16.01.2018 Views

JOINING HANDS 17 JANUARIE 2018 WEB

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kuilvoer: Beheer die proses om gehalte te behou

deur Albert van Rensburg, Biomin

Goeie kuilvoer is goud werd – maar dan moet dit reg gemaak word om gehalte te verseker.

Goeie bestuur en aandag aan besonderhede is noodsaaklik om deurlopend kuilvoer van

die beste gehalte te maak. Die spoed waarteen die gewas ingekuil word, die voginhoud,

snylengte en samepersing kan alles ’n groot invloed hê op die gistingsproses en bergingsverliese.

Algemene foute met die maak van goeie kuilvoer is:

Die materiaal is te nat (die voginhoud is bo 75%). Die gewas moet teen die regte voginhoud

(60 tot 75%) gekuil word om goeie kuilvoergisting te bewerkstellig. Kuilvoer wat te nat

is, veroorsaak verliese via loging en die groei van ongewenste mikroörganismes, wat tot

onsmaaklike kuilvoer lei. Oormatig droë (

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!