01.05.2013 Views

HUGENOTE HOëRSKOOL HUGUENOT HIGH SCHOOL

HUGENOTE HOëRSKOOL HUGUENOT HIGH SCHOOL

HUGENOTE HOëRSKOOL HUGUENOT HIGH SCHOOL

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

HUGENOTE HOëRSKOOL

HUGUENOT HIGH SCHOOL

Hugenote ontsluit die toekoms * Huguenot unlocks the future

1ste Kwartaal * 1st Term 2012.01.27

Geagte Ouers/Dear Parents

Hierdie omsendskrywe bevat belangrike besluite rakende beleid wat u kind direk raak./

This circular contains important information regarding policy that affects your child

directly.

Met die visie vir ons leerders:

“Hugenote ontsluit die toekoms” * “Huguenot unlocks the future”

is alles reeds in plek en die kwartaalprogram gelaai om getrou te wees hieraan.

NUWE PERSONEEL

Hartlik welkom aan die volgende personeel wat hulle by Hugenote aangesluit het:

Me. Joy Viljoen (Fisiese LO, Natuurwetenskap) en mev. Anneke Botha

(Verbruikerstudie) wat permanent aangestel is asook me. Jo-Ann Franken (Fisiese

Wetenskap) en me. Shakeelah Wehr (Rekenaartoepassingstegnologie) wat tydelik

aangestel is in mnr. en mev. Naudé se plekke. Ons vertrou dat hulle gou sal inskakel en

werklik gelukkig sal wees by Hugenote.

KANTOORURE / OFFICE HOURS

Let asseblief daarop dat die hoof en kantoorpersoneel op kantoor is vanaf 07:30 tot

15:30. Doen asseblief u navrae in bogenoemde tydgleuf. Dankie vir u samewerking.

Please take note that the principal and office staff will be at the office from 07:30 till

15:30.

KOMMUNIKASIE / COMMUNICATION

Ons gee elke uitnaweek asook die dag wat die skool sluit vir die

einde van ‘n kwartaal, belangrike inligting deur middel van omsendbriewe

uit. Maak asseblief seker dat u dit ontvang, hetsy per e-pos of saam

met u kind.

Every off weekend and on the day the school closes at the end

of a quarter we send a newsletter home with your child. Please make

sure that you receive it because it contains important information

regarding the school.

-2-

BEHEERLIGGAAMVERKIESING – 7 MAART 2012

Hiermee gee ons kennis van ‘n beheerliggaamverkiesing wat gehou sal word op 7 MAART

2012. Verdere inligting volg later.

We hereby notify all our parents that a governing body election will be held on

7 MARCH 2012.

KAPITAALPROJEKTE

KAMERAS

Daar is kameras in alle klasse geïnstalleer. Ons vertrou dat dit sal help om ons

klasdissipline verder te verstewig.

LOTTO-GELD

Ons het ‘n toekenning van lotto ontvang vir R180 000. Dit sal aangewend word vir die

opgradering van die netbal- en tennisbane asook ‘n syskerm en bedekking vir die

krieketkolfblad.

KRIEKETNETTE

Ons krieketnette is ook oorgedoen. Dit is egter slegs vir gebruik van ons eie leerlinge wat

krieket speel.

MATRIEKUITSLAE 2011

Die volgende 16 matrieks het ‘n A-gemiddeld behaal:

Evert Louw, Leendert Dekker, Ria Marais, Zani le Roux, Tanja Viljoen, Marleza du

Toit, Flippie van Dyk, Pieter van Santen, Philile Dumisa, Jani Pretorius, Neels

Bester, Lambert Greeff, Nina Hattingh, Naomi Louw, Jeani Sieberhagen en Ivan

Harris.

Baie geluk ook aan Philile Dumisa wat die 9de plek op die Wes-Kaap

Merietelys beklee in Rekeningkunde en Tanja Viljoen ‘n 9de plek

in Besigheidstudie.

Ontleding van die Graad 12 uitslae:

100% slaagsyfer met 16 leerders met A-simbole

3 onderwysers behaal 80% en meer met hul klasgroepe

8 onderwysers behaal 70% en meer met hul klasgroepe

Ons sê weer eens baie geluk aan ons presteerders!!

In die ander graadgroepe was daar die volgende hoeveelheid druipelinge:

Gr. 8 - 1 Gr. 10 - 1

Gr. 9 - 7 Gr. 11 - 1

-3-

Hugenote se akademiese prestasies is ‘n bewys dat daar uitstekende onderwysers in alle

vakke/leerareas is.

