02.05.2013 Views

AANSOEK VIR 200

AANSOEK VIR 200

AANSOEK VIR 200

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

AANSOEK VIR 20.... GRAAD:

VAN:

NOEMNAAM:

HUIDIGE REKENINGNOMMER OF NUUT:

HUGENOTE HOëRSKOOL

AANSOEK OM TOELATING

VIR KANTOORGEBRUIK

KOSHUIS:

UITSTAANDE DOKUMENTE:

NOTAS:

TOEGELAAT:

BRIEF GESTUUR:

Studentenommer:

FOTO

1.

BESONDERHEDE VAN LEERDER

VAN:

VOLLE NAME:

GEBOORTEDATUM: GESLAG:

ID-NO.: HUISTAAL:

RAS:

KERKVERBAND: ONDERRIGTAAL:

LEERDER SEL NO.:

HOOGSTE GRAAD GESLAAG: (Afskrif van jongste eksamenuitslae word vereis)

BESONDERHEDE VAN SKOOL WAT LEERDERS TANS BYWOON OF

LAASTE BYGEWOON HET

NAAM VAN SKOOL:

ADRES:

TEL: FAKS:

REDE VIR VERLATING VAN SKOOL:

HOE HET U VAN HIERDIE SKOOL TE HORE GEKOM?

IS ENIGE FAMILIELID VAN DIE LEERDERS 'N OUDLEERLING VAN

HIERDIE SKOOL? INDIEN WEL, SPESIFISEER EN DUI

OOK DIE MATRIEKJAAR AAN:

ONDERSTREEP SIEKTE(S) WAT LEERDER REEDS GEHAD HET:

Masels, Duitse masels, Kinkhoes, Waterpokkies, Pampoentjies

ANDER BELANGRIKE SIEKTE(S) WAARAAN DIE LEERDER LY OF GELY

HET: (Bv. Asma, Epilepsie ens. en moontlike allergieë.)

ONDERSTREEP SIEKTE(S) WAARTEEN LEERDER GEïMMUNISEER IS:

Tuberkulose (BCG), Witseerkeel, Kinkhoes, Tetanus, Masels,

Duitse masels, Pampoentjies, Poliomiëlitis

2.

BUITEMUURSE AKTIWITEITE WAARAAN DEELGENEEM DIE

AFGELOPE JAAR

KULTUREEL: VERENIGINGS, KLUBS, LEERLINGRAAD LEIERSPOSISIE

SPORTSOORT SKOLESPAN

BV. 0/16A

PROV. SPAN

BV. WP 0/16

INDIEN OUERS GESKEI IS, MELD OF DIE VADER OF MOEDER DIE

WETTIGE VOOG/PRIMêRE VERSORGER IS: ...................................

(Dokumentasie mag vereis word.)

BESONDERHEDE VAN VADER

VAN:

VOLLE NAME:

HUWELIKSTATUS:

BEROEP:

WOONADRES:

POSADRES:

POSKODE:

TELEFOONNOMMER: (H) (W)

SEL. NO: E-pos:

ID-NOMMER:

NAAM VAN WERKGEWER:

ADRES VAN WERKGEWER:

MEDIESE FONDS: LIDNOMMER:

BESONDERHEDE VAN MOEDER

VAN:

VOLLE NAME:

HUWELIKSTATUS:

BEROEP:

WOONADRES:

POSADRES:

POSKODE:

TELEFOONNOMMERS: (H) (W)

SEL NO.: E-pos:

ID-NOMMER:

NAAM VAN WERKGEWER:

ADRES VAN WERKGEWER:

MEDIESE FONDS: LIDNOMMER:

BESONDERHEDE VAN VOOG (slegs waar van toepassing)

VAN:

VOLLE NAME:

HUWELIKSTATUS

BEROEP:

WOONADRES:

POSADRES:

POSKODE:

TELEFOONNOMMERS: (H) (W)

SEL NO.: E-pos:

ID-NOMMER:

NAAM VAN WERKGEWER:

ADRES VAN WERKGEWER:

MEDIESE FONDS: LIDNOMMER:

BESONDERHEDE VAN NAASBESTAANDES

NAASBESTAANDE:

ADRES:

TELEFOONNOMMER(S):

SELFOON:

Hierdie inligting word benodig indien geen van die ouers in ‘n noodgeval opgespoor kan word nie.

3.

4.

BESONDERHEDE VAN BROERS EN SUSTERS IN HIERDIE SKOOL

1. NAAM:

GRAAD EN SEKSIE: REK. NO:

2. NAAM:

GRAAD EN SEKSIE: REK. NO:

3. NAAM:

GRAAD EN SEKSIE: REK. NO:

ENIGE ANDER INLIGTING WAT U GRAAG ONDER DIE AANDAG

VAN DIE SKOOL WIL BRING:

5.

