan ons verduidelik. “Ek het ’n gevoel gehaddat die inligting belangrik is, maar kon nie my vinger daarop lê nie.Sou dit wees dat ek moet hoor dat ek die “natuur” sy gang moetlaat gaan in ’n gemeente, want God het dinge reeds so bepaal?Tog was daar baie skuiwergate en vrae in hierdie benadering.Dalk moes ek hoor dat daar waar die menslike hand God se bedoeldeplan verongeluk het (paaie, krag- en waterpype op verkeerdeplekke, oorbeweiding, oorbestuur, ensovoorts) kan dit herstel word.Al die foto's is geneem en verskaf deur di. JohanConradie en Johan Botha (Dankie julle! - Red).Is dit nie tyd dat ons in die kerk die regte “bestuur” toepas om die“natuurlike geloofs-ekologie” te laat herstel nie? (Ek weet net nie watdie antwoord sal wees op ‘wat is geloofs-ekologie?’ nie en ook niehoe dit bestuur kan word nie. Ek dink net aan Adriaan se voorbeeldvan die buffels en olifante en sy beesplaas).Ds Sam HeineKinross2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!