01.05.2013 Views

HUGENOTE HOëRSKOOL HUGUENOT HIGH SCHOOL

HUGENOTE HOëRSKOOL HUGUENOT HIGH SCHOOL

HUGENOTE HOëRSKOOL HUGUENOT HIGH SCHOOL

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

HUGENOTE HOëRSKOOL HUGUENOT HIGH SCHOOL

2011-11-11

Geagte Ouers/Dear Parents

ONDERRIGGELD VIR 2012

1. VERPLIGTE ONDERRIGGELD VIR 2012

Die Beheerliggaam en ouers het na deeglike oorweging die begroting vir

2012 goedgekeur.

Daar is vir die volgende begroot:

1.1 INKOMSTE/INCOME R

Onderriggeld/Tuition fees 7 635 000

Fondsinsamelings/Fundraising projects 85 000

Staatshulp/State subsidy 142 000

Ander inkomstes/Other income 85 000

Oninbare skulde verhaal/Bad debts recovered 50 000

TOTALE INKOMSTE/TOTAL INCOME 7 997 000

1.2 UITGAWES/EXPENSES R

Administrasie/Administration 2 098 510

Leermiddels/Teaching Aids 764 100

Geboue en terrein/Buildings and grounds 1 068 667

Kultuur en verenigings/Cultural activities and societies 389 330

Sport 246 860

Vervoer/Transport 198 000

Salarisse: Onderwysers/Salaries: Teachers 2 263 504

Kapitaaluitgawes/Capital expenses 870 000

Reserwefonds 75 000

Totale uitgawes/Total expenses 7 973 971

Surplus 23 029

2011 2012

R R

Skoolgeld/Tuition fees (gr. 9 – 12) 8 100 9 000

Skoolgeld/Tuition fees (gr. 8) 8 500 9 500

1.3 BOOKS WILL ONLY BE HANDED OUT IF A RECEIPT IS SHOWN, UNLESS

SPECIFIC ARRANGEMENTS HAVE BEEN MADE WITH THE SCHOOL

R1 000 is to be paid in at the register teacher on the day of distribution,

11 January 2012. The R1 000 will be deducted from your schoolfees.

-2-

2. BETAALWYSE

# Ons doen „n ernstige beroep op alle ouers om asseblief hierdie

betaling elektronies te doen en die betalingsbewys saam met u kind

skool toe te stuur op die eerste skooldag. Maak seker dat u u kind/ers

se rekeningnommer gebruik as verwysing. Nuwe leerlinge moet hulle

doopname en van as verwysing gebruik.

We urgently request all parents/guardians to pay this amount

electronically into the school‟s account and to print a proof of

payment that you send to school on the first school day with your

child. Please ensure that your use your children‟s account number as

reference. New learners should use their surname and birth names as

reference.

# Indien u nie oor internet fasiliteite beskik nie, kan u met „n kaart by

mev. Van der Wath die geld vooraf inbetaal op 9 en 10 Januarie 2012.

If you lack the facilities to pay via internet, a card facility is available at

Mrs van der Wath on 9 and 10 January 2012.

# U kan ook die geld direk in die skool se bankrekening inbetaal en die

depositostrokie saam met u kind skool toe stuur. Betalings kan ook

per tjek gemaak word.

Bankbesonderhede is soos volg: Hugenote Hoërskool

Banking details: Nedbank Wellington

Takkode/Branch code: 147005

Rek. Nr:/Account nr: 147005 8626

Learning support material (LSM)(including text and prescribed books) has

been included. This also includes the homework book, as well as copying

material and a fair amount of new text books.

THERE WILL BE NO DISCOUNT ALLOWED IF YOU PAY IN FULL FOR THE

YEAR.

3. DISCOUNT : 3 or more children

Parents with 3 or more children in Huguenot High will get a 10% discount

on the total of the account due.

4. PAYMENT OF SCHOOL FEES

Tuition fees can be paid in 10 equal payments from 1 February until 1

November. Your monthly contribution will be R800 for gr. 9 to grade 12 or

R850 for grade 8 learners.

Payments must be made before or on the first working day of each month.

