01.05.2013 Views

HUGUENOT HIGH SCHOOL HUGENOTE ... - hugenote tuis

HUGUENOT HIGH SCHOOL HUGENOTE ... - hugenote tuis

HUGUENOT HIGH SCHOOL HUGENOTE ... - hugenote tuis

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Geagte Ouers

HUGUENOT HIGH SCHOOL

HUGENOTE HOëRSKOOL

Hugenote ontsluit die toekoms / Huguenot unlocks the future

7 Desember 2012/ 7 December 2012

Hiermee belangrike inligting met die oog op die nuwe akademiese jaar.

1. PERSONEEL

Mnr. Jan Olivier is aangestel in die plek van me. Leria Janse van Rensburg (RTT) wat in

die Verbruikerstudiepos inskuif.

Ons verwelkom hom graag by Hugenote en glo dat hy verder sal bydra om die skool een

van uitnemendheid te maak.

Ons sê ook tot siens aan mev. Anneke Botha wat verhuis en me. Joy

Viljoen wat ‘n pos by Hoërskool Tygerberg aanvaar het.

Baie dankie ook vir julle insette by Hugenote. Ons wens julle net die beste toe vir die

toekoms.

2. MATRIEKUITSLAE

Die matriekuitslae word op 3 JANUARIE 2013 om 12:00 by die skool bekend gemaak.

GEEN UITSLAE WORD VOOR 12:00 BEKEND GEMAAK NIE.

3. PROSEDURES VIR VAKVERANDERINGE IN GRAAD 10, 11 EN 12

Die ouer moet skriftelik by die skoolhoof aansoek doen om die vakverandering en die

rede(s) vir die versoek aandui. Die leerder se persoonlike besonderhede, soos adres en

identiteitsnommer, moet ingesluit word. Vorms is beskikbaar by die voorligters.

PROCEDURES FOR SUBJECT CHANGES IN GRADE 10, 11 AND 12

The parent must apply in writing to the principal, requesting the subject change and

indicating the reason(s) for the request. The learner’s personal particulars, such as

address and identity number, must be included. Forms are available from the

counsellors.

VAKVERANDERINGE IN GRAAD 10 & 11 VIR 2013

1. ‘n Maksimum van TWEE vakke kan verander word.

2. Die sluitingsdatum vir versoeke van ouers aan skole om vakveranderinge

is 17 Julie 2013 vir graad 10 en 28 Februarie 2013 vir graad 11.

Aansoeke moet dan deur die skool geprosesseer word sodat dit die WKOD

kan bereik teen die amptelike sluitingsdatum van 31 Julie.

SUBJECT CHANGES IN GRADE 10 & 11 FOR 2013

1. A maximum number of TWO subjects can be changed.

2. The closing date for requests from parents to schools for subject

changes is 17 July 2013 for grade 10 and 28 Februarie 2013 for grade

11. The application will then be processed by the school to reach the

WCED on the official closing date of 31 July.

-2-

VAKVERANDERINGE IN GRAAD 12 VIR 2013

1. ‘n Maksimum van EEN vak ALLEENLIK kan verander word.

2. Alle aansoeke om vakveranderinge moet voor 24 Januarie gedoen word.

Die WKOD se finale datum is 31 Januarie en aansoeke moet nog

geprosesseer word voor hierdie datum.

SUBJECT CHANGES IN GRADE 12 FOR 2013

1. A maximum of ONE subject ONLY can be changed.

2. All applications for subject changes must be done before 24 January.

The WCED closing date is 31 January and applications must be processed

before this.

4. TOELATINGSTOETSE BY US 2014 / ACCESS TESTS AT US 2014

Alle matrieks wat beplan om in 2014 aan US te gaan studeer, word verplig om hierdie

toetse af te lê.

Hoe vroeër ‘n leerder hierdie toetse aflê, hoe gouer kan toelating, en selfs koshuisplek,

bevestig word. Vroeër toelating kan ook help om die aansoek vir moontlike beurse te

vergemaklik.

Die datums vir 2014-inname is op die universiteit se webwerf

beskikbaar.

