12.07.2015 Views

KRUIS-EN-DWARS - kerkweb.org

KRUIS-EN-DWARS - kerkweb.org

KRUIS-EN-DWARS - kerkweb.org

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kruis-en-Dwars28 Augustus2013Neem deel aan die eerste Nasionale HuweliksweekDie eerste Nasionale Huweliksweek sal van 1-7 September2013 duur. Hierdie inisiatief word geloods deur die INTIEtydskrif in samewerking met Ulsanic, Intimacy4Us en die tydskrifI do en wil paartjies inspireer om op die welstand van hulhuwelike te fokus.Hoewel Suid-Afrika die eerste keer aan Huweliksweek deelneem,is dit is ’n bestaande internasionale veldtog waarvanons land die nuutste toevoeging is. “Ons wil mense se geloofin die huwelik help herstel en aan elke paartjie die gereedskapbied om hul huwelik tot ’n gesonde, vervullende eenheidte beitel,”sê Liezel van der Merwe, besturende redakteur vanINTIEM. Annelize Steyn, die redakteur, sê mislukte huwelikeis ’n nasionale krisis in Suid-Afrika wat dringend aangespreekmoet word. “Egskeidings het ’n direkte invloed opdie welstand van ons samelewing. Misdaad, depressie, werkloosheiden alkoholisme is dikwels uitvloeisels van gebrokehuisgesinne. Daarteenoor kweek gesonde huwelike ’n jeugmet toekomsvisie.”Registreer op www.myhuwelik.co.za vir Huweliksweek.Ontsyfer die bedrading van jou eggenootKommunikasie is van die grootste struikelblokke watin huwelike ervaar kan word. Brett Clemmer skryf insy artikel Deciphering the Gender Code, die oorsaakvan die ‘kommunikasiegapings’ tussen mans en vroueis verwant aan die gebeure in Genesis 2:18. “Eva seoorspronklike sonde was om die woord van die slangbo God se eie woorde te kies. Adam se sonde was ompassief toe te kyk.”Brett sê die vrou se straf was verhouding-verwant endie man se straf taak-verwant. Om hierdie redes salvroue waarskynlik seerkry in die huwelik of in afbrekendehuwelike bly. Hierteenoor sal mans of hulleoorwerk of neig om lui te wees. Daar is egter hoop.“Ons (vroue en manne) pas soos stukkies van ’n legkaartbymekaar. My sterkpunte maak op vir my vrou seswakker areas en haar sterkpunte vir my swakpunte.”Lees Brett se oplossings vir ‘kommunikasiegapings’deur op hierdie skakel te klik.Trou advies van ’ngeskeide manLees die motiveringsprekerGerald Rodgers se tien dingewat hy anders sou doenom sy huwelik te red deurhierop te klik. Sy eerste tweewenke is: moenie ophou“court” nie en word keer-opkeervan vooraf op mekaarverlief.Lees hier meer oor egskeidingWebtuistes vir gebedeBesoek hierdie Man in theMirrior-webtuiste om ’n gebedskaartvir huwelike tebekom.Hierdie Charginglife-webwerfhet ’n gebed vir huwelik-restourasieen hierdieKanaan-webtuiste gebedeom te bid vir jou eggenoot.In die jongste uitgawe van die Joy-tydskrif verskyn ’n artikelWhy God hates divorce. “Wanneer ons skei van iemandwaarmee ons ’n verbond gemaak het, dryf dit die spot metdie God-geskape konsep van ’n verbondsverhouding.” Volgensdie artikel is daar slegs twee Skriftuurlike grondbeginselsvir wanneer skei "toelaatbaar" is. Lees die artikel in diejongste uitgawe of deur op hierdie skakel te klik.BO: Secunda-Goedehoop se muntlegging vir Bybelverspreiding na aanleiding van die80ste herdenking van die Bybel in Afrikaans.4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!