EXAMINATIONS

NB: Parents must take note that all learners will be writing exams on 20 and 21 June

2012 as well as on 26 and 27 September 2012 (these dates refer to the days before

the school closes for the second and third terms). ONLY MEDICAL CERTIFICATES will

be accepted as an excuse. If your child is absent because of other reasons than death

and illness, THEY WILL GET NOUGHT FOR THE EXAM PAPER.

GRADE 8 CLASS GROUPS

Grade 8

The classes in grade 8 are divided in the following way:

There are 1 English class for only English speakers. The Afrikaans pupils are divided, on

merit, into 1 academically strong class, while the other 3 classes are divided equally.

Afrikaanssprekende graad 8’s doen ‘n aanlegtoets vir Engels Tweede Huistaal. Indien ‘n

leerling egter gedurende die jaar in Engels Eerste Addisionele Taal toon dat hulle goed is

in Engels, word hulle die volgende jaar geakkommodeer in Engels Tweede Huistaal.

KUNS GRAAD 8 & 9

Ons is bevoorreg om vir mev. Kellerman te hê wat gesekondeer is om Kuns

aan te bied vir graad 8- & 9-leerlinge.

KUNSBUSSIE

Die bussie loop slegs vir amptelike kunsklasse. Leerders wat agter raak met hul prakties

moet met eie vervoer by die kunsskool uitkom. Daar word dus nie gery tydens Junie-,

September- en November-eksamens nie.

MASTER MATHS

‘n Master Maths-sentrum is by die skool ingerig. Leerlinge wat met Wiskunde sukkel,

word sterk aanbeveel om van hierdie fasiliteit gebruik te maak. Skakel Yolanda van

Niekerk (084 4559 949 of 021-8730691) vir verdere besonderhede. Ons kan dit beslis

baie sterk aanbeveel.

VERBRUIKERSTUDIE: UITREIK

Gedurende Oktober en November 2011 het die Graad 10-Verbruikerstudieklasse skole in

die gemeenskap bederf met gebakte produkte.

Partytjiekoeke en sjokolade-fudge is by Pauw Gedenk, Blouvlei Primêr, Groenberg Primêr,

Voor-Groenberg Primêr en Wellington Primêr afgegee.

Dit is ‘n ou tradisie en het ten doel om die gemeenskap te dien, bewus te raak van ander in

nood en ook ons eie leerders dankbaar te maak vir hul voorregte.

-4-

SOSIALISERING MET OUERS

Daar is ‘n groot behoefte dat ouers mekaar en die personeel beter leer ken. Ons skep ‘n

geleentheid hiervoor op VRYDAG 17 FEBRUARIE 2012.

Bring u eie braaidrom, hout, stoele, eet- en drinkgoed en kom braai onder spreiligte op die

rugbyveld. U is welkom om enige tyd laatmiddag u braaitoerusting te bring. U hele gesin is

welkom. Dié geleentheid val saam met die Valentynsbal wat in die saal

plaasvind.

U is ook welkom om u tent op die rugbyveld op te slaan of u woonwa te

bring en oor te slaap. Toilet- en stortgeriewe in die klubhuis sal tot u

beskikking wees.

Ons vra net GROOT ASSEBLIEF dat u braaidrom se hoogte só sal wees dat die gras van

die rugbyveld nie beskadig word nie.

Ons wil graag soveel moontlik van ons ouers hier ontvang, veral ons nuwe ouers.

ACADEMIC PRESTIGE EVENING

On Wednesday 11 January the best 5 academic achievers in each grade for 2011 were

rewarded with a special award.

The pupils who received honorary awards are:

Grade 8: Marilie Matthee, Alta Shepherd, Annalise Heydenrych, Ingrid Hartmann,

Van Zyl Venter

Grade 9: Tarinka Truter, Jacomi Malherbe, Andreas Durand, Charles Grobbelaar,

Anandi Palvie

Grade 10: Erwin Smith, Lisa-Mari Swart, Juan van Santen, Marita Burger, Michael

Heyns

Grade 11: Deléna Malan, Philip van Niekerk, Wilhelm Nieuwoudt, Olivia Reitsma,

Cari Mouton

EREKLEURE

Op Maandag 16 Januarie ontvang die volgende leerders tydens saal erekleure vir

volgehoue akademiese prestasies:

Graad 11 vir prestasie in graad 10

Marita Burger, Charné Carstens, Amber Fortuin, Neil Huysamer, Erwin Smith, Lisa-

Mari Swart, Juan van Santen.