5. EXEMPTION OF SCHOOL FEES

The criteria and procedures followed for the exemption of school fees are

available at the school.

NOVEMBER EXAMS

School closes at 13:00 on Monday, 14 November for gr.8‟s, 9‟s, 10‟s and 11‟s.

All exams end on Friday, 2 December 2011. These dates were set by the WCED.

-3-

During this period school starts at 08:00 and will close at 13:00.

CHECKING OF SCRIPTS

On Monday 5 December all the pupils may check their scripts as it will then be available at

the subject teachers.

ARRANGEMENTS DURING EXAMS

A circular (IDC 4/2011 and 2/2010) of the Education Department requires that all learners

MUST attend school whether they write or not. NO CRAMMING IS ALLOWED.

Learners have to stay at school for the entire EXAM session, i.e. 08:00 – 13:00.

Die gewone afwesigheidsprosedure is van toepassing waar die ouer „n brief na die skool

moet stuur as „n kind afwesig is.

NB: ONLY A DOCTOR‟S CERTIFICATE WILL BE

ACCEPTED IN CASE OF ABSENCE FROM AN EXAM.

EKSAMENREëLINGS

Die WKOD het tydens die September-eksamen verwag dat alle matrieks op alle dae by die

skool bly, al het hulle nie geskryf nie. Ons glo dat die matrieks se September-punte hierdie

reëling positief reflekteer en dat dit selfs bygedra het tot hulle voorbereiding vir die

eindeksamen.

Ons wil graag aan al ons matriek-ouers dankie sê vir samewerking in hierdie verband. Op

die ou einde was die reëling tog tot ons kinders se voordeel.

The same arrangement will be in place for grade 8 to 11 learners during the November

examinations. All learners must attend school at all times. When a learner does not write

a paper on a specific day, he/she is still expected to attend school. A quiet atmosphere,

suitable for studying, will be provided.

HANDBOEKE - GRAAD 8 – 11

Handboeke moet ingelewer word op die dag waarop die leerling die vak klaar skryf.

Indien u kind nie sy/haar verantwoordelikheid nakom nie, sal hy/sy op dié dag na skool

vir een uur moet bly.

Boeke wat verlore geraak het of beskadig is, moet betaal word. Boeke kos R125 elk en is

by mev. Van der Wath betaalbaar.

RAPPORTE

Rapporte kan op DINSDAG 13 DESEMBER vanaf 08:00 – 09:00 by die skool afgehaal

word. Leerders wat nie hul rapporte kom afhaal nie, se rapporte word GEPOS. GEEN

rapport sal ná bogenoemde afhaaltyd by die kantoor beskikbaar wees nie. Hou asseblief

by bogenoemde tyd.

-4-

AFWESIGHEID TYDENS EKSAMEN

Die volgende prosedure, soos departementeel voorgeskryf, geld indien „n leerder nie „n

vak kan skryf nie.

1. Die ouer skakel die skool vroegoggend en stuur „n faks of „n briefie saam met „n

broer/suster (indien moontlik) om die skool in kennis te stel dat die leerder afwesig

is. Hierdie reëling is nodig om te verseker dat ouers én opvoeders bewus is van die

kind se afwesigheid.

2. Indien u kind afwesig was, word SLEGS „n doktersertifikaat as „n geldige dokument,

wat aan die kringbestuurder voorgelê word, beskou.

STUDIETYE

Sien asseblief toe dat u kinders nie onnodig rondloop

of rondkuier tydens die eksamen nie.

Veral vir die gr. 11‟s is hierdie eksamenuitslae baie belangrik, aangesien dit die punte is

waarmee hulle volgende jaar by tersiêre instellings moet aansoek doen. NB: Hulle word

ook versoek OM HUL RAPPORTE TE HOU en by hul aansoeke in te sluit. Afskrifte van

verlore rapporte kan by kantoor aangevra word teen R10 per kopie.

EKSAMENROOSTERS

„n FINALE EKSAMENROOSTER is reeds aan die leerders uitgegee. Indien daar leerders is

wat „n rooster kort, kan hulle „n kopié by mev. Marais kom haal.