5. NETHEID EN SKOOLTROTS

Ons vra dat ouers én leerders sal help om ons skooltrots uit te bou deur leerders se

persoonlike netheid. Oorgroot broeke, te lang pype wat om die enkels frommel en

stukkend sleep op die grond, asook broeke wat te laag op die heupe sit en sakkerig om

die sitvlak hang, dra nié by tot ‘n beeld van uitnemendheid nie.

Truie waarvan die moue uitrafel (seuns en dogters), haarslierte oor die oë en “studs”

met gekleurde steentjies is ook probleme wat dikwels voorkom.

T-hemde wat bo by seuns se nekke en bo by dogters se skoolrokke uitsteek, is nie

toelaatbaar nie. As u kind koud kry, is daar oortrektruie/skooltruie wat sy of hy kan

aantrek. Maak asseblief seker dat u seun skoon geskeer is wanneer hy die huis verlaat.

6. VEILIGE BEWARING

Wanneer leerders om die een of ander rede groot bedrae kontant moet skool toe bring,

moet hulle dit op hulle persoon hou of dadelik gaan inbetaal. Die betaalkantoor is

tydens registerklas oop. Andersins kan hulle dit ook in ‘n koevert met volledige

besonderhede buite-op by mev. Lida Marais ingee vir veilige bewaring.

Dit geld ook vir selfone. DIE SKOOL KAN NIE VERANTWOORDELIKHEID AANVAAR VIR

SELFONE WAT GESTEEL WORD NIE. Leerders mag nie selfone tydens klasse gebruik

nie.

7. CELL PHONES

Learners are not allowed to use cell phones in classes.

THE SCHOOL CANNOT TAKE ANY RESPONSIBILITY FOR STOLEN CELL PHONES.

-3-

8. TERREIN

Die skoolterrein, sportgronde en swembad is privaatgrond. Die tennisnette word vir

die duur van die vakansie afgehaal. Enigiemand wat nié amptelik toestemming het om

op die terrein te wees nie, sal dus as ‘n oortreder beskou word. Die genoemde reëling

geld ook vir persone wat gholf speel.

9. SKOOLFOOIE 2013/SCHOOL FEES 2013

Graad/Grade 8 & 9 - R10 500

Graad/Grade 10 – 12 - R10 000

10. LEERDERONDERSTEUNINGSMATERIAAL / LEARNER SUPPORT MATERIAL

Handboeke word op die dag waarop die skool begin aan leerders uitgedeel. Die

R1000, wat die skooldagboek en notas insluit, moet betaal word voordat die boeke

uitgereik kan word. Hierdie bedrag is deel van u skoolgeld vir 2013. Die R1000

word by die klasonderwysers inbetaal en dit is in die leerder se belang om reeds op

die eerste dag (16 Januarie 2013) sy/haar geld te betaal sodat die boeke uitgedeel

kan word.

LW: Die geld kan verkieslik elektronies of per debietkaart by die skool vanaf

10 Januarie 2013 by finansies inbetaal word – u moet egter die inbetalingsbewys vir

u kind gee om aan die registerpersoneellid te toon.

Learners must bring R1000 for learning support material on the first day of school.

The R1000 forms part of the total school fees owed.

It is preferable that you pay the correct amount in via the internet or by debit

card at the finance office from 10 January 2013. Your child should, however,

bring the receipt to the register teacher before text books will be issued.

Leerders wat die R1000 in kontant skool toe bring, moet dit asseblief nie in julle

skooltasse los nie. Hou dit in jou besit tot ‘n kwitansie aan jou uitgereik word.

The books must be neatly covered in plastic.

Dit is die leerders se verantwoordelikheid om die boeke netjies te hou en aan die einde

van die jaar terug te gee. GEEN SEILSAKKE OF PAP RUGSAKKE WORD TOEGELAAT NIE.

Leerders moet stewige tasse met afskortings vir hulle boeke hê.

DAAR SAL VAN LEERDERS MET PAP RUGSAKKE OF SKOUERSAKKE VERWAG WORD OM

NUWE TASSE TE KOOP. Daar is tasse beskikbaar by Fleurtiek.

All learners are expected to have proper book bags with support and divisions.

Book bags are available at Fleurtiek.