Graad 12 vir prestasie in graad 11

Hermine Kruger, Izak Lamprecht, Deléna Malan, Cari Mouton, Marica Nel, Wilhelm

Nieuwoudt, Olivia Reitsma, Philip van Niekerk.

-5-

GETALLE

Die 153 graad 8’s voel al minder vreemd. Saam met die ander nuwelinge is daar tans 842

leerders in die skool.

GRADE 8 ORIENTATION

The grade 8’s were welcomed rather than orientated. Grade 8’s started their school year

on Tuesday, 10 January, with a programme presented by the students’ council. They met

some of the staff members, were taught the school song and had to find their way

around the school grounds.

Other activities during the first week included the “sotte” athletics.

CAPE PENINSULA UNIVERSITY OF TECHNOLOGY CARNIVAL

Die Wellington Kampus se karnaval vind plaas vanaf 21 – 24 Februarie 2012.

Die bestuur het amptelik laat weet dat géén hoërskoolleerders welkom is by studenteaktiwiteite

(bv. vlotbou) nie, en dat daar streng opgetree sal word teen leerders wat

hierdie versoek ignoreer.

TUITION FEES

The compulsory tuition fees for 2012 is R9000 per year for pupils in grade 9 – 12 and

R9500 for grade 8 pupils. The R1000 for learning support material (LSM) that was paid

up front is part of the tuition fees. Tuition fees can be paid in 10 equal payments from

1 February until 1 November. Payments must be made before the first working day of

each month.

Interest will be charged on overdue accounts at current rates.

R1000 LEERDERONDERSTEUNINGSMATERIAAL

Baie dankie vir die LOM-geld wat ouers so flink betaal het. Hierdie geld word o.a. vir die

volgende aangewend:

R412 000 vir leermateriaal (handboeke ingesluit)

R 32 000 tuiswerkboek

R 320 000 afrolwerk

R 20 000 skryfbehoeftes (eksamen-/toetsmateriaal)

EXEMPTION FROM SCHOOL FEES

EVERY YEAR parents must apply AGAIN to qualify for financial aid.

Procedures for application

- A parent who qualifies to be exempted from payment of school fees for each

individual learner at this particular school, must apply in writing to the chairperson

of the governing body.

- An applicant must furnish such relevant particulars as further requested by the

governing body.

- Forms are available from Mrs de Wet. (Mondays, Tuesdays and Thursdays)

Parents must make an appointment with Mrs de Wet to collect these forms

-6-

TEST SERIES

The first test series starts on THURSDAY 9 FEBRUARY and will be completed by

FRIDAY 14 MARCH. Please take note of your child’s progress.

AKADEMIESE HULPKLASSE / ACADEMIC EXTRA CLASSES

Leerders moet afsprake met onderwysers maak indien hul hulpklasse wil hê.

Learners have to make appointments with teachers if they need extra classes.

FLEURTIEK

Die klerewinkel sal slegs op die volgende tye oop wees./The shop will only be open on the

following days and times. PLEASE KEEP TO THESE DAYS AND TIMES!

Tuesdays/Dinsdae: Somer 12:30 – 15:30 Slegs laerskoolleerders

Winter 13:00 – 15:30

Woensdae/Wednesdays: 14:00 – 15:30 High school and primary school

Donderdae/Thursdays: 14:00 – 15:30 Only high school pupils

ONS VRA GROOT ASSEBLIEF U SAMEWERKING, HOU ASSEBLIEF BY

BOGENOEMDE TYE. GEEN KLERE SAL IN DIE TOEKOMS VERKOOP WORD AS

DIE LEERDER NIE BY IS OM AAN TE PAS NIE!

WE ASK YOUR CO-OPERATION TO KEEP TO THE ABOVE-MENTIONED DAYS

AND TIMES. NO CLOTHES WILL BE SOLD IF YOUR CHILD IS NOT PRESENT.

NB NB NB

SWEETPAKKE EN REëNBAADJIES / TRACKSUITS AND RAIN JACKETS

Sweetpakke en reënbaadjies moet aangepas en bestel word voor die volgende sperdatums:

* 23 Februarie * 22 Maart *19 April

SKOOLDAGBOEK

Doen asseblief moeite om gereeld deur u kind se skooldagboek te blaai en u te vergewis

van al die inligting rakende reëls, skooldrag, datums, ens.