BEHEERLIGGAAM – DAGBESTUUR 2012

Voorsitter: Ds. Jan Grobbelaar

Onder-voorsitter: Mnr. Tobie Visser

Tesourier: Mnr. Tobie Visser

BUITE-AKTIWITEITE / BUITESKOOLSPORT

Die Beheerliggaam het besluit dat na die prysuitdeling van 2011 daar nie meer

erekleure/halfkleure/wimpels aan leerlinge wat aan buiteaktiwiteite/-sport deelneem,

toegeken gaan word nie.

Hierdie besluit is gebaseer op die feit dat daar geweldig baie man-ure ingaan om

navorsing te doen ten opsigte van die geldigheid van elke prestasie. Daar is reeds etlike

foutiewe toekennings gemaak as gevolg van gebrekkige inligting. Ons sal wel „n ander

vorm van erkenning aan die leerlinge gee vir „n prestasie behaal.

STUDENTS‟ COUNCIL 2012

The following learners have been elected to the Students‟ Council for 2012:

Marisca Cronjé (Head Girl) Pieter Theron (Head Boy)

Zayyaan Dollie Peka Cronjé

Mariaan Heydenrych Herman Boock

Nadia Giliomee Pieter-André Coetzee

Eileen Malan Gideon Koegelenberg

Shanné Maree Wilhelm Nieuwoudt

Carla Senekal Philip van Niekerk

Nienke de Beer Nicolas Diamond

Cara Fourie André Dippenaar

Carli Wüst Nelius Hauptfleisch

-5-

JACK MEYER KUNSSENTRUM

Ons sê baie geluk aan Minette Olivier en Nina Hattingh wat beloon is vir hul toewyding

en Lizanne Burger vir haar uitstaande akademiese en praktiese prestasie asook „n eerste-

klas in Tekstiel.

KOMMUNIKASIE

Ons wil graag van ouers voorstelle, kommentaar of opbouende kritiek oor enige aspek

van die skool hoor. Kontak mnr. Hennie Cronjé by cronjeh@hugenoteskool.co.za.

Parents can e-mail Mr Cronjé to make suggestions or comments about the school.

CELL PHONES

The use of cell phones during school hours (mxit etc.) is on the increase among learners.

NO CELL PHONES ARE ALLOWED! Learners can get up to 8 hours detention if caught

using a cell phone in class. Cell phones will be confiscated and kept at the office until the

end of the day.

Ons vra dat leerders hulle samewerking in dié verband gee. Selfone in klasse is uit!!

TASSE / SCHOOL BAGS

Dit is nou die tyd dat ouers en leerders skryfbehoeftes en toerusting vir die 2012 skooljaar

begin koop. Plaas groot asseblief „n ordentlike skooltas op u lysie.

Rug- en skouersakke sonder afskortings en ondersteuning verniel die kinders se boeke.

Handboeke is geweldig duur en pap, vormlose sakke verkort hul lewensduur aansienlik.

ONS GAAN STRENG OPTREE TEEN FOUTIEWE TASSE. Daar is tasse beskikbaar by

Fleurtiek teen R200.

Please make sure that your child (gr. 8-12) has a proper schoolbag with support for the

schoolbooks. No soft backpacks or shoulder bags are allowed.

WALTONS BACK-TO-SCHOOL - Skryfbehoeftebestellings vir 2012

Alle leerders het „n katalogus en skryfbehoeftelys vir 2012 ontvang. Die sluitingsdatum vir

bestellings is 14/15 November 2011. Ouers is welkom om van hierdie diens gebruik te

maak. Vorms kan by die kantoor ingehandig word. Kontak mev. Gous vir enige navrae.

VERSOEK: WISKUNDE

Daar is „n versoek van die Wiskunde-departement dat leerlinge die volgende

wetenskaplike sakrekenaar moet aankoop: die CASIO FX-82ES PLUS (bestelnommer 523

in die Waltons katalogus) OF die CASIO FX-82ES.

