05.12.2019 Views

Christian Liberty Books December 2019 Promotions

Reforming our Hearts and Minds

Reforming our Hearts and Minds

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Afrikaanse

Hulpbronne

Die Weerklank van Martin Luther

“Baie jongmense verlaat ons gevestigde

kerke vir charismatiese denominasies. Die

rede hiervoor is dikwels omdat die kerk se

dogma in 'n taal verduidelik word wat nie op

die vlak van die jongmense is nie en nie die

bepaalde sosiale omstandighede van die tyd

aanspreek nie. Die meeste van die teologiese

materiaal is in Engels beskikbaar en is verder

uiters akademies. Daarom is 'n perspektief

in Afrikaans wat ons lidmate se kontekstuele

omstandighede aanspreek dringend

noodsaaklik.”

96 Bladsye,

6 Prente

R50*

Die Tien Gebooie

“Daar was nog nooit van tevore, in die Kerk se

geskiedenis, so ‘n groot behoefte om terug te keer

na die basiese beginsels van Bybelse evangelisasie

nie. Ons kerke is gevul met vals bekeerlinge, oor ons

eenvoudig opgehou het om te doen wat Jesus gedoen

het om uit te reik na die verlorenes. Die siekte moet

gediagnoseer word voordat die kuur aan die pasiënt

geoffer word. Indien

nie, sal dit verstaanbaar

nooit gewaardeer of

toegeëien word nie. Ek

dank God vir my vriend

Peter Hammond en bid

God se seën op sy boek.”

96 Bladsye, 13 Prente

R60*

Kombinasie Offer!

Koop al 4 titels en

betaal slegs R400

Sketse uit die Suid-Afrikaanse Geskiedenis

Geskiedenis vertel ons wat gewerk het en wat

nie gewerk het nie. Ons het nodig om die

vermoë te ontwikkel om hierdie lesse in elke

area van ons lewens raak te sien en om ons

oorsprong te ontdek. In die geskiedenis kan

ons voorbeelde sien van uitnemendheid en

illustrasies van die mens se verdorwenheid en

rebellie teenoor God,

God se seën, genade

en Soewereiniteit in

Sy toetreding tot die

verloop van menslike

gebeure.

216 Bladsye, 228

Prente en kaarte

R150*

Christian Liberty Books

Hulpbronne vir Hervorming en Herlewing

admin@christianlibertybooks.co.za

www.christianlibertybooks.co.za

Bybelse Beginsels vir Afrika

“Die boek is baie goed geskryf,

maklik om te lees en te begryp.

Die boek is baie nodig en hoogs

aan te beveel in ons land in

hierdie tyd. U kan die boek

met vrymoedigheid aankoop

en ook as geskenke versprei.

Ons het die vooreg gebruik

om die 'review' van die boek

op ons program op Kruiskyk

TV uit te saai want dit spreek

kern kwessies in ons land en

oral in Afrika baie akuraat aan.

Welgedaan dr Peter Hammond.”

104 Bladsye, 10 Prente

R60*

Praktiese Dissipelskap

“As ons nie ‘n bewys toon van

‘n dramatiese transformasie

in ons geloof, morele waardes,

lewenswyse, gedrag en optrede

nie, dan is dit te betwyfel of

ons vergewe is. Hierdie boek

gee ‘n dag-tot-dag praktiese

uitleg van wat dit is om ‘n

dissipel van Jesus Christus te

wees.”

176 Bladsye, 27 prente

R135*

* Posgeld uitgesluit

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!