06.05.2013 Views

11107 Savannah - Savannah Environmental specialist ...

11107 Savannah - Savannah Environmental specialist ...

11107 Savannah - Savannah Environmental specialist ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

omgewingsimpakte wat met die voorgestelde projek vir die geïdentifiseerde gebied gepaard gaan,

te identifiseer en te evalueer, en om gepaste versagtingsmaatreëls in 'n

Omgewingsbestuursprogram (OBPr) voor te stel. As deel van hierdie omgewingstudies, sal B&GP's

aktief betrokke raak deur die openbare deelnameproses.

Die fases van 'n OIE is soos volg:

Bestekopnamestudie &

Bestekopnameverslag:

Om vraagstukke te

identifiseer

WAT IS DIE POTENSIËLE OMGEWINGSIMPAKTE WAT MET DIE

VOORGESTELDE PROJEK GEPAARD GAAN?

'n Aantal potensiële omgewingsimpakte wat met die voorgestelde projek gepaard gaan, is

geïdentifiseer. Hierdie potensiële impakte sal deur die volgende spesialisstudies geëvalueer word:

Biofisiese Impakte

Impakevaluering

OIE-verslag:

Spesialisstudies

Impakte op ekologie, flora en fauna: die

oprigting van die windkragaanleg en die gevolglike

versteuring van plantegroei kan 'n impak op die

terrein se ekologie hê.

Impakte op avifauna en vlermuise: voëls en

vlermuise kan geraak word deurdat hulle tydens die

bedryfsfase in die windturbine se lemme sowel as in

die gepaardgaande kraglyn(e) vasvlieg.

Impakte op geologie en grondsoorte: impakte

op geologie hou verband met die onderliggende

grondtoestande en die terrein se erosiepotensiaal.

Impakte op landboupotensiaal: impakte op die

potensiaal van landbougebiede en op die

grondvermoë.

OIE-PROSES

Finale OIEverslag

& Konsep

EMP:

Dien in by DEA

Hierdie spesialisstudies sal soos volg in twee fases onderneem word:

Besluitneming

deur DEA:

Omgewingsmagtiging

Maatskaplike &

Ekonomiese Impakte

Visuele gehalte en estetika: weens hul hoogte

kan windturbines potensieel 'n negatiewe visuele

impak op hul omgewing en sensitiewe visuele

reseptors hê.

Impakte op erfenisterreine, fossiele en

paleontologie: die versteuring of vernietiging van

erfenisterreine/fossiele/paleontologie kan tydens

die oprigtingsfase voorkom.

Maatskaplike impakte: die oprigting en bedryf

van die windkragaanleg kan positiewe sowel as

negatiewe maatskaplike impakte tot gevolg hê (d.i.

werkgeleenthede, geraasimpakte en impakte op die

plaaslike grondgebruik).

1. Die Bestekopnamefase, wat 'n kantoor (desktop) studie insluit, waartydens potensiële

vraagstukke wat met voorgestelde projek gepaard gaan, geïdentifiseer en geëvalueer sal word,

en daardie vraagstukke sal uitlig wat verdere ondersoek tydens die OIE-fase verg.

2. Die OIE-fase, wat 'n gedetailleerde evaluering van potensieel wesenlike impakte insluit wat

tydens die Bestekopnamefase geïdentifiseer is. Praktiese en uitvoerbare versagtingsmaatreëls

sal aanbeveel word ten einde die potensieel wesenlike impakte wat geïdentifiseer is tot die

minimum te beperk. Hierdie aanbevelings sal in 'n konsep Omgewingsbestuursprogram (OBPr)

vervat word.

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!