04.05.2016 Views

VERKYKER 1/2016

OVERKRUIN SE AMPTELIKE SKOOL KOERANT

OVERKRUIN SE AMPTELIKE SKOOL KOERANT

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

REDAKTEURS

BLOEDSKENK

BRIEF

/ GLOW

// HUWELIKSKLOKKIES

IN THE DARK

DRAMA SPEEL AF BY BLOEDSKENK SESSIE .. . .

Op Woensdag 27 Januarie, het menige dapper Ovie, hul oë liewers styf toegeknyp en hul oorgegee aan die genade

van die vriendelike personeel van die SA Bloedskenkvereniging. Dankie Ovies ons het meer as 117 eenhede geskenk!!

Dankie al die brawe Ovies, volgende keer doen ons nog beter!

Nadia Ayres.

GLOW IN THE DARK SOKKIE

Die ATKV JEUGTAK vier “jonkwees” met ‘n ons eerste “glow in the dark” sokkie op ons eie skoolvierkant. Dit was hope

pret, daar was baie gees en dankie aan al die onnies wat gekies het om hul Vrydagaand op hierdie unieke wyse deur

te gebring het! Lyk of dit ‘n tradisie gaan word!

ATKV Jeugtakredaksie

10 VERKYKER 2016

Uitgawe 1

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!