09.02.2013 Views

Besighede moes sluit

Besighede moes sluit

Besighede moes sluit

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

BLADSY 6 HEILBRON HERALD, VRYDAG 25 JANUARIE 2013

SLIMKOPPE: Die top vyf presteerders in elke graad van die Hoërskool Heilbron vir die laaste kwartaal verlede jaar,

is as volg: Voor van links: (Gr. 4) Wilandre Pretorius, Johane Farrell (Afwesig), Carike Erasmus, Janike Liebetrau

en Marnus Vermeulen. Tweede ry van links: (Gr. 5) Izany de Wit, Arno Swart, Marne Theron, Mienke Roos en Rozaan

du Raan. Derde ry van links: (Gr. 6) Marisca Rossouw, Amane Watson, Eliana du Toit, Janes van Rooyen en Marni

Matthee. Agterste ry van links: (Gr. 7) Hanke Swart, JJ Joubert, Ceejay Myburgh, Estian Malherbe en Stella

Farrell.

SLIMKOPPE: Die top vyf presteerders in elke graad van die Hoërskool Heilbron vir die laaste kwartaal verlede jaar,

is as volg: Voor van links: (Gr. 8) Carli Schutte, Hannetjie Flemming, Loandré Pretorius, Silma Erasmus en Luhan

Erasmus. Tweede ry van links: (Gr. 9) MJ Rothman, Tommy Watson, Nadene Joubert, Elchristi de Wit en John-D

Müller. Derde ry van links: (Gr. 10) Ansuné Malherbe, Thomas van Vuuren, Manie Jooste, Ané Stemmet en Jantus

Strauss. Vierde ry van links: (Gr. 11) Gert Matthee, Martin Mouton, Danie van Stryp, Roosmarie Kruger en Johanné

Potgieter. Agterste ry van links: (Gr. 12) Leani Bosch, Marina Kruger, Surika Piater, Toni Motseoile en Pieter-Chris

Delport.

KOP IN DIE WOLKE: Anzette Smith ontvang haar Privaat Vlieënier Vlerkies van haar vlieginstrukteurs van die

Heidelbergse Vliegskool. Meer oor Anzette: Basiese Leerplan: 1. Basiese vliegvaardighede. 2. Landings. 3. Eerste

solo. 4. Gevorderde algemene vlug. 5. Navigasie. 6. Finale voorbereiding en vlugtoets. Vakke: Principles of flight -

88%, Meteorology - 85%, Human Performance & Limitations - 77%, Flight Planning & Performance - 94%,

Navigation - 93%, Radio Telephony - 78%, Aircraft Technical & General - 88%, Air Law - 76%. 'n Kandidaat moet,

voor die vlugtoets al die teoretiese eksamens skryf en slaag, binne 18 maande. 'n Navigasie-oefening moet ook

geslaag word, asook 'n algemene vlugtoets. Tydens die algemene vlugtoets moet kandidaat alle vaardighede demonstreer

van al die lugoefeninge en noodprosedures wat hy/sy geleer het.

Foto vlnr: Mnr. Gerrie Coetzee (skoolhoof), Mnr. Johnie Smith (Anzette se vader), Anzette Smith, Kaptein Paul

Theron en Lt. Tiaan Pretorius (Vlieginstrukteurs).

SKOOLTASSE ONTVANG: Helpende Hand reik uit na Hoërskool Wilgerivier en skenk skooltasse vir die Wilgies.

Mev. Kobie Swart is gevra om die oorhandiging te doen. Dankie, Helpende Hand!

NUWE BESEMS: Die Eendracht Volkskool op Heilbron spog vanjaar met drie nuwe onderwysers. Hulle is van links

Elzet Rautenbach (Wiskunde Gr. 10 tot Gr. 12 en Fisiese Wetenskap Gr. 9 tot Gr. 12), Angelique Scheepers (Afrikaans

Gr. 4 en 5, Engels Gr. 4 tot Gr. 6), Natuurwetenskap Gr. 4 en Bybel Gr. 8) en Annelize Janse van Rensburg

(Lewenswetenskappe en Landbouwetenskappe), Al die leerkragte is opgewonde oor die skool en sien uit na die jaar

wat voorlê.

KLASLEIERS VAN WILGERIVIER HOËRSKOOL : SEKONDêR 2013 : 1ste Kwartaal

Gr 8A: Bertus Nel, Nadia Dempers. Gr 8B: Willie Esterhuizen, Alida Bibbey. Gr 9A: Ockert Struwig, Nanine

Heydenrych. Gr 9B: Bert van Wyk, Charlize Beyers. Gr 10A: Hennie Oosthuizen, Jonel van Zijl. GRAAD 10B:

Malan Meyer, Jean-Mari Linde. Gr 11A: Alré van Heerden, Soné Muller. Gr 11B: Mils Krüger, Anja Esterhuizen. Gr.

12: Hoofseun & Hoofdogter/Onderhoofseun & Onderhoofdogter tree outomaties op as VRL.

Ry 1 vlnr: Bertus Nel, Willie Esterhuizen, Alida Bibbey en Nadia Dempers

Ry 2 vlnr: Bert van Wyk, Ockert Struwig, Nanine Heydenrych en Charlize Beyers

Ry 3 vlnr: Hennie Oosthuizen, Malan Meyer, Jonel van Zijl en Jean-Mari Linde

Ry 4 vlnr: Alré van Heerden, Mils Krüger, Anja Esterhuizen en Soné Muller

Ry 5 vlnr: De Wet Ungerer (voorsitter), Gerhard van Rensburg (ondervoorsitter), Moda Bibbey (ondervoorsitster)

en Mariné Muller (voorsitster)

HOËRSKOOL WILGERIVIER SE KLASLEIERS VIR 2013: Kwartaal 1

Gr. 7: Hoofseun & Hoofdogter/Onderhoofseun & Onderhoofdogter tree outomaties op as VRL.

Gr. 6 A: Johnny Muller, Elri Coetzee. Gr. 5 A: Cronjé Hattingh, Lené Muller. Gr. 4 A: HW Müller, Marike Muller.

Gr. 4 B: Benno Jooste, Nicole Kok.

Foto vl: HW Müller, Cronjé Hattingh, Nicole Kok, Marike Muller en Benno Jooste.

Middel vl: Elri Coetzee, Lené Muller, Kobus Hattingh (hoofseun) en Johnny Muller.

Agter vl: Wimé Rautenbach (hoofdogter), Juan Jordaan (onderhoofseun) en Mareli Müller (onderhoofdogter).

HOËRSKOOL WILGERIVIER TENNISUITSLAE VAN OOS-VRySTAAT PRIMêRE TENNISPROEWE GEHOU OP

7 JANUARIE 2013: Seuns O/10 - Nr 1: HW Müller, Nr 18: Janus vd Berg. Dogters O/10 - Nr 7: Erica Bibbey, Nr

3: Marike Muller. Seuns O/12 - Nr 6: Ruart Victor. Dogters O/12 - Nr 4: Michaela Naudé, Nr 10: Francis Bibbey,

Nr 14: Lené Muller. Seuns O/14 - Nr 1: Kobus Hattingh, Nr 10: Ryan Grobbelaar. Dogters O/14 - Nr 3: Mareli

Müller, Nr 9: Elsje Giliomee.

Op die foto is heel agter links: Mareli Müller.

Middel links: Elsje Giliomee en Lené Muller.

Voor vl: Marike Muller, Janus vd Berg, Erica Bibbey, HW Mïller, Michaela Naude, Francis Bibbey, Ryan Grobbelaar

en Kobus Hattingh. (Ruart Victor afwesig)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!