Die handboekreeks wat ons gebruik, gaan van die veronderstelling uit dat dié modelle

in gebruik is en doen verduidelikings vervolgens uit daardie perspektief.

Leerlinge sal beslis probleme ondervind as hulle ander modelle gebruik.

KULTUUR

“SOUND OF MUSIC”-TRIOMF VIR WELLINGTON

Wellington Produksiehuis se aanbieding van die immergewilde “The Sound of Music” van

11 tot 16 Oktober was „n heerlike en nostalgiese (vir die ouer garde) ervaring van

-6-

bekende en geliefde liedjies. Wellington word werklik onder die aandag van die breë

publiek gebring met hierdie aanbiedinge; dankie Johan!

Twee van ons leerders, Lomarie Thesnaar en Michael Grobler, het as Brigitta en Kurt

uitgeblink, en ook Mia Engelbrecht, Nicola Visser, Anandi Palvie, Inge Augustyn, Fourie

Goosen en Estian van den Heever was lede van die rolbesetting. Daarby het sowat 60

lede van die skoolkoor deel van die massakoor gevorm. Knap gedaan!

Hugenote was ongelooflik trots op Marlie Kok in die hoofrol van Maria; Marli is die sang-

en dramadosent by ons eie “College of Arts”. Johann Enslin, hoof van die kunstekollege

en Wellington Produksiehuis en die kreatiewe brein agter die musiekblyspele wat gou

deel van Wellington se kultuurtradisie geraak het, het gesê dat hulle al reeds besig is met

beplanning vir volgende jaar se blyspel. Hou hierdie spasie dop!

Oudisies vir 2012 se koor het reeds begin; ons soek ook veral seunstemme!

TONEEL

Leerders is reeds uitgenooi om oudisies te doen vir volgende jaar se toneelstukke; rolle is

uitgedeel en spelers leer al aan hulle woorde! Die stukke Toewyding en Die Diender en

die Daggaboom word opgevoer in 2012.

DANSPRODUKSIE

Hugenote se dansers is al besig om te repeteer aan Aiming High 2012. Hou hierdie

spasie dop!

SPORT

TENNIS

Uitslae van tenniswedstryde gespeel:

Dogters

1ste span vs HMS wen 4 – 2

2de span vs Paarl Gim verloor 2 - 4

3de span vs Labori wen 4 – 2; vs HMS verloor 2 - 4

0/15A vs HMS verloor 2 – 4; vs Paarl Gim verloor 2 – 4; vs Hugenote B 3 – 3

0/15B vs HMS verloor 1 – 5; vs Paarl Gim gelykop 3 – 3; vs Hugenote A 3 - 3

Seuns

1ste span vs Paarl Gim verloor 1 – 5; vs Landbou verloor 0 - 6

2de span vs Landbou verloor 2 – 4; vs HJS verloor 0 – 6; vs Labori wen 6 - 0

3de span vs Landbou gelykop 3 - 3

0/15A vs Landbou B gelykop 3 – 3; vs Landbou A verloor 1 – 5; vs Hug B wen 6 - 0

0/15B vs Landbou A verloor 0 – 6; vs Paarl Gim verloor 0 – 6;

KRIEKET

O/19 A (Toergroep wedstryde)

„n Jong groep spelers het gedurende Septembervakansie in Mosselbaai aan die HS Punt

Krieket fees deelgeneem. Die uitslae was soos volg:

Hugenote vs DF Malan (50BB)

Hugenote 215/8 (Nelius Hauptfleisch 37, Lindley Hendricks 30,Kurt Mackay 24, Frank

Abrahams 23, Heinrich Portwig 20)

DF Malan 216/7 ( Heinrich Portwig 7-0-42-2)

DF Malan wen met 3 paaltjies

Hugenote vs Brackenfell (20BB)

Brackenfell 73/6 (Ian van der Merwe 4-1-12-2)

Hugenote 75/5 (Nelius Hauptfleisch 31 nie uit nie)

Hugenote wen met 5 paaltjies

Hugenote vs Oakdale (50BB)

Hugenote 77/10 ( Lindley Hendricks 24 )

Oakdale 80/2 (Ian van der Merwe 7-1-21-2)