GRAADHOOFDE 2012

Elke graad het ‘n onderwyser aan die hoof. Hierdie onderwyser sien om na die belange van

elke kind in die graad, onder andere ook probleme rakende gedrag, oortredings en

skoolvordering. Kontak hulle gerus as u enige saak onder hulle aandag wil bring.

Graad 8 : Me. L Kuun

Graad 9 : Mnr. J Cilliers

Graad 10 : Mnr. R Mercuur

Graad 11 : Mev. A Venter

Graad 12 : Mnr. P Burger

-7-

CHRISTEN STUDENTEVERENIGING (CSV)

Die CSV-byeenkomste vind op Woensdagmiddae om 16:45 – 17:45 by die skool plaas.

Woensdagmiddae kry die CSV voorkeur - dit is spesiaal gereserveer vir die CSV, so

moedig u kinders aan om by hierdie aksie in te skakel en herinner hulle aan ons

byeenkomste. Daar word heerlike gesonde vermaak aangebied!

KULTUURNUUS

Op die kultuurfront begin dinge nou eers gebeur, maar almal is reeds hard aan die werk.

Die KOOR se finale oudisies is pas afgehandel en nuwe stukke word nou ingeoefen.

In Mei bied ons weer ‘n “Aiming High” dansproduksie aan en dansers is reeds sedert

verlede jaar besig met repetisies.

Twee toneelstukke, “Die Diender en die Daggaboom” en “Toewyding” word in Mei op die

planke gebring, waarna leerders dadelik sal begin werk aan hulle Eisteddfod-stukke.

Die jaarlikse kampe-redenaarskompetisie word op Donderdag, 2 Februarie, gehou.

Leerders kan hul toesprake in Afrikaans of Engels maak; ons soek nuwe praattalent

aangesien inskrywings vir die Woordfees, Young Communicators, ATKV en Dink-of-Sink se

debat- en redenaarskompetisies eersdaags gedoen sal word.

Die College of Arts gaan van krag tot krag. Daar is reeds meer as 50 leerders wat

musiek-, sang-, drama- en dansklasse neem. In 2012 is kitaar as instrument en dans tot

die kurrikulum bygevoeg. Verskeie leerders bied musiek as vak van graad 10 tot 12 aan.

VERLORE GOEDERE/KLERE

Ons doen ‘n beroep op u om die kantoor te kontak as u van u kinders se klere vermis ná ‘n

sportbyeenkoms of funksie by die skool, aangesien hier altyd klere lê wat nie afgehaal

word nie. Ons kan ook nie die verlore kledingstukke teruggee as die klere NIE GEMERK

IS NIE.

LOCKERS

There are lockers available at R100 (big) and R50 (small). This is ideal if your child

participates in sport or have valuables that they would like to lock away. Lockers can be

obtained at Mr de Jager.

-8-

AFSPRAKE BV. DOKTER

Indien dit onvermydelik is dat u kind gedurende skoolure ‘n doktersafspraak moet nakom,

geld die volgende reëls:

U reël vooraf telefonies of skriftelik met die skool en meld die

naam van die dokter en die tyd.

U kind laat teken die spesiale verlofbriefie by elke

vakonderwyser en neem dit na mnr. Du Toit se kantoor.

AFSPRAKE BY DIE SKOOL

U word vriendelik versoek om asseblief vooraf ‘n afspraak te maak indien u my of ander

personeel wil spreek. Genoeg tyd kan dan vir u ingeruim word en dan hoef u nie tussen

ander dringende sake ingepas te word nie.

As u ‘n afspraak maak, help dit baie as u die rede vir u besoek noem. As ek my daarop kan

voorberei, kan die gesprek soveel vlotter en gouer verloop.

AFWESIGHEID - LEERDERS

As u kind afwesig was van die skool, MOET u op die dag waarop hy/sy terugkeer, ‘n brief

saam stuur, al het u die vorige dag die skool telefonies ingelig. Die brief moet asseblief

die volgende inligting bevat/Absentee letter must contain the following:

* Leerder se volledige naam/Learner’s name * Rede vir afwesigheid/Reason

* Graad en seksie/Grade and section * U handtekening

* Datum(s) afwesig/Date(s) absent * U kontaknommer

RAPPORTE

LEERDERS KRY OP DIE LAASTE DAG VAN ELKE KWARTAAL ‘N RAPPORT. MAAK

ASB. SEKER DAT U DIT ONDER Oë KRY. U moet asseblief seker maak dat u kind se

rapport ‘n oorspronklike handtekening het.