BOEKE SAL SLEGS UITGEREIK WORD INDIEN ‘N KWITANSIE GETOON WORD, OF AS

DAAR ‘N SPESIFIEKE REëLING MET DIE SKOOL GETREF WORD. ‘n Aansoekvorm vir

hierdie doel is by mev. Marais by die kantoor beskikbaar.

TEXT BOOKS WILL ONLY BE ISSUED IF A RECEIPT IS PRODUCED OR IF A SPECIAL

ARRANGEMENT HAS BEEN MADE WITH THE SCHOOL. A form to complete in this

regard is available at mrs. Marais at the office.

-4-

11. HUGENOTE-SKOOLDAGBOEK VIR 2013

Elke leerder ontvang ‘n skooldagboek. Daarin is alle belangrike inligting rakende

skoolreëls, vakkeuse, gedragskode, belangrike datums, ens. aangeteken. U kind hoef

dus geen ander dagboek aan te skaf nie.

Do not buy a diary as the school gives each learner a diary at no extra cost.

12. FLEURTIEK

Fleurtiek heropen op WOENSDAG, 9 JANUARIE 2013. FLEURTIEKTYE VIR 2013 is

ingesluit by hierdie nuusbrief. HOU ASSEBLIEF BY DIE VASGESTELDE TYE.

Leerders moet u na die klerewinkel vergesel./ Learners must accompany their

parents to the shop. GEEN klere word op sig gegee nie.

Alle aankope kan kontant, per tjek, debiet- of kredietkaart betaal word --- geen

rekeninge nie.

13. SKOOLKWARTALE 2013 / SCHOOL QUARTERS 2013

Kwartaal/Quarter Heropen/Open Sluit/Close

Eerste/First 14 Januarie (Opvoeders)

16 Januarie (Learners)

28 Maart

Tweede/Second 08 April 21 Junie

Derde/Third 15 July 20 September

Vierde/Fourth 1 Oktober 4 Desember (leerlinge)

6 Desember (opvoeders)

14. SKOOLURE VIR 2013 / SCHOOL HOURS FOR 2013

Let asseblief op die volgende tye vir 2013:

Die skool begin Januarie 2013 om 07:30 en sluit om 14:00.

Please be aware of the times for 2013:

School starts in January 2013 at 07:30 and ends at 14:00.

15. UITNAWEKE/OFF-WEEKENDS 2013 (Teken asseblief die datums aan. Skool sluit op

hierdie dae om 13:00):

First term: 01 –03 Februarie Third term: 08 – 11 Augustus

01 –03 March 30 August – 01 September

Second term: 26 – 28 April Fourth term: 11 - 13 October

24 – 26 May 01 – 03 November

16.

-5-

EKSAMENS

* NB: Ouers moet kennis neem dat alle leerlinge op 19 en 20 Junie 2013

sowel as op 18 en 19 September 2013 eksamen skryf (die dae net voor die

skole sluit). Slegs doktersertifikate sal as ‘n verskoning aanvaar word.

Indien u kind om ander redes as dood of siekte afwesig sal wees, sal hulle

nul vir die betrokke eksamenvraestel kry.

EXAMINATIONS

* * NB: Parents must take note that all learners will be writing exams on 19

and 20 June 2013 as well as on 18 and 19 September 2013 (these dates

refer to the days before the school closes for the second and third terms).

Only medical certificates will be accepted as an excuse. If your child is

absent, because of other reasons than death and illness, they will get

nought for the exam paper.

17. MATRIEK SKOENPROJEK

Die matrieks het op hulle laaste skryfdag hul skoolskoene by die skool uitgetrek en is

kaalvoet hier weg as teken van die nuwe lewe wat hul instap. Ons het 129 pare skoene

bymekaar gemaak. Hierdie skoene is geskenk aan die skuiling in die dorp asook aan

Wellington Hoërskool.

Baie dankie aan al die Matrieks van 2012 wat bereid was om hul skoene te skenk. Julle

is tops!

18. LEERLINGRAADKAMP

Die leerlingraad vir 2013 het die afgelope naweek (30 November – 2 Desember) hul

kamp gehad by Wemmershoek. Nie net is dit ‘n sterk groep leerlinge nie, maar die

gees en opgewondenheid vir 2013 was aansteeklik.

