16.01.2018 Views

JOINING HANDS 17 JANUARIE 2018 WEB

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

FREE CLASSIFIEDS

Op soek na kombuis of restuarant of enige

ander werk het exp en onderving asb help.

0824970660

Indien enigiemand beskik oor n houtkierie

wat in onbruik geraak het versoek ek u

om dit asseblief by Clicks apteek af te gee

Ons wil dit graag hê vir n bejaarde klub van

Thornhill Baie dankie Charlo 0762857993

Repairs to all makes of appliances. Call Axel

@ Frigtec 072 399 3869. We buy good used

appliances.

Heidi’s Hampers. Beautiful Hampers for all

occasions. Find me on Facebook. Wattsapp

0741793399

Blue Crane Furniture Removals. Furniture

removals nationwide. Honest business principles.

Fast, personal and friendly service.

Contacts Albert 071 242 1248

AVROY SHLAIN COSMETICS

In need of agents and supplier of products

Wilna Chronis 082 322 6137 (35 years’

experience)

Is your daycare closed? Contact me, I might

be able to help. 084 2500 454

Put your Videos (VHS, 8mm of Mini-DV) on

DVD/ Flash Drive and LPs on CD. Contact

Hester @ 0722675476

Kantoorspasie 60vkm te huur @

R3500pmnd Kantoor lessenaar en rakke

reeds in.

Dr ADKeet 155

Kontak: 0828244940

3 Ton Trok. Kortenlangafstand. Vullisverwydering.

Afsaagenverwydering van bome.

Skakel Rudi 076 432 2463

Pensioner services sewing machines and

over-lockers from R250. Minor repairs on

quotation. Bev 0724624232

#1 FRIDGE REPAIRS

Free quotes and Local call out

We also buy unwanted fridges and freezers

working or not. Stan - 0792209757

HO!HO!HO! away the PESTS must go. The

Silly Season Special!! We will spray for 4

rooms for R199.00 and outside for R99.00

Call us on 0415811563.

Expert social media marketing & ad campaigns.

Printing of flyers & business cards

. Web design, email & hosting. PORTKEY

SOLUTIONS: 078 737 2525

Dan se pynblok vir artritis en ander

chroniese pyn in die rug, nek, bene, hande

en voete. Gemaak van capsaicin en ander

kruie. Dit werk! R25 vir 50 gram.

Bunny Chows. Best in town..Jbay Take

Aways. 082 700 6009

Verloor nou gewig sonder oefening met

HAWAIIAN CANDLE NUT @ R230. Ek het

12kg en baie cms in 5 mnde verloor, jy kan

ook. Elwinet 073 333 5793. Krakeel

HAWAIIAN CANDLE NUT vir vinnige gewigsverlies.

Kontak my nou. Dit werk regtig.

Elwinet 073 333 5793

Ek is n gekwafiseerdetuisversorger met verwysings

en 5 jaar ervaring en is in besit van

‘n kode 10 lisensie - op soek na werk - ek

het ook kindersorg- opleiding vir baba’s - my

kontaknommer is 0788429783.

Ek is ‘n 70-jarige man met 20 jaarondervinding

in die motorhandelensoekdringendwerk

– skakel my asseblief by 082 891 6486

(Lappies)

The Fac shop - spares and repairs call

0847812035

22 stfrancis street Jbay

OP SOEK NA KOMBUIS OF RESTUARANT

WERK ASB NO 0824970660

GOD’S CREATIONS PHOTOGRAPHY

God’s Creations Photography: Family, Couple

or Pregnancy Shoots. Contact :Maryke

Groves -083 410 4615 or visit the Fb Page

God’s Creations Photography.

Skoorsteenhane, cowls, galvanized painted.

Buglar bars and gates. Koos Slabbert 082

327 2040

Nuut van Deon

Meyer!

DIE VROU IN DIE BLOU MANTEL

Bennie moet ring koop. En nie sommer ’n

hierjy-ring vir sy Alexa nie. Hoe op aarde

moet hy nou dít bekostig? Dan word ’n

vroueliggaam gevind en sy word Bennie

en Vaughn se probleem toe daar besef

word sy’s ’n buitelander: Alicia Lewis, ’n

kunskenner op die spoor van ’n ou skildery.

