You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
HUGENOTE HOëRSKOOL

HUGUENOT HIGH SCHOOL

3de kwartaal / 3rd term 28/09/2012

Geagte Ouers / Dear Parents

BEGROTING/BUDGET MEETING 2013

Die volledige begroting is ter insae by mnr. Moolman. U word ook herinner aan die

begrotingsvergadering op DINSDAG 23 OKTOBER 2012 om 19:00 in die skoolsaal.

There will be a budget meeting on TUESDAY 23 OCTOBER 2012 in the school hall at 19:00.

LENTETEE

Ons jaarlikse Lentetee is weer vanjaar op 13 Oktober. Riana Scheepers (skrywer)

is die genooide gasspreker.

PRYSUITDELING

Ons nooi u vriendelik uit na ons prysuitdeling wat op DONDERDAG 11 OKTOBER om 18:30

in ons skoolsaal plaasvind. Leerlinge moet geklee wees in hulle WINTERSDRAG.

SKOOLFOOIE / SCHOOL FEES

Daar is nog baie skoolfooie uitstaande. Vergewis uself van u uitstaande bedrag en bring

asseblief u rekening op datum.

Many parents must still pay their school fees. Please ensure that you settle your

outstanding balance on time.

EXAMS - NOVEMBER 2012

The dates for the end of year exams (gr. 8, 9, 10 and 11) are as follow:

Grade 11’s write CAT (Practical) on Friday 9 November after school and grades

8 – 10 start on 12 November 2012 and will end on 29 November 2012.

Bear in mind that the official closing date for learners is 7 December 2012.

GRADE 12’s MUST NOTE THAT THEY HAVE TO BE AVAILABLE TILL

7 DECEMBER 2012.

FOURTH TERM 2012 SUMMER UNIFORMS

The school reopens on Monday 8 October at 07:30. All learners must be dressed in

their SUMMER UNIFORMS. Please ensure that your child’s summer uniform fits so that we

can make the change without any problems.

Fleurtiek will be open on:

Tuesdays : 13:00 – 15:30

Wednesdays : 14:00 – 15:30

Thursdays : 14:00 – 15:30
VRL 2013

Die volgende leerders is verkies as lede van die VRL vir 2013:

Graad 9: Ewan-Nize Gerber, Dirk Hofmeyr, Arrie van der Schyf

Graad 10: Zoey Hardine, Annalise Heydenrych, Helen-Mari Laubscher

-2-

Graad 11: Mieke Baard, Charles Grobbelaar, Heinrich Portwig

Graad 12: Nicolas Diamond, André Dippenaar, Carli Wüst.

LEERLINGRAAD 2013

Die volgende leerders is verkies tot die leerlingraad en graadrade vir 2013. Die hoofseun en

hoofdogter word tydens die prysuitdeling op 11 Oktober 2012 aangekondig.

Graad 12-seuns Graad 12-dogters

Nicolas Diamond Marita Burger

André Dippenaar Charné Carstens

Nelius Hauptfleisch Nienke de Beer

Neil Huysamer Almari du Toit

Boeta Laubscher Cara Fourie

Jaco Lock Gerrida van Niekerk

Handré Visagie Carli Wüst

Graad 11-seuns Graad 11-dogters

Charles Grobbelaar Mieke Baard

Juandré Klopper Cari Badenhorst

Heinrich Portwig Zama Nkabinde

GRAAD 10-RAAD 2013

Anthony Creighton Courtney Ephraim

Heinrich de Beer Zoey Hardine VRL

Tertius Lamprecht Annalise Heydenrych VRL

Pieter-Hendrik Longland Helen-Mari Laubscher VRL

Schalk Shepherd Noer Martin

Schalk van der Spuy Marilie Matthee

Tian Swiegers Lisa Smuts

GRAAD 9-RAAD 2013

Pieter Botha Anéll Basson

Curtley Brown Caroli Burger

Dirk Hofmeyr VRL Sara-Mari Burger

Arrie van der Schyf VRL Ewan-Nize Gerber VRL

Kayden Kiewit Mieke Gous

Cohen Kiewit Tariena van der Merwe

Stephan Theron Suzanne Wüst

KOSHUISPREFEKTE 2013

Die volgende leerders is verkies as koshuisprefekte vir 2013. Die hoofprefekte word tydens die