We hope you look forward to 2013 and all the surprises heading your way!

19. LEERLINGRAAD OMGEEPROJEK

Die Leerlingraad se Omgeeportefeulje het hierdie jaar reeds afgeskop met hulle eerste

gemeenskapsprojek.

Tydens Hugenote se jaarlikse Prestige Atletiekbyeenkoms op 1 November is daar

briewe na al die deelnemende skole gestuur om hulle by hierdie projek te betrek. Die

atlete is versoek om enige sportskoene te bring wat hulle nie meer gebruik nie. Ons is

trots om aan te kondig dat daar oor die 50 pare geskenk is. Hierdie skoene sal aan die

begin van 2013 aan behoeftige kinders in die skool en plaaslike gemeenskap geskenk

word.

-6-

20. DOGTERS- EN SEUNSHOKKIE

Baie dankie vir al die ondersteuning in die 2012-seisoen.

Die dogters 0/16A- en 0/18A-oefengroepe gaan die April-vakansie 2013 na Mosselbaai

toer. Ons herinner die ouers net aan die tye en onkoste.

Ons 0/18A-dogtershokkiespan vir 2013 het ‘n nuwe borg: dIsure “A signature

Insurance House” wat ons span vir die volgende 3 jaar gaan borg. Ons waardering aan

mnr. Anton Rautenbach.

Daar gaan ook vanaf 2013 by Fleurtiek ‘n amptelike hokkiesak beskikbaar wees. Die

sak is groot genoeg vir 3 stokke, 2 groot sakke vir klere en skoene en ‘n klein sakkie vir

balle, handskoene, selfone, ens. Die koste gaan ongeveer R320 wees en ons wil die

hokkiedogters motiveer om die sak aan te skaf. ‘n Opname sal gemaak word op die

dag as die skool begin.

Mnr. Ryno Gerber van Hugenote Laerskool is 2013 ons 0/14-hokkiebokkies se nuwe

afrigter.

21. BIATHLé

Baie geluk aan Carina van As wat ‘n 2de plek in die Youth B dogters-afdeling behaal

het gedurende ‘n Boland Biathlé Liga 2 byeenkoms te Paul Roos.

22. HERWINNINGSPROJEK

Hugenote wil 2013 meer omgewingsvriendelik raak en herwin!! Daar sal houers vir wit

papier in elke klaskamer wees.

Ons gaan ook inskakel by Coca-Cola se projek vir alle koeldrankblikkies en

plastiekbottels. Die sentrale punt is by SPAR, maar ons sal ook by die skool houers

neersit en dit dan SPAR toe neem.

Ons vra alle leerders om bymekaar te maak, te herwin en hulle deel te doen vir die

aarde se voortbestaan.

Mag die vrede en vreugde van Kersfees en die gelukkige samesyn met familie

en vriende vir u inspireer en dra -- ook in die nuwe jaar.

WJA MOOLMAN

SKOOLHOOF

KWARTAALPROGRAM – EERSTE KWARTAAL 2013

JANUARIE 14 Onderwysers begin

Nuwe koshuisleerders vanaf 14:00 in koshuis

Personeelfunksie

15 Graad 8-leerders 08:00 – 12:00 by skool/Grade 8 learners at the

school 08:00 – 12:00

Grade 8: English Home Language HSRC Test 13:30

Waltons skryfbehoeftes: 08:30 – 11:00

Tennis: Graad 8 proewe

16 SKOOL BEGIN / SCHOOL STARTS 07:30 Dag 1

Waltons skryfbehoeftes: 14:00 – 15:00 (B4)

College of Arts inskrywings

VCSV vir graad 8’s

Akademiese Prestige-aand

17 Graad 8-oueraand/Grade 8 parents’ evening : 19:00

Netheidsinspeksie / Neatness inspection

18 Koshuis in-naweek

Sotte-atletiek / Gr. 8 athletics

Kampe-krieket

19 Tweekamp: Robertson

Krieket: 0/19A New Orleans

21 Somersportsaal

Gholf: Stellenbosch (weg)