Wanneer Lithpel Davids die naam Billy de

Palma in Alicia se skootrekenaar vind, weet

Vaughn daar’s gróót fout. Want hy ken vir

Billy, en Billy is bad, bad news . . . Bennie

needs to buy a ring – and not just any old

ring for his Alexa. But eish, the money . . .

Then a woman’s body is found and she becomes

Bennie and Vaughn’s problem when

she turns out to be a foreigner: Alicia Lewis,

an art expert on the trail of an old painting.

When Lithpel Davids finds the name Billy

de Palma in Alicia’s laptop, Vaughn knows

they’re in for it.

Nuwe Afrikaanse rolprent:

Hoener met die rooi skoene

Riller-komedie met vreemde kinkels en kabels!

Terwyl Bonnie van der Byl (Lizz Meiring) ontvangsdame van die internasionaal bekende De

Waal Teateragentskap tot laataand op ‘n stormagtige nag lustig en ongestoord by haar lessenaar

oor die telefoon voortklets, lê die lyk van haar baas, die suksesvolle, maar minder

gewilde Mosselbaaise sakeman en impresario Du Toit de Waal (Deon Lotz) met ‘n dolk

in sy rug op die kantoortafel agter haar rug. Sy skakel die polisie en by nadere aanskoue

van haar bloeiende baas, word sy oudergewoonte flou. As sy met die flitslig van Konstabel

Mickey Mentz (André Weideman) in haar oë bykom, is die lyk skielik skoonveld ...

Hiermee is die tafel gedek vir ‘n vinnige bewegende, spannende skreeusnaakse riller-komedie

vol verrassende kinkels waarin die ontvangsdame met haar bekkige papegaai

Napoleon en die hoogs beneukte, geïrriteerde en grieperige speurder Kaptein Hendrik

Greyling (Louw Venter), sentraal staan.

Die misterie rondom die naam Hoener-met-die-rooi-skoene word vroeg in die verhaal reeds

tot groot vermaak van Konstabel Mentz opgeklaar. Tydens ondervraging waarin al die

karakters op kantoor in ‘n klousterfobiese ruimte saamgegooi is, word allerlei geheimpies

ontbloot ... Cecilia de Waal (Dorette Potgieter,) die aantreklike veel jonger vrou van die

baas, het meer as een skelmpie, die ouer privaat-sekretaresse Miss Enith Conradie (Lida

Botha) is jarelank al verlief op die baas, die ligsinnigeRoxie Roos (Laré Birk) is die baas se

minder gewillige pretpoppie op kantoor, die sjarmante Percy Celliers (Geon Nel) doen nie

sy werk nie en die ouer klerk Harold Berrington-Smith (Flip Theron) is ‘n ‘tail gunner’. In

hierdie storm van verdagmakery en beledigings verskyn die baas se lyk skielik perdfris en

gesond op die toneel ...

Sake neem ‘n interessante wending as die lyk van Cecilia se skelmpie Jacques Petout

(Jacques Theron) met ‘n meswond in die rug op op die Mosselbaaise sandduine ontdek

word ... en nog ‘n slagoffer, ook met ‘n meswond, reg voor Bonnie se oë by die kantoor-hysbak

inmekaar sak. In kompetisie met die kaptein om die moord(e) op te los, word Bonnie

die selfaangestelde speurder wat bewyse soos ‘n selfoon, sleutel en ‘n bebloede nota as

troefkaart gebruik om die erg koorsige speurder ore aan te sit.

Haar planne loop sleg skeef as die ontmagtigde Kaptein Hendrik Greyling tydens die

hoogtepunt van die storm in ‘n geslote kas opeindig, terwyl die moordenaar besig is om

haar met ‘n rekenaarkabel te wurg ...

Hoener Met Die Rooi Skoene is ‘n riller-komedie, met onverwagse kinkels in ‘n netso

vreemde kabel ... en ‘n infame leuen wat eers teen die einde nek-omgedraai word.

In teaters op 27 Januarie

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!