prysuitdeling op 11 Oktober 2012 aangekondig.
-3-

Graad 11-dogters Graad 11-seuns

Almari du Toit Nicolas Diamond

Marita Burger André Dippenaar

Nina-Mari Lötter Jaco Lock

Charné Carstens Michael Heyns

Elizabeth Roux Neil Huysamer

Graad 10-dogters Graad 10-seuns

Mieke Baard Leon de Beer

Anja de Bod Jandré Lambrechts

GRAAD 12’s – BELANGRIKE INLIGTING

� Laaste amptelike skooldag is VRYDAG 12 OKTOBER 2012.

� Daar word verwag van die matrieks om tot en met die 12de Oktober skool by

te woon.

� Daar word afskeid geneem van die graad 12’s en hul ouers op Vrydag

12 Oktober om 09:00 in die skoolsaal.

� All candidates writing the National Senior Certificate examinations must be

available until the last day of the school term (7 December 2012), in case it

should be necessary, for whatever reason, to reschedule the writing of a

particular examination paper.

REKENINGKUNDE OLIMPIADE

Philip van Niekerk behaal ‘n 2de plek landswyd in die SAICA Rekeningkunde Olimpiade.

GRADE EXCURSIONS

Huguenot went on a walkabout on 25 September. The grade 8’s got to know Wellington better.

Their walking tour took them to the museum, the Breytenbach centre and various historical

buildings.

Die graad 9’s het die Twee Oseane akwarium en die Waterfront besoek, die graad 10’s was by die

“World of Birds” in Houtbaai en die graad 11’s het Kirstenbosch verken.

KULTUUR

GREASE

Bogenoemde musiekblyspel word vanaf 11 – 14 Oktober by die Bergkroon teater op die

planke gebring. Van ons leerlinge is gekies vir van die hoof- en dansrolle. Die koor tree ook op

gedurende hierdie blyspel.

Skoolgroepe kan Dinsdagaand 9 Oktober teen R75 gaan kyk. Enige leerder wat

belangstel kan, met hul R75, hulle name kom opsit by mev. Gous in B4. Ongelukkig geen

volwassenes nie.

Kaartjies is te koop by Computicket en by die koorlede.
-4-

COENIE DE VILLIERS KONSERT

Ons koor doen ‘n konsert 0p 26 Oktober om 20:00 in ons skoolsaal saam met Coenie de Villiers.

Kaartjies @ R120 per persoon is by ontvangs by die skool beskikbaar. Ondersteun ons koor

asseblief.

SPORT

ATHLETICS

The following meetings have been confirmed for the last term:

13 Oktober - Talent Identifiserings

1 November - Huguenot Prestige Meeting (all athletes)

Good luck to our athletes with their pre-season training.

RUGBY

� Bernardt Steyn en Philip Veldsman is opgeneem in die Boland 0/19-span en verwerf

erekleure met hierdie prestasie.

� Die volgende spelers is opgeneem in Boland-Sentraal streekspanne 0/15 en 0/17.

0/15 0/17

Tertius Lamprecht Dihann van Staden

Cyle Davids Johan Otto

Wihan von Wielligh Jeandré Plaatjies

Robert Bantham

Juan Smith

All-Vernon Moses

Cleeff Solomons

KRIEKET

Ons skool se krieketspanne onderneem gedurende die September-vakansie twee toere. Die o.19span

reis na Mosselbaai vir die Punt-kriekettoernooi en die o.14/o.15-groep gaan na George vir

die PW Botha Kollege-kriekettoernooi.

Ons bedank alle ouers vir hul ondersteuning en bydrae tot die toer. Ons wens die spelers

baie sterkte toe!

BUITESPORT

PERDRY (UITHOURIT)

Anrie de Klerk verwerf ‘n 1ste plek en was ook lid van die spankompetisie vir Vlak 1-ruiters wat

ook goud verwerf het tydens die Nasionale skole kompetisie wat te Schweizer-Reneke gehou is.

Marnél Louw verower brons as lid van die Vlak 2-ruiters spankompetisie by dieselfde

geleentheid.