Kringleier Normaalklas 19:00 – 20:00

22 Koor: 18:00 – 20:00 / Choir practice

Enkelfoto’s / Single photos

23 VCSV / SCA : 14:30 – 15:30

Krieket: 0/19B New Orleans

0/15B New Orleans

0/14B New Orleans

Matriekaand & sottekonsert

24 Kampe-atletiek (middag) 16:00

Matriekdag

Laaste dag: Sweetpak- & reënbaadjiebestelling

LLR-vergadering 19:30

25 Kampe-atletiek / Interhouse athletics

Tennis: Sentraal-Boland proewe

VCSV Tienerkamp

Noodhulpkursus Vlak 1 & 2

26 Tennis: Sentraal-Boland proewe

Noodhulpkursus Vlak 1 & 2

VCSV Tienerkamp

Cricket: U/19A Hermanus

U/15A HTS Drostdy

28 Sottetoets

Kringleier Normaalklas 19:00 – 20:00

MMH: 20:00 – 21:30

29 Choir practice: 18:00 – 20:00

30 Graadvergaderings: Gedragskode

VCSV 14:30 – 15:30

Kampe-swem

Cricket: U/19B Parel Vallei

U/15B Bergrivier

U/14B Parel Vallei

Beheerliggaamvergadering

31 MMH: 20:00 – 21:30

Graad 12 vakveranderings

FEBRUARY 1 OFF WEEKEND/ UITNAWEEK Skool sluit 13:00

Boland tennis-proewe

Koorkamp / Choir camp

2 Boland tennis-proewe

Koorkamp

Tweekamp, Oudtshoorn (interprovinsiaal)

Noodhulpkursus Vlak 1 en 2

4 Gholf: Paul Roos Gim (weg)

Kringleier normaalklas 19:00 – 20:00

Graad 10-aand

MMH: 20:00 – 21:30

5 Kampe redenaars 15:00

Kooroefening / choir practice 18:00 – 20:00

6 VCSV: 14:30 / SCA

Krieket: 0/19B Paul Roos

0/15B Paul Roos

0/14B Paul Roos

Interskole: Tennis

7 LLR-vergadering 19:30

Graadvergaderings

Twilight swemgala 16:00

MMH: 20:00 – 21:30

8 PMW atletiek (Interskole) Daljosafat

Tennis

9 Krieket: 0/19A Paul Roos

0/15A Paul Roos

11 Kringleier Normaalklas 19:00 – 20:00

MMH: 20:00 – 21:30

12 Interschools: Swimming gala (away)

Choir: 18:00 – 20:00

13 VCSV 14:30

Cricket: U/19B Swartland

U/15B Swartland

U/14B Swartland

14 TOETS 1

Interskole: Krieket: 0/19B tuis

0/15B weg

Valentines Ball

15 Top 10 Atletiek, Bloemfontein

Tennis

16 Interskole: Krieket: 0/19A tuis

0/15A weg

Tweekamp Bolandkampioenskap

18 Gholf: Bridge House (weg)

Kringleier Normaalklas: 19:00

Koshuiskomiteevergadering 17:00

Finanskomiteevergadering 19:00

MMH: 20:00 – 21:30

19 TEST 2

Choir practice: 18:00

20 SCA 14:30

Krieket: 0/19B Paarl Gim

0/15B Paarl Gim

0/14B Paarl Gim

Geboue- en terreinkomiteevergadering 19:00

21 TOETS 3

Laaste dag: Sweetpak- & Reënbaadjiebestelling

LLR-vergadering 19:30

MMH: 20:00 – 21:30

22 Tennis

Belydeniskampe Noord- en Oos-gemeente

23 Atletiek: Boland Sentraal

Krieket: 0/19A Paarl Gim

0/15A Paarl Gim

25 VCSV: Kringleier normaalklas 19:00

Gholf: Labori (tuis)