ONDERRIGGELD

WIE IS FINANSIEEL VERANTWOORDELIK VIR DIE LEERDER:

.............................................................................. (Bv. Ouers, vader, moeder of ander)

Hiermee bevestig ek dat ...................................................................................

(volle naam, van en fisiese adres), finansiële aanspreeklikheid aanvaar vir betaling

van alle onderriggelde verskuldig aan Hugenote Hoërskool, ten opsigte van

(kind se volle naam, van en fisiese adres).

Onderriggeld word gehef op 1 Januarie en is betaalbaar op 1 Februarie.

Onderriggeld kan, met die goedkeuring van die Beheerliggaam, in 10 gelyke

paaiemente vanaf 1 Februarie tot 1 November betaal word. Die Beheer-

liggaam behou die reg voor om die vergunning om onderriggeld in paaiemente te

betaal, terug te trek indien sodanige paaiemente agterstallig sou raak. Die volle

jaarlikse heffing sal in so 'n geval onmiddellik van toepassing wees. Paaiemente is

betaalbaar voor of op die eerste werksdag van elke maand.

Indien 'n verpligting vir meer as 30 dae uitstaande is, sal die Beheerliggaam

geregtelike stappe doen om hierdie skuld in te vorder. Regskoste soos op 'n

prokureur-kliënt-skaal sal van die skuldenaar verhaal word.

Ek verstaan dat ek vir enige regskoste verbonde aan die invordering van uitstaande

gelde aanspreeklik gehou kan word.

Alle inligting in hierdie vorm sal as vertroulik hanteer word.

BETALING SAL SLEGS OP DIE VOLGENDE WYSE GESKIED:

(merk in die toepaslike blokkie die wyse van betaling)

MAANDELIKSE BETALINGS BY DIE SKOOL (1 Februarie tot 1 November)

KWARTAALLIKS (4 gelyke betalings op die eerste skooldag van elke kwartaal)

MAANDELIKSE BETALINGS PER INTERNET (1 Februarie tot 1 November)

VOLLE BETALING OP: .......................................... (voor 28 Februarie)

BETALINGS PER DEBIETORDER (10 aftrekkings vanaf 1 Februarie tot

1 November)

BESTAANDE DEBIETORDER moet aangaan.

Hiermee verklaar ek, ...................................................... dat ek verantwoordelikheid

neem vir die finansies vir die volle termyn wat die leerder in die skool is.

Handtekening Datum

NUWE DEBIETORDERS: Vorms is by die kantoor beskikbaar. Let op dat hierdie vorm

ook deur u bank gesertifiseer moet word. Dit sal verseker dat die debietorderstelsel vlot

funksioneer.

VRYSTELLING VAN ONDERRIGGELD: Ouers wat van betaling van onderriggeld

vrygestel wil word, moet skriftelik by die Beheerliggaam aansoek doen op 'n vorm deur

die skool verskaf.

6.

TOESTEMMING EN ONDERNEMING VAN OUER/VOOG

1 Hiermee verleen ek toestemming dat bogenoemde leerder mag deelneem aan

buitemuurse bedrywighede en sport van hierdie skool. Hy/sy mag ritte in voertuie

van die skool meemaak en ek vrywaar hiermee die Hugenote Hoërskool, asook alle

onderwysers van genoemde skool, van enige aanspreeklikheid wat mag ontstaan

as gevolg van enige siekte, ongeluk, besering, verlies van lewe of eiendom of

enige ander skade wat betrekking mag hê op genoemde leerder(s) gedurende die

duur van sodanige rit, of tydens enige opvoedkundige aktiwiteit, binne of buite die

skoolterrein, tydens of buite skoolure.

Ek gee ook my toestemming om enige mediese behandeling wat nodig mag wees,

deur 'n bevoegde persoon te laat toepas en onderneem om die onkoste daaraan

verbonde self te dra.

2 SKOOLREëLS EN VOORSKRIFTE:

Ek het my vergewis van die inhoud van die skoolreëls, gedragskode en

voorskrifte ten opsigte van skooldrag. Ek aanvaar die reëls en voorskrifte en lê

my daarby neer.

Ek aanvaar volle verantwoordelikheid vir die handboeke wat deur die skool aan

my kind verhuur word en sal toesien dat my kind se boeketas aan die

voorgeskrewe vereistes voldoen.

Enige skade deur my kind aangerig aan die skooleiendom a.g.v. nalatigheid of

vandalisme sal onmiddellik deur my vergoed word.

Ek aanvaar volle verantwoordelikheid vir die stiptelike vereffening van

onderriggeld soos neergelê deur die Beheerliggaam en soos van tyd tot tyd

bepaal.

