12.07.2015 Views

KRUIS-EN-DWARS - kerkweb.org

KRUIS-EN-DWARS - kerkweb.org

KRUIS-EN-DWARS - kerkweb.org

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kruis-en-Dwars28 Augustus2013Aktiveer dissipelskap in jou gemeentePatrick Morley het onlangs ’n blog op die Man in the mirrorwebtuistegeskryf oor hoe ’n prediker dissipelskap kerkwydkan implementeer. Patrick het al met sowat 35 000 gemeentesin Amerika gewerk en deel die volgende wenke vir leraarswat se hoogste prioriteit dissipelskap is:- Ondersoek die gemeente se visie (hoekomons bestaan), missie (wat ons doen) en BHAG(Big Holy Audacious Goal) (wat ons wil bereik).- jou rol is om die groter prentjie te sien, die rasieleier te weesen die punte bymekaar te bring (deur mense te vra om tehelp)- Kry ’n doelgerigte tsaar met ’n passie vir dissipelskap omtoesig te hou oor die operasionele deel van die plan.- Wys ’n implementeringspan van so 12 leiers aan wat uitmeer doeners as dromers bestaan.- Laat die tsaar met die implementeringspan vergader. Loernet eers in om die prentjie te deel, maar laat hulle toe om diedele aanmekaar te sit.- Ofskoon dissipelskap-maak ’n meerjaar proses is, moetalles egter binne ’n paar maande geïnisieer word.- Skep ’n kommunikasiepakket wat ondersteuningsmateriaalinsluit.- Verduidelik die nuwe rigting aan die leiers totdat die planwyd aanvaar is.- Volg die dissipelskap-plan van roep, toerus en stuur.- Implementeer die proses (take vir die implementering span).Lees meer oor die bogenoemde stappe en nog idees bywww.maninthemirror.<strong>org</strong>/a-look-in-the-mirror/218-how-apastor-can-implement-discipleship-church-wide7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!