Bemarkingskomiteevergadering 19:00

26 TEST 4

Choir practice: 18:00

27 Loopbaanuitstalling: Paarl

VCSV 14:30

Cricket: U/19B Paarl Boys

U/15B Paarl Boys

U/14B Paarl Boys

28 Swimming: Relay gala 15:30

SC meeting 19:30

Loopbaanuitstalling: Paarl

MARCH 1 UITNAWEEK / OFF WEEKEND School closes 13:00

Wêreldbiddag vir Vroue

TOETS 5

Atletiek: Boland

2 Atletiek: Boland

4 Interskole: Gholf (tuis)

Kringleier Normaalklas: 19:00

5 TOETS 6

Kooroefening

MMH: 20:00 – 21:30

6 Governing Body Meeting

SCA: 14:30

Krieket: 0/19B Boland Landbou

0/15B Boland Landbou

0/14B Boland Landbou

MMH: 20:00 – 21:30

7 Swem: Aflos gala – Bridge House 15:30

Wetenskap Olimpiade

8 TOETS 7

Tennis

Koshuis Social

9 Ma & Dogterdag – LLR verrassing

Pa & Seundag – LLR verrassing

11 Gholf: Boland Landbou (tuis)

Nominasies: Graad 8 Raad

MMH: 20:00 – 21:30

Kringleier Normaalklas 19:00

12 Kooroefening

Graad 8 Raad nominasies sluit

13 TOETS 8

VCSV kwartaalafsluiting

MMH: 20:00 – 21:30

14 Laaste dag: sweetpak- en reënbaadjiebestellings

Harmony Wiskunde Olimpiade Rondte 1

Graad 8 Raad: Verkiesing

ATKV-redenaars 1ste rondte

15 TOETS 9

Atletiek: Wes-Kaap

ATKV-redenaars 1ste rondte

MMH: 14:30 – 15:30

16 SPORT: TYGERBERG (TUIS)

Atletiek: Wes-Kaap

ATKV-redenaars 1ste rondte

18 MMH: Kleedrepetisie

19 Choir practice

Algemene Kenniseksamen Rondte 1

MNR. & MEJ. HUGENOTE

20 Swem: 6-hoekige gala (Worcester)

SKOOL SLUIT 13:00

21 MENSEREGTEDAG / HUMAN RIGHTS’ DAY

Cape Epic op skoolterrein

22 SKOOLVAKANSIEDAG

Cape Epic op skoolterrein

23 Tweekamp: SA Kampioenskap

Cape Epic op skoolterrein

25 Gholf: Individuele kampioenskap

27 TOETS 1

Graad 9-aand

28 SKOOL SLUIT / SCHOOL CLOSES

LLR geesbouprogram

29 Goeie Vrydag

APRIL 8 SKOOL OPEN / SCHOOL BEGINS 07:30

Uitnaweke 2013: 1 – 3 Februarie

1 – 3 Maart

26 - 28 April

24 – 26 Mei

8 - 11 Augustus

30 Augustus – 1 September

11 – 13 Oktober

1 – 3 November

Fleurtiek

Let asseblief op die normale tye van Fleurtiek/ Please take note of the regular times

that we are open:

Dinsdae/Tuesdays 13:15 – 15:30

Woensdae/Wednesdays 13:15 – 15:30

Donderdae/Thursdays 13:15 – 15:30

2013

Wo 9 Januarie 09:00-12:30, 13:00–16:30

Do 10 Januarie 09:00–12:30, 13:00-16:30

Vr 11 Januarie 09:00–12:30, 13:00-14:00

Sa 12 Januarie 08:00–12:00

Ma 14 Januarie 09:00–12:30, 13:00-16:30

Di 15 Januarie 09:00–12:30, 13:00-16:30

Wo 16 Januarie 13:00–15:30

Do 17 Januarie 13:00–15:30

Spertye vir die plaas van bestellings vir sweetpakke en reënbaadjies / Final dates on

which track suits and rain tops must be fitted and ordered:

1 Desember 2012 14 Maart 2013

24 Januarie 2013 18 April 2013

21 Februarie 2013 16 Mei 2013

MY SCHOOL KAART

Teken in vir ‘n My School kaart! Vorms is beskikbaar by die

kantoor. Vir elke sent wat u by onderstaande winkels koop kry

Hugenote ‘n deel! Daar is geen ekstra onkoste aan verbonde nie.

Jy “swipe” net die kaart!

U kan die kaart by die volgende winkels toon:

Woolworths

Waltons

Kalahari.com

Engen Quick Shop

Reggies

Toys R Us

Altech Netstar

Spectacle Warehouse

Bargain Books

Jacks Paint & Hardware

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!