TROMPOPPIES

Shureen Adonis verwerf Bolandkleure vir trompoppies. Sy verteenwoordig die Wes-Kaap in

die Junie-vakansie 2013 tydens die nasionale kompetisie.
-5-

INDOOR HOCKEY

Gideon Rossouw has been selected for the u/18 Boland Foxes team which will participate at

the Psi Nationals in Durban from 9 – 15 December 2012.

MOUNTAIN BIKING

Philip van Niekerk participated in The Penny Pinchers Die Burger Lions Karoo to Coast

100km mountain bike challenge. He finish in the 82 nd place out of 2244 participants and 66 th

out of 1678 men.

GEDRAGSKODE / CODE OF CONDUCT

Die bylae word toegevoeg tot ons gedragskode.

BAIE GELUK AAN AL ONS PRESTEERDERS!

CONGRATULATIONS TO ALL OUR

ACHIEVERS!!

WJA MOOLMAN

PRINCIPAL
Province of the Western Cape: Provincial Gazette Extraordinary 6939 15 December 2011:

ADDITION TO CODE OF CONDUCT

SERIOUS MISCONDUCT

1. Subject to the provisions for the Act, a learner at a school who …

(a) used or had in his or her possession or sells or distributes a dangerous object, alcoholic liquor

or illegal drugs;

(b) commits an act of bullying, assault, theft, arson or malicious damage to property;

(c) commits an act of gross insubordination or engages in immoral conduct;

(d) is in possession of or uses any unauthorised copy of a test or examination question paper, or

cheats, distributes, trades, bribes or attempts to bribe any person in respect of any test or

examination, with the intention of enabling himself or herself, or any other person, to gain an

unfair advantage;

(e) uses hate speech, makes himself or herself guilty of racism, sexism, sexual harassment,

possesses or distributes pornographic material or engages in any act of public indecency;

(f) endangers the safety or threatens fellow learners or educators, disrupts the school

programme or violates the rights of others;

(g) falsely identifies himself or herself, or knowingly and wilfully supplies false information or

falsifies documentation to gain an unfair advantage at school;

(h) has repeatedly been found guilty of transgressing the learner’s code of conduct; or

(i) conducts himself or herself, in the opinion of the governing body, in a disgraceful, improper or

unbecoming manner, may be guilty of serious misconduct.

2. Subject to the provisions of the Act, a learner at a school may be suspended by the governing

body or expelled by the Head of Department if, after a fair hearing, he or she is found guilty of

serious misconduct as contemplated in sub-regulation (1).

Provinsie Wes-Kaap: Buitengewone Provinsiale Koerant 6939 15 Desember 2011 :

TOEVOEGINGS TOT GEDRAGSKODE:

ERNSTIGE WANGEDRAG

1. Onderhewig aan die bepalings van die Wet, sal ‘n leerder by ‘n skool wat …

(a) ‘n gevaarlike voorwerp, alkoholiese drank of onwettige dwelms gebruik het of in sy of haar

besit gehad het of verkoop het of versprei het;

(b) ‘n daad van afknouery, aanranding, diefstal, brandstigting of kwaadwillige beskadiging van

eiendom pleeg;

(c) ‘n daad van gruwelike ongehoorsaamheid pleeg of immorele gedrag openbaar;

(d) in besit is of gebruik maak van enige ongemagtigde afskrif van ‘n toets- of eksamenvraestel, of

kul, versprei, uitruil, omkoop of poog om enige persoon om te koop ten opsigte van enige

toets of eksamen, met die doel om sodoende sigself of enige ander persoon in die posisie

plaas om ‘n onbillike voordeel te verkry;

(e) haatspraak gebruik, himself of haarself skuldig maak aan rasisme, seksisme, seksuele

teistering, in besit is van of pornografiese material versprei of deelneem aan enige daad van

openbare onsedelikheid;

(f) die veiligheid van medeleerders of opvoeders in gevaar stel of bedreig, die skoolprogram

ontwrig of die regte van ander skend;
(g) homself of haarself valslik identifiseer, bewustelik en opsetlik valse inligting verskaf of

dokumentasie vervals om onbillike voordeel te verkry by ‘n skool;

(h) herhaaldelik skuldig bevind is aan oortredings van die leerdergedragskode; of

(i) homself of haarself, volgens die mening van die beheerliggaam, op ‘n skandelike, onvanpaste

of onbetaamlike wyse gedra, skuldig mag wees aan ernstige wangedrag.

