12.07.2015 Views

KRUIS-EN-DWARS - kerkweb.org

KRUIS-EN-DWARS - kerkweb.org

KRUIS-EN-DWARS - kerkweb.org

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kruis-en-DwarsOm in die moderne era te preekAustin B. Tucker, ’n instrukteur by die Liberty Seminary and Anderson Universiteit,het onlangs op preaching.com (www.preaching.com/common-lectionary/11693976)tien wyse riglyne na aanleiding van 2 Timoteus 4:1-5 vo<strong>org</strong>estelwat van toepassing is op elke generasie prediker - veral met die “aanslae” vanPost-modernisme.” Sommige predikers is lief vir lering en prediking, maar besoeknooit die lidmate nie. Ander spandeer ure van hul tyd om ’n beroep op mense tedoen, maar vind nie die tyd om voor te berei om die Woord te leer en te preek nie.”Uitbranding kan voorkom wordOns leef in ’n wêreld met grense en volgens Ed Stetzer is grense veral belangrikvir kerklui. Hy skryf in Don’t Blame Your Schedule for Your Burnout: “mense geevinnig te veel aktiwiteite die skuld vir tamheid en die vroegtydige aftrede uit die bediening.Leiers wat uitbranding ondervind, neig om ’n leefstyl te weerspieël wat diedissipline om hul aktiwiteite te reguleer, nalaat.” Hy sê sonder duidelik vasgesteldegrense waarby gehou word, is individue meer geneig om uitputting van die gees enliggaam te ervaar. Hy vergelyk die beginsel met ’n hond wat voor ’n kar inhardloop:Die hond kry nie seer vanweë die spoed wat hy hardloop nie, maar omdat hy syafgemete grense, wat vir hom deur sy eienaar gestel is, oortree het.28 Augustus2013Gratis eboeke hier aflaaibaarLees die volledige artikel by http://www.churchplants.com/articles/3757-don-tblame-your-schedule-for-your-burnout.html30 Vrae om jouself af te vraLesers kan verskeie e-boekegratis bekom vanaf Exponentialse webwerf (www.exponential.<strong>org</strong>/ebooks/).Boekesoos Wired to Plant is aflaaibaar.Besoekwww.rebellesociety.com/2013/07/17/30-questions-to-askbefore-you-dieom die vrae te bekomwat perspektief op jou lewe sal gee.Alvorens jou gemeente die klankstelselwil opgradeer, lees eers TommyScully se artikel 4 Acoustic Tipsto Help Your Church Sound Systemsoos dit onlangs op Churchleaders.comverskyn het. Sy vier wenke sal’n gemeente help bepaal hoe die klanksisteemgeïnstalleer of ingestel moetword.Dominee moet 114 uurweekliks werkThom Rainer gee in sy blog Howmany hours must a pastor work eachweek to satisfy the congregationdiakens se verwagtinge ra-kendedie hoeveelheid uur wat hul domineeaan die gemeente "behoort" tespandeer, weer. Volgens sy opnameonder diakens, lyk die vo<strong>org</strong>estelde,minimum verwagtings (in ure perweek aangedui) soos volg:Gebed by die kerk – 14Erediens voorbereiding - 18Uitreik en evangelisasie - 10Berading - 10Hospitaal- en Huisbesoeke -15Administrasie - 18Gemeenskapbetrokkenheid - 5Denominasionele betrokkenheid - 5Kerkvergaderings - 5Aanbiddingsdienste/-prediking - 4Ander - 105

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!