Oakdale wen met 8 paaltjies

O/19A Boland-liga

Somerset College vs Hugenote (50BB)

Hugenote 165/7 (Nelius Hauptfleisch 35, Frank Abrahams 31, Heinrich Portwig 26)

Somerset College 156/10 (Schalk Laubscher 10-0-36-4, Johan Longland 9-3-22-2)

Hugenote wen met 9 lopies

HJS Paarl vs Hugenote (50BB)

HJS Paarl 255/5 (Frank Abrahams 8-1-44-2)

Hugenote 193/10 (Pieter-André Coetzee 83, Ian van der Merwe 21)

HJS wen met 62 lopies

Hugenote vs Bergrivier (20BB)

Hugenote 166/5 (Nelius Hauptfleisch 73 nie uit nie, Ruan Laubscher 35 nie uit nie)

Bergrivier 56/10 (Johan Longland 4-2-5-4, Francois Bloem 4-0-14-3)

Hugenote wen met 110 lopies

Hugenote vs New Orleans (20/20)

Hugenote 86/6 (Pieter-André Coetzee 26, Lindley Hendricks 22)

New Orleans 77/7 (Ian van der Merwe 2/5 in 4 boulbeurte, Frank Abrahams 3/11 in

4 boulbeurte

Hugenote wen met 9 lopies

0/15

Hugenote vs HJS

Hugenote verloor met 8 paaltjies

-7-

0/14

Hugenote vs Swartland

Swartland 181/9 (Pieter-Hendrik Longland (1paaltjie vir 16 lopies; Mauritz van den Heever

2 paaltjies vir 32 lopies)

Hugenote 107/10 (Handré Smith 18; Pieter-Hendrik Longland 22)

Swartland wen met 74 lopies

Paarl Gimnasium vs Hugenote

Hugenote 89/10 (Dion Wellman 21; Thorne Small 11)

Paarl Gimnasium 90/0 (Mauritz van den Heever 7-0-20-0; Niklaus von Wielligh 7-0-29-0)

Paarl Gimnasium wen met 10 paaltjies

ATLETIEK

Veels geluk aan Daylan Samuels en Nadia Giliomee wat medaljes ontvang het by die

Boland Atletiekprysuitdeling (Sports Awards) vir goeie prestasies gedurende die seisoen.

Ons verwag sommer groot dinge van julle vir 2012!

