06.05.2013 Views

11107 Savannah - Savannah Environmental specialist ...

11107 Savannah - Savannah Environmental specialist ...

11107 Savannah - Savannah Environmental specialist ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4

Naafhoogte

(~80m tot 120m)

Illustrasie van die komponente van 'n tipiese windturbine

OMGEWINGSIMPAKEVALUERINGSPROSES

Rotorlem

(~40m tot 60m lank)

Ingevolge Artikel 24 en 24D van die Nasionale Wet op Omgewingsbestuur (Wet 107 van 1998),

saamgelees met die OIE-regulasies van Staatskennisgewing R543 – R546, word vereis dat 'n

Bestekopname- en 'n OIE-proses vir die voorgestelde projek onderneem word. Mainstream benodig

magtiging van die Nasionale Departement Omgewingsake (DEA) (in oorleg met die Vrystaatse

Departement Ekonomiese Ontwikkeling, Toerisme en Omgewingsake) ten einde die voorgestelde

projek te onderneem. Ten einde magtiging vir hierdie projek te verkry, moet omvattende,

onafhanklike omgewingstudies ingevolge die OIE-regulasies onderneem word. Hierdie projek is by

die Nasionale DEA geregistreer onder Aansoekverwysingsnommer 14/12/16/3/3/2/365.

'n OIE is 'n doeltreffende beplannings- en besluitnemingswerktuig. Dit bring mee dat die potensiële

omgewingsverwante gevolge wat voortspruit uit die oprigting en bedryf van 'n tegniese aanleg,

geïdentifiseer en na behore bestuur word. Dit bied die applikant die geleentheid om vooraf

gewaarsku te wees teen potensiële omgewingsvraagstukke en bied die geleentheid om die

vraagstuk(ke) waaroor verslag gedoen is in die OIE-verslag asook uit dialoog met geaffekteerde

partye, op te los.

Mainstream het Savannah Environmental aangestel as die onafhanklike omgewingskonsultante

om 'n Bestekopname en 'n Omgewingsimpakevaluering te onderneem ten einde al die potensiële

Naaf

Nacelle

(turbinehuis)

Toring

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!