03.05.2013 Views

New website - University of the Free State

New website - University of the Free State

New website - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

10

events

Eerstejaars

is ware ambassadeurs

in die VSA

Ons studente het universiteitsbestuur in die VSA beïndruk met die wyse waarop hulle

ons land en ons universiteit verteenwoordig het. Die program is ’n ongelooflike

investering in ons studentegemeenskap. So sê mnr. Rudi Buys, Dekaan:

Studentesake aan ons universiteit.

Rudi het tydens die groep van 71 studente se twee weke in die VSA sewe van die

nege instellings besoek en ook die geleentheid gehad om met dekane en

visepresidente van Studentesake by hierdie universiteite te gesels. “Ek het besef

dat ons fokus op leierskapontwikkeling en die leiding aan studente deur middel

van die aanbied van verskeie programme in lyn is met die programme wat hierdie

universiteite aanbied,” sê Rudi.

“Die universiteite was geweldig beïndruk met die wyse waarop ons

eerstejaarstudente kon debatteer oor verskeie kwessies. Ek het heelwat versoeke

ontvang dat die program moet voortgaan en dat van die universiteite ook hul

studente na ons universiteit wil stuur,” sê Rudi.

Hy is opgewonde oor die resultate wat met die program bereik is. “Ons studente

het bereik wat ons met die program wou bereik: Om kwessies van verskille en

diversiteit in hul groepe en op ‘n persoonlike vlak te ondersoek. Ons studente het

gegroei en verander en dit is weens hul toegewydheid teenoor die program,” sê hy.

- Lacea Loader

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!