Swartland-byeenkoms 21 Oktober 2011

Naam en Van Item Ouderdom Posisie behaal

Tarinka Truter Diskus 0.15 1

Gewigstoot 1

Helen-Mari Laubscher Gewigstoot 0.14 2

Spiesgooi

3

Karla Vetten Gewigstoot 0.14 3

Carli Wüst Hoogspring 0.17

1

100mH 0.17

2

Sophia Serdyn 400 m 0.14 3

Nadia Giliomee Hoogspring 0.17 3

Ingrid Hartman Hoogspring 0.14 3

Mieke Baard Verspring 0.15 3

Gloudien van Zyl Spiesgooi 0.15 2

Keathen Jones 200m 0.19 2

Theo Franz 200m

0.19 3

100m

3

Edgar Ramsauer Diskus 0.14 1

Daylan Samuels 110mH 0.17

1

Verspring 0.17

1

Nico van Zyl Spiesgooi 0.17 2

Monre Mentoor Hoogspring o.14 2

Willem de Klerk Hoogspring 0.14 3

-8-

Top 10 Dirkie Uys-byeenkoms

29 Oktober 2011

Tarinka Truter Gewigstoot 0.15 3

Theo Franz 100m 0.18 3

Gloudien van Zyl Spiesgooi 0.15 1

Daylan Samuels 110mH

0.18 2

Driesprong

2

Jason le Roux Spiesgooi 0.16 1

Nadia Giliomee Hoogspring 0.18 3

Edgar Ramsauer Diskus 0.14 3

Nico van Zyl Spiesgooi 0.18 1

Hugenote Hoërskool Prestige-byeenkoms

3 November 2011

Tarinka Truter Gewigstoot

Diskus

0.15 1

1

Gloudien van Zyl Spiesgooi 0.15 1

Eileen Malan Spiesgooi 0.17 1

Carina van As 800m 0.14 3

Mische Petersen 100mH 0.17 3

Carli Wüst Hoogspring 0.17 3

Alta Shepherd Hoogspring 0.14 3

Sasha Rivilland Verspring 0.14 1

Rouxne de Beer Verspring 0.17 1

Ingrid Hartman Verspring 0.14 3

Mieke Baard Verspring 0.15 2

Chris-Bosman Smit 400m 0.19 1

Theo Franz 400m

0.19 2

100m

2

Dehan Diedericks 400mH 0.19 2

Clint Williams DS

0.19 1

Verspring 0.17 1

Jason le Roux Spiesgooi 0.17 1

Keagan September 100m 0.15 1

Edgar Ramsauer Gewigstoot 0.14 2

Diskus

1

Gideon Koegelenberg Diskus 0.17 2

Jeandri Coetzee Gewigstoot 0.17 1

Nigel Plaatjies 800m 0.14 3

Gerhard Nel 800m 0.15 3

Nico van Zyl Spiesgooi 0.17 2

Ons is baie trots op die atlete se goeie prestasies die seisoen. Ons vertrou dat hulle fiks sal

bly deur die eksamen en vakansie!

TWEEKAMP

Boland Tweekamp uitslae gehou by Hugenote Hoërskool:

Dogters 0/15 - Carina van As 3de

Ellen van Niekerk 7de

Nicole Boucher 10de

Cornel-Maré Greeff 13de

Dogters 0/17- Hanré van der Vyver 1ste

Seuns 0/15 - Heinrich de Beer 6de

Jacques Lambrecht 7de

Seuns 0/19 - Peka Cronjé 3de

BUITE-SPORT

JUKSKEI

Die volgende leerlinge gaan Boland Jukskei-Unie tydens die SA JUNIOR KAMPIOENSKAP

in Kroonstad vanaf 10-16 Desember 2011 verteenwoordig:

Denika Swart 0/19A

Hein Agenbag 0/19A

Ruan Botha 0/19B (kaptein)

Emile de Beer 0/19B

BINNENSHUISE HOKKIE

Heinrich Portwig gaan vanaf 11 tot 16 Desember 2011 as deel van die Boland Foxes aan

die PSI toernooi by UK deelneem.

AKSIE-NETBAL

Die “Mad Hatters”, wat uit leerders van Hugenote Hoërskool bestaan, het liga 6 van die

Paarl Aksie-netbalklub gewen. Die volgende spelers word gelukgewens met hul prestasie:

-10-

Karla Vetten (kaptein)

Gloudien van Zyl

Theoné Senekal

Lize-Mari Sills

Nena Bester

Cari Badenhorst

Anja de Bod (speler van die wedstryd in die finaal)

SKOPBOKS

Riversdal ISKA Boland-Kompetisie

Natalie Sadie - High Kick Brons

Continues fighting Brons

MJ Pretorius - Continues fighting Silwer

WJA MOOLMAN

PRINCIPAL

BAIE GELUK AAN AL ONS

PRESTEERDERS!!

HUGENOTE IS TROTS OP JULLE!

GEDRAGSKODE BYVOEGINGS

Riglyne vir optrede ivm klasontwrigting

Oortreding Korrektiewe maatreël

Eerste oortreding Onderwyser spreek leerling aan

Tweede oortreding Onderwyser roep leerling eenkant en tree in gesprek. Teken

gesprek aan en laat leerling teken.

Derde oortreding Stuur na Hecki du Toit. Onderwyser volg op met e-pos of

boekie. H. Du Toit skakel ouers en volg op met e-pos

(papierspoor) een periode uit klas.

Stel graadhoof in kennis.

Vierde oortreding of Stuur na Hecki du Toit. Graadhoof tree in gesprek met kind/

tweede keer na mnr. onderwyser. Kontak ouer. Besluit op straf.