2. Onderhewig aan die bepalings van die Wet, kan ‘n leerder by ‘n skool geskors word deur die

Beheerliggaam of uitgesit word deur die Departementshoof, indien, na ‘n billike verhoor, hy of sy

Skuldig bevind is aan ernstige wangedrag soos bedoel in subregulasie (1).
KWARTAALPROGRAM - VIERDE KWARTAAL 2012

Oktober 8 - Skool open – 07:30 – Dag 3

Netheidsinspeksie

Kringleieronderhoude

Koshuismatriek-ete

9 - Koor

Kringleieronderhoude

College of Arts: klasse begin & praktiese week

10 - CSV 14:30 – 15:30

Matriek-ete: Oos-Gemeente

Krieket: 0/14B Cloetesville (tuis)

0/15B Cloetesville (tuis)

0/19B Cloetesville (weg)

11 - Prysuitdeling

Grease Musical

12 - Matrieks laaste dag

Tennis

Grease Musical

13 - Lentetee ; Modeparade (matrieks)

Grease Musical

Krieket: 0/19A Worcester Gim (weg)

0/15A Worcester Gim (tuis)

0/14A Worcester Gim (weg)

Atletiek: Talent Identifisering

15 - Graad 8-aand

16 - Basedag

Koor

17 - CSV 14:30 – 15:30

Cricket: U/14B New Orleans (home)

U/15B WT (home)

19 - OFF-WEEKEND

19-21 - Kringleierkamp

23 - Budget Meeting 19:00 (parents)

Choir

24 - Cricket: U/14B Boland Landbou (home)

U/15B Boland Landbou (home)

U/19B Boland Landbou (away)

26 - Tennis

27 - Krieket: 0/14A Boland Landbou (weg)

0/15A Boland Landbou (weg)

0/19A Boland Landbou (weg)

30 - Koor

31 - Cricket: U/14B Parel Vallei (weg)

U/15B Groendal (tuis)

U/19B Groendal (tuis)

November 1 - Atletiek: Hugenote Prestigebyeenkoms

2 - Tennis

3 - Black Pepper-opleiding

Krieket: 0/19A Swartberg (tuis)l

0/15A HTS Drostdy (weg)

0/14A Somerset College (weg)
6 - Koor

7 - Netheidsinspeksie

9 - UITNAWEEK

EKSAMEN BEGIN / EXAM STARTS (GR. 11)

12 - EKSAMEN BEGIN / EXAM STARTS (GR. 8, 9 & 10)

17 - Belydenisaflegging: Noord-gemeente (oggend)

Belydenisaflegging: Moeder-gemeente (aand)

25 - Belydenisaflegging: Oos-gemeente (oggend)

29 - EKSAMEN EINDIG / EXAM ENDS

30 - Leerlingraadkamp (30 November – 2 Desember)

Desember 7 - SKOOL SLUIT vir leerders

11 - Skool sluit vir opvoeders

Januarie 2013

14 - Skool open (opvoeders)

16 - Skool open (leerders) : 07:30
Vrydag

(nm)

Maandag

Dinsdag

Woensdag

Donderdag

Vrydag

Maandag

Dinsdag

Woensdag

Donderdag

Vrydag

Maandag

Dinsdag

Woensdag

Donderdag

NOVEMBER 2012 EKSAMENROOSTER

9 Nov

Graad 8 Graad 9 Graad 10 Graad 11

CAT

PRAK

12 Nov ENG WISK

FW/BS/

GESK

LW

13 Nov GEO LO FW LW

14 Nov SKEI WISK AFR ENG

15 Nov ENG TEG

CAT

PRAK

GEO

16 Nov BIOL GESK AFR FW

19 Nov EBW AFR GEO FW/BS

20 Nov WISK KK VERB ENG

21 Nov LO AFR CAT REK

22 Nov WISK BIOL ENG AFR

23 Nov AFR ENG REK WISK

26 Nov TEG GEO LW WISK

27 Nov KK SKEI ENG VERB

28 Nov EBW WISK CAT

29 Nov GESK ENG WISK AFR