LEARNERS GET THEIR REPORT CARDS ON THE LAST DAY OF THE SCHOOL

TERM. Make sure that you see your child’s report and that it has an original signature.

NEATNESS OF THE BOYS

This is a sincere but urgent request that parents see to it that their son is:

Shaven

Neatly dressed with the shirt tugged in and the pants neatly fastened

with a belt (round the waist and not hanging on the hips) before he

leaves for school.

Their hair must comply with the rules.

NO T-shirts underneath school shirts.

Grey school socks with stripes for boys who wear short pants.

We will take immediate steps if the boys do not give their co-operation and support.

-9-

SKOOLTASSE

Geen seilsakke of pap rugsakke word toegelaat nie. Leerders moet stewige tasse met

afskortings vir hulle boeke hê.

DAAR SAL VAN LEERDERS MET PAP RUGSAKKE OF SKOUERSAKKE VERWAG

WORD OM NUWE TASSE TE KOOP. Daar is tasse beskikbaar by Fleurtiek.

All learners are expected to have proper book bags with support and divisions.

Book bags are available at Fleurtiek.

SPORT

INTERHOUSE ATHLETICS

On 19 and 20 January we held our annual Interhouse Athletics. The Rietbokke

won the athletics and the Kudus won the singing. The following new records were

established.

Boys u/19 400m Hurdles Daylan Samuels 54,80s

Boys u/19 110m Hurdles Daylan Samuels 15,80s

Girls u/17 Javelin Gloudien van Zyl 37,31m

Girls u/17 Shotput Tarinka Truter 12,08m

Boys u/15 Tripple Jump Monré Mentoor 10,31m

Girls u/15 Tripple Jump Ingrid Hartmann 9,15m

Boys u/19 Relay Rietbokke 46,02s

Victor Ludorum: Daylan Samuels

Victrix Ludorum: Eileen Malan

INTERSKOLE-ATLETIEK

Die jaarlikse interskole-atletiekbyeenkoms vind plaas op 31 Januarie 2012 by Dal Josafat

Stadion vanaf 14:00 tot 21:00. Ons doen ‘n spesiale beroep op u as ouers om die skool en

die atlete te ondersteun deur die byeenkoms saam met u kinders by te woon.

Vanjaar neem ons teen Swartland, La Rochelle, Boland Landbou en Worcester Gimnasium

deel. Meer inligting sal later aan die leerders deurgegee word. Ons sien daarna uit om u en

u kinders daar te sien.

-10-

TWEEKAMP

Na afloop van die byeenkoms wat gehou is op Robertson (14 Januarie 2012) is die volgende

atlete opgeneem in die Bolandspan wat aan die Interprovinsiale byeenkoms op Oudtshoorn

gaan deelneem (4 Februarie):

Heinrich de Beer, Carina van As, Ellen van Niekerk, Nicole Boucher, Cornel-Maré

Greeff en Jeané Engelbrecht.

Robertson uitslae

0/15 seuns: 0/19 seuns: PK Cronjé 5de plek

Heinrich de Beer 7de plek

Arrie van der Schyf 12de plek

0/15 dogters: 0/17 dogters:

Carina van As 5de plek Jeané Engelbrecht 5de plek

Ellen van Niekerk 9de plek

Nicole Boucher 10de plek

Cornel-Maré Greeff 12de plek

KRIEKET

o/19

1. Vs Schoonspruit 2. Vs HS Diamantveld

Hugenote 73/10 Diamantveld 108/9

Schoonspruit 75/2 Hugenote 45/10

Schoonspruit wen met 8 paaltjies Diamantveld wen met 63 lopies

3. Vs HJS Paarl

Hugenote 86/10

HJS Paarl 86/5

HJS wen met 5 paaltjies

o/15A

1. Vs Diamantveld 112/2

Hugenote 110

Hugenote verloor met 8 paaltjies

o/15B

1. Vs HS Hottentots-Holland

Hottentots-Holland 140

Hugenote 72

Hottentots-Holland wen met 68 lopies

-11-

TENNIS

Mariaan Heydenrych het die afgelope vakansie aan 3 toernooie, waarin die land se beste

spelers meegeding het, deelgeneem en baie goed gevaar:

Key Health Super 7 Oos-Londen: Enkels : 17de

Dubbels : Verloor in kwarteind

Malibu Ope Strand: Enkels: 16de (deel)

Cape Town Super 7 Rondebosch: Enkels: 17de

SWEM

Die kampeswem het plaasgevind op Woensdag 25 Januarie.