Du Toit deur

verskillende onderwysers

Vyfde oortreding Stuur na Hecki du Toit. Onderwyser volg op met e-pos of

boekie. Ouer / kind/graadhoof/voorligter/onderwyser tree in

gesprek met ouer. Ooreenkoms word gesluit – kind kan tot

drie dae klas ontsê word. Voorligter sal betrokke raak met

ondersteuning. Leiers onthef van amp vir 3 weke (alle

leiersposisies)

Sesde oortreding Stuur na Hecki du Toit. Volg op met e-pos of boekie.

Graadhoof word onmiddellik ingelig. Graadhoof lig skoolhoof

in en besluit gesamentlik of daar voldoende bewys is vir

tugsaak. Indien skuldig bevind 5 dae skorsing/berading

WKOD. Leiers onthef van amp vir 3 maande (alle

leiersposisies)

Sewende oortreding Uitsetting volgens departementele prosedure

Verjaring 3 maande vanaf oortreding

Addisionele toevoeging tot gedragskode

Graad 5

Leerling wat aan „n bende behoort waar die

Bende bewese assosiasie met kriminele bedrywighede het Uitsetting

NOVEMBER EKSAMEN 2011

DATUM 8 9 10 11

15-Nov ENG REK/ GESK

16-Nov TEG AFR WISK/GELET GEO

17-Nov EBW BIOLOGIE AFR ENG

18-Nov ENG AFR WISK/GELET VERB REK PRAK

21-Nov WETENSKAP

EBW LEW.WET/IGO FIS

WET/BESIG

22-Nov KK ENG LEW.WET/IGO AFR

23-Nov WISK GESK REK PRAK FIS WET

24-Nov AFR ENG ENG CAT

25-Nov WISK AARD VERBR LEW.WET

28-Nov

AARD WISK

BESIGH / FIS

WET

LEW.WET

29-Nov GESK WISK CAT AFR

30-Nov AFR KK GEO WISK/GELET

01-Des BIO WETENSKAP REK ENG

02-Des ENG TEG AFR WISK/GELET

DISSIPLINEER IN LIEFDE

“Kinders is van vleis gemaak, en vleis bederf vinnig ….”

Om jou kind gehoorsaamheid te leer is „n opdrag van God. Spreuke sê: “Hy wat

sy seun nie dissipline leer nie, het hom nie regtig lief nie. As hy hom liefhet, sal hy

hom dissiplineer.”

Jou opvoedingstaak het „n vervaldatum – en baie ouers sê na die tyd dat hulle spyt

is dat dit ook vir hulle „n geval was van te min, te laat.

Jou opvoeding gaan bepaal of jou kind uiteindelik „n goed toegeruste,

onafhanklike en volwasse mens gaan wees wat iets vir die samelewing

beteken.

Dit verg van ma én pa „n gesonde balans tussen liefde en dissipline. Te veel liefde

bederf, te veel dissipline maak bang.

Met „n gesonde balans tussen die twee voel „n kind veilig om te waag en sy grense

te verskuif.

* Hê realistiese verwagtinge van jou kind.

* Tyd, tyd, tyd! Dit is „n voltydse taak vanaf geboorte.

* Wees regverdig en konsekwent.

* Wees spesifiek in jou opdragte en hou jou sinne kort.

* Wees geduldig. Gehoorsaamheid word ingeoefen.

* DIS Jóú , AS OUER, SE VERANTWOORDELIKHEID JY KAN DIT NIE UITSTEL

OF AFSKUIF NIE!

( LEEF, Augustus 2010)

ACTING CLASSES

4yrs – Adult

Professional Acting for Film, TV & Theatre,

Voice & Movement, Comedy Improv & Presenting,

Masks & Puppets and many more

International acting techniques taught by professional actors

This bi-lingual syllabus nurtures natural creativity, empowers

students with self-confidence and increases levels of

communication

Facilitates transition of students from class to entering the

industry

Playhouse courses arm young people with invaluable skills

preparing them for life whichever direction they choose to

go

Amy Anley

0825556785

wellingtonplayhouse@gmail.com

CLASSES START JANUARY 2012 RESERVE YOUR PLACE NOW!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!