03.05.2013 Views

Inqaba ya basebenzi Number 2 April 1981 - DISA

Inqaba ya basebenzi Number 2 April 1981 - DISA

Inqaba ya basebenzi Number 2 April 1981 - DISA

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die moorddadiEc aanval van die

vyand In die nag op die ANC in

Maputo is 'n aanval op almal wat veg

vir vryheld in Suldelike Afrika. Die

aggressie Rnan hand En hand met die

toename van die SADF K aanvalle

op Angola en die versterklng van die

militere besetting van Numibie.

Maar agter die wapenrustlng en

bellkopters wat hul skurke In

uniform uitspoeg, staan 'n beersende

klas met sy rug teen die muur.

Bedreig deur die massa aan alle

kante, sien die Suid-Afrlkaanse

kapitaliste die stormwolke van

revolusle saampak op die horison en

word hulle meer en meer verdeel en

wanhoplg. Om Suldelike Afrika vir

kapitalisme te beskerm, ianseer die

verswakte apartheldregering barbaarse

avonture oor sy greitse.

Die kapitallstiese klas in Suld-

Afrika het lank onder die sambreel

van imperiallsme die hele Suldelike

Afrika as sy agterplaas behandel.

In die ongenadlge soektog vir bult

en profyl het die SA groolkapltaal

(verbind met die Westerse monopolies)

hulle tentakels versprel so ver

weg as Zamblt, Malawi, Tanzanie en

Zaire. Die llederlike rykdom van die

Oppenheirners Is gesulg ult die

goedkoop slawe-arbeld van mikjoene

werkers dwarsdeur die sub-kontineat.

Hoeveel dorpe ken nie vir

Jo'burg nie?

Die werkers se a r be id het die

Wltwatersrand *n kragsentrum van

die Industrie gemaak. Maar in die

proses, bet die kapitallstiese slsteem

armoede en ellende op die massa

afgedwlng, nie net in Suid-Afrika

nie, maar oak In n dosyn ander

lande wat Suid-Afrika omring.

Dit was selfs die geval gedurende

die wereld-wye kapitallstiese hoogkonjunktuur.

Met die wereldkapltalisme

vandag In 'n krisls, kan die

profytsisteem net oorlewe In Suldellke

Afrika deur die massa met

hongersnood en epidemics te

Verenig vir *n

Sosialistiese

Suider-Afrika

bedreig. 'n Zarabfese parlementslid

het kort gelede verklaar dat sy dlstrik

teruggebrlng was na die "omstandlghede

van die steentydperk."

In die tydperk sedert die tweede

wereldoorlog, het die strut van die

werkers en landbouers die koloniale

orde in land na land van Suldelike

Afrika oorwln. Maar behalwe In

Mosambiek en Angola, hel hlerdie

oorwlnnlng nie die bebeer van die

profytsisteem gebreck nie*

Maar ook In Mosambiek en

Angola, met hul erfenls van bale lae

produksle, die ekonomlese oorheersing

van Suid-Afrlkaanse kapitalisme,

en die aanvalle deur die

Suid-Afrlkaanse regering, bly daar

kolossale struikelblokke in die pad

na vooruitgang.

Alleen die verwoesting van die

krag van kapitalisme in Suid-Afrika

self kan die kettlngs losbreek wat die

sub-kontinent bind, en die pad

oopmaak na werkllke beheersing

deur die volke van Suldelike Afrika

oor hulle eie lewens.

Terwyl hy sy rykdom opgehoop het

deur die onlwlkkellng van Industrie,

kon die SA kapitallstiese klas nie

help om die krag In die lewe te roep

wat horn sal vernletig nie—die

werkende klas van Suldelike Afrika.

Die myne, plase, fabrleke en

dokke is skole van stryd, waardeur

woede teen die uitbulters ontwlkkel

word tot vasberadenheld van staal en

versprel word deur *n duisend kanale

na die townships en dorpe van die

hele gebied.

In elke land van Suldelike Afrika

beteken die stryd vir *n beter lewe, 'n

stryd vir werkersregerlng. In die

oorwlnnlng van die stryd alleen le die

antwoord vir elke stryd van die

massa—teen rassehaat en naslonale

onderdrukklng; teen die hongerslone

en prysverhoglnge; vir land, werk,

hul&e, opvoeding en gesondheld; vir

die elnde van plundering, verkragting

en moord deur die gehuurde

moordenaars van die Suid-Afrlkaanse

heersende klas.

Teenoor die totale strategic van

die Suid-Afrlkaanse base, het die

werkende klas van Suldelike Afrika

massa-eenheld In aksle nodlg om hul

gemeenskaplike belange te realiseer.

Ons moet breek deur die verdeling

van die koloniale grense wat deur

Imperiallsme In stand gehou word.

Die fondament om eenheid te bou

is In die netwerk van trekarbeld—die

elnste slsteem wat die vyand geskep

het om werkers saara te trek In

gemeenskaplike uitbuiting dwarsoor

die naslonale grense.

Om te moblllsecr vir eenheid Is die

dringende verantwoordelikheid van

die leiers van die vakbonde en

politieke organisasies van die massa

dwarsdeur Suldelike Afrika. Om dit

te realiseer Is die uitdruklike taak

van elke aktlvis.

In Suid-Afrika moet die leiers en

die lede van die ANC en SACTU die

voortou neem in hierdie werk. By

elke geleentheid moet ons met ons

medestryders die noodsaakllkheid

bespreek om ons praktlese bande

met militante in ander lande te

versterk.

Hler le die weg om die Suid

Afrlkaanse kapitallstiese klas te

vernietig.

Teenoor militere, ekonomlese en

politieke oorheersing deur die SA

heersende klas, veg ons vir die reg

van die volke van die Suldelike

Afrika vir egte selfbestemming.

Teenoor die imperlallste se komplot

vir *n 'konstellasie van state* onder

Suid-Afrika te hak, kan ons 'n

federasle van Suidellk Afrlkaanse

werkersstate stei as ons doel, wat die

ware gemeenskaplike belange van

ons mense sal uitdruk.

Dit sal n baken verhef vir die

werkende massa van Afrika* In

eenheid met die hele internaslonale

werkende klas, sal dit die pad

oopmaak vir die opbou van soslallsme.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!