09.02.2013 Views

Besighede moes sluit

Besighede moes sluit

Besighede moes sluit

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

310 310

HEILBRON HERALD, VRYDAG 25 JANUARIE 2013

Die agtjarige Jancke Vrey van Heilbron het as gaskunstenaar opgetree tydens ’n ete wat by Huis Emily Hobhouse

in Koppies aangebied is. Met baie selfvertroue sê sy self dat sy al verskeie kere opgetree het met haar sang. Sy het

op vyfjarige ouderdom al begin sing. Op die foto verskyn vl me Annemarie Zitzke (bestuurder Huis Emily Hobhouse),

mnr Hannes van Tonder (klankingenieur), Jancke Vrey en mnr Smittie Smith (voorsitter Huis Emily Hobhouse).

Jaco en Gerda van der Westhuizen is op 20 Oktober 2012 in die huwelik bevestig. Jaco is die seun van Bertus en

Louise van der Westhuizen. Die egpaar vestig hulle in Heilbron.

Briewe van

ons lesers

Die volgende skrywe is ontvang van me

Annemarie Harthoorn, Brooklyn, Pretoria:

In Desember 2012 en begin Januarie 2013

was my moeder opgeneem in die Tokollo

Hospitaal op Heilbron. Terwyl sy daar was

het ek haar dikwels hier van Pretoria af gaan

besoek, om die waarheid te sê het ek tussen

Kersfees en Nuwejaar naby Heilbron oorgebly

om haar elke dag te kan besoek. Die verpleegpersoneel

was so vriendelik om my toe

te laat om van 11:00 tot 17:00 by haar te bly.

Ek wil graag vertel hoe beïndruk ek met

hierdie hospitaal is. Ek het persoonlike ondervinding

van hospitale hier in Pretoria, en ek

kan eerlik sê dat Tokollo met die beste vergelyk.

Dit is silwerskoon, netjies en blink. Die

personeel is besonder besorgd oor die pasiënte,

en ek dink die pasiënte kry net die beste

behandeling. Die personeel is almal baie

vriendelik: van die skoonmakers, verpleegsters,

stafverpleegsters, susters tot die dokters.

Almal het tyd vir die pasiënte, en ook vir

'n besoeker soos ek. Die hekwag se vriendelikheid

en die pragtige tuin gee natuurlik die

eerste goeie indruk.

Ek wil almal daar graag bedank vir hulle

wonderlike sorgsaamheid en vriendelikheid.

(DANIE en

TSAATS HATTINGH

& JOHAN STADLER)

Veilingspunt GPS koördinate:

S27°12.389' E28°04.546'

ROETE:

VAN HEILBRON: Ry op die Frankfort teerpad vir 5 km. Draai links op pad S160. Ry vir 15 km. Draai links by plaas in.

VAN FRANKFORT: Ry op die Heilbron teerpad vir 45 km. Draai regs op pad S160. Ry vir 15 km. Draai links by plaas in.

VAN SASOLBURG: Ry op die Heilbron teerpad vir 30 km. Draai links op die S1220 pad. Ry vir 10 km tot by die T-aansluiting.

Draai regs en ry vir 1 km. Draai links en ry vir 7 km tot by T-aansluiting. Draai regs en ry vir 5 km. Draai links by plaas in.

BLADSY 3

44 Els Street

HEILBRON

Tel: 058 852 3033

heilbron.herald@

gmail.com

CANNOSSA

2 DE JAARLIKSE AANTEELVEILNG!!

WOENSDAG 30 JANUARIE 2013 om 11:00 te

BONSMARAS & SIMBRAS

NOTA: Dragtigheidstatus sal dag met veiling beskikbaar

wees. Beeste is met Pyramid en “10-in-1" gespuit en

ingeënt teen Knopvelsiekte en Slenkdalkoors.

70 BONSMARA KOEIE met 70 KALWERS.

60 BONSMARA KOEIE (dragtig).

50 BONSMARA VERSE (dragtig).

60 BONSMARA VERSE (oop).

VERKOOPSVOORWAARDES (LOSGOED): 1. Slegs KONTANT of BANKGEWAARBORGDE TJEKS dag met veiling. 2. BTW word gehef. 3.

Indien 'n item gekoop sou word d.m.v. 'n Landbank lening of huurkoop gefinansier sou word, moet dit minstens 14 dae vooraf met BKBLouwid kantoor te

Frankfort gereël word. 4. Kopers moet afskrifte van hul BTW-sertifikate beskikbaar hê. 5. Internet oorbetalingsfasiliteite is vir u gerief beskikbaar. 6.

‘n Een persent kontanthanteringsfooi plus BTW word gehef op alle kontantbetalings. 7. Besigtig die veilingsreëls, bedinge en voorwaardes by

www.bkb.co.za. 8. Voornemende kopers moet vooraf registreer met identiteitsdokument en bewys van verblyf. 9. Alle goedere word met 'n

reserweprys verkoop en 'n reg bestaan om te bie deur of namens die eienaar of afslaers tensy anders aangedui. 10. Die regulasies van die Wet op

Verbruikersbeskerming, 2008 is beskikbaar by http://www.info.gov.za/view/DynamicAction?pageid=623&myID=292342

AFSLAERS

Posbus 220, Frankfort, 9830

Tel: 058 813 1071 Faks: 058 813 2317

E-pos: frankfort@bkblouwid.co.za

Webblad: www.bkb.co.za

Reg. No. 2005/026173/07

LARGE FORMAT PRINTING

• Advertisements for vehicles

• Magnet stickers

• PVC banners

• Canvas printing

• Variety of Stickers

• Signage

• Printing on T-shirts

HEILBRON VEILING

NAVRAE:

Piet Boshoff 083 210 7135

Afslaer: Rassie Lombard 082 900 7385

BKBLouwid, KROONSTAD: 056 215 1851

StaalkonStrukSieS

• Fabrieke

• Winkelsentrums

• Plaasstore

Bou en Beton

• Fabrieke

• Kantore

• Winkelsentrums

Skakel Piet du Toit by 083 262 2483

vir gratis kwotasies

E-pos: admin@sanducivils.co.za

CANNOSSA, HEILBRON.

UITSTEKENDE

KWALITEIT!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!