Die DUIKERS is eerste, tweede die Rietbokke en derde die Koedoes.

Victor Ludorum : Charles Grobbelaar (8 1ste plekke en 1 rekord)

Victrix Ludorum : Tricia Apollis (7 1ste plekke en 1 2de plek)

GHOLF

Ons eerste wedstryd het teen Stellenbosch Hoër op Stellenbosch plaasgevind. JC

Olivier, Dion Welman, Jaco Lock en Christiaan Basson het goeie gholf gespeel en ons in

staat gestel om die wedstryd gelykop te laat eindig. In die tweedespan het HJ Hickman

die beste gevaar. Ons het ook heelwat graad 8’s wat vanjaar belangstel en vertrou dat

hulle ook goeie bydraes sal lewer.

BUITE-SPORT

JUKSKEI

Die volgende leerder is in die Wes-Kaap span opgeneem :

Hein Agenbach

TRAMPOLIEN

Lize-Mari Sills het `n silwermedalje verwerf tydens die Suid-Afrikaanse Kampioenskap.

AKSIE-NETBAL

Karla Vetten het as lid van die 0/15 Superliga-span van die Paarl, `n silwermedalje

verower.

ALGEMEEN

-12-

AFLAAI/OPLAAI VAN LEERLINGE VOOR SKOOL - BLOUVLEIWEG

U moet asseblief nie u kind/ers voor die skoolhek aflaai nie; dit skep ‘n gevaar indien u

hulle aflaai en dan ‘n U-draai maak. Die verkeersdepartement kan u beboet, aangesien

daar ‘n rooi streep en ‘n dubbelstreep is. Publiek wat vanaf Krielstraat wil indraai, het ook

beswaar aangeteken. RY ASSEBLIEF VERBY DIE VOETOORGANG VOORDAT U

KINDERS AFLAAI. DIT BETEKEN DUS NIÉ VOOR OF IN DIE HEK NIÉ. U

samewerking sal waardeer word.

NB: Leerders moet die VOETOORGANG in Blouvleiweg gebruik!!! In geval van ongelukke

is die leerder wat nie die oorgang benut nie, die skuldige party.

OPLAAI VAN LEERLINGE NA SKOOL

In belang van die veiligheid van u kind asook die warm son in die somer en reën in die

winter het ons besluit dat u u kind agter die pawiljoen kan oplaai. U MOET EGTER VOOR

SKOOL BY BLOUVLEIWEG INRY EN BY FONTEINSTRAAT UITRY. Die boonste hek

in Blouvleiweg sal vanaf 13:45 oop wees.

HUGUENOT STARS

So many of us experience the moral decay around us and it was felt by staff and pupils

that something must be done to re-establish and enhance ethics and values, as well as a

desire for excellence.

Five prominent icons were selected to represent the five stars or pillars of our school.

Academic achievement - Albert Einstein

Values - Nelson Mandela

Community - Andrew Murray

Culture - William Shakespeare

Sport - Lance Armstrong

We feel that every Huguenot pupil is a star, and stars have integrity, which means they

are incorruptible because they live by their values. These values have been encompassed

in the following sentences:

Huguenot Pupils Are Loyal Responsible Students

The HUGUENOT WAY has summarised the values in SIX words.

Respect and self-respect

Responsibility and accountability

Self-control and self-discipline

Punctuality

Honesty

Loyalty and ownership

-13-

Reg, Vir Seker, Leerders Staan Eerste

‘n HUGENOTER se waardes is saamgevat in SES woorde.

Respek en selfrespek

Verantwoordelikheid en aanspreeklikheid

Selfbeheersing en selfdissipline

Stiptelikheid

Eerlikheid

Lojaliteit en eienaarskap

We rely on the support of all our parents to build the characters of our pupils and to turn

Huguenot into an institution of excellence.

OUERS WAT OMGEE

Ons glo dat die gebed van ‘n gelowige groot krag het. Daarom is dit belangrik dat ons die

leerders, personeel en die aktiwiteite van Hugenote in gebed aan God

opdra en ook dankie sê vir die seën wat ons ervaar. Alle ouers word

hartlik uitgenooi om te kom saam bid op ‘n Woensdagoggend 07:30 in

die gebedskamer (by die sluitkassies op die grondvloer).

U is ook welkom om net per geleentheid in te skakel. Ons sien daarna uit om ook van die

nuwe ouers te ontmoet!

WJA MOOLMAN

SKOOLHOOF

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!