Ek verklaar dat inligting in hierdie vorm verstrek, korrek is.

HANDTEKENING VAN OUER/VOOG HANDTEKENING LEERDER

DATUM: .....................................

SLUIT ASSEBLIEF DIE VOLGENDE IN BY DIE AANSOEK:

1. Afskrif van geboortesertifikaat / ID-dokument

2. Een identiteitsfoto van leerder

3. ‘n Afskrif van beide ouers se ID-dokumente

4. Bewys van ouers se woonadres

5. Afskrif van die leerder se laaste rapport

6. Afskeurstrokie van gedragskode

7. Vakkeusevorm

Let wel: Hierdie aansoek sal nie oorweeg word alvorens al die dokumente aangeheg is nie.

HUGENOTE HOëRSKOOL HUGUENOT HIGH SCHOOL

DEBIETORDER

BESONDERHEDE VAN AANSOEKER

VAN

VOLLE VOORNAME

ADRES

Rek. No.

(slegs vir kontoorgebruik)

TEL. NO. (H) (W) (S)

BESONDERHEDE VAN BANK

NAAM VAN BANK

TAKKODE (vul in of heg gekanselleerde tjek aan;

spaarrekening: vorm moet by bank

gestempel word)

TIPE REK. (TJEK / SPAAR / TRANSMISSIE)

REK. NO

DATUM VAN EERSTE BETALING PER DEBIETORDER

ONDERRIGGELDE

BEDRAG MAANDELIKS R

BEDRAG IN WOORDE:

KOSHUISGELDE

BEDRAG MAANDELIKS R

BEDRAG IN WOORDE

Ek, die ondergetekende, versoek dat Hugenote Hoërskool met my bank reëlings tref om die

bedrae, ingevolge my ooreenkoms met Hugenote Hoërskool, uit my rekening te onttrek op die

wyse waarop die skool met my bank ooreengekom het.

Die reëlings bly van krag totdat dit skriftelik deur een van die partye herroep word.

NAAM VAN KIND(ERS)

GRAAD

HANDTEKENING VAN OUER

DATUM

Gedragskode afskeurstrokie

STUUR ASSEBLIEF TERUG SAAM MET AANSOEKVORMS

ONDERNEMING

Ek, …………………………………………………………………………………….. (naam van leerder)

en ……………………………………………………………………………………….. (naam van ouer)

onderskryf die gedragskode en die waardes daarin vervat.

Ek aanvaar dat die skoolreëls en dissiplinêre strategie daarop gemik is om

hierdie waardes te beskerm en te bevorder.

Ek onderneem om deur woord en daad lojaal te bly aan die belange, die strewe en

die waardes van Hugenote Hoërskool.

GETEKEN: ……………………………………………………………………………………….. (LEERDER)

……………………………………………………………………………………….. (OUER)

DATUM: ……………………………………………………

Vakkeuse

TGK

Huistaal/1ste Addisionele Taal

WGWW

Wiskunde

SW

Geskiedenis

Aardrykskunde

NW

Biologie

Skeinat

EBW

Rekeningkunde

Tegnologie

GRAAD 8 & 9 GRADE 10

1. Afrikaans Huistaal

Afrikaans 1ste Addisionele Taal

2. English Home Language

English 1st Add. Language

3. Maths / Wiskunde

Maths Literacy / Wiskunde Geletterdheid

4. Fisiese Wetenskap

Besigheidstudies

Geografie

Verbruikerstudie

Geskiedenis

5. Lewenswetenskappe

Verbruikerstudie

Rekenaartoepassingstegnologie

6. Rekeningkunde

Geografie

Verbruikerstudie

Rekenaartoepassingstegnologie

Kuns & Kultuur / Kuns 7. Lewensoriëntering

Lewensoriëntering

GRAAD 11 GRADE 12

1. Mathematics or Maths Literacy 1. Wiskunde of

Wiskundige Geletterdheid

2. Afrikaans Huistaal of

2. Afrikaans Huistaal of

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

3. English Home Language or

English First Additional Language

4. Physical Science

Business Studies

Geography

Consumer Studies

5. Life Science

CAT

Consumer Studies

Engineering graphics and design

6. Accounting

Geography

Consumer Studies

CAT

3. English Home Language or

English First Additional Language

4. Fisiese Wetenskap

Rekenaartoepassingstegnologie

Besigheidstudie

Geografie

Verbruikerstudie

5. Lewenswetenskap

Rekenaartoepassingstegnologie

Verbruikerstudie

6. Rekeningkunde

Geografie

Verbruikerstudie

RTT

7. Life Orientation 7. Lewensoