05.07.2013 Views

Morphing Moonlight: Gender, masks and carnival mayhem- The ...

Morphing Moonlight: Gender, masks and carnival mayhem- The ...

Morphing Moonlight: Gender, masks and carnival mayhem- The ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

harlekyn as ’n sentrale kwessie in die werk van hierdie kunstenaars ondersoek.

Kristeva en Bakhtin se teorieë oor die karnavaleske en die verhouding tussen

taal en oortreding lei en struktureer die beginsels en die argumente van die

proefskrif. In die werk van die gekose kunstenaars word Pierrot uitgebeeld in

’n staat van veranderlikheid en vloeibare metamorfose, sonder dat grense in ag

geneem word. Daar word aangetoon dat onbepaalde geslag en waansinnige

emosies ’n essensiële deel uitmaak van die skaduagtige, onwesenlike aard wat

die harlekyn toelaat om bestaande sosiale waardes, wette en grense te

ignoreer.

Giraud, Ensor, Dowson en Beardsley mag miskien as minder belangrike

kunstenaars van die laat negentiende eeu beskou word, maar oorwegings van

marginalisasie en grootsheid is gebaseer op subjektiewe keuses. Hierdie

kunstenaars was deel van die weefstof van hul tyd en kan as sodanig beskou

word as drade wat die tematiese kwessies en fin de siècle-uitbeeldings

saamvleg. Hoe liminaal ookal, maak dit hulle werk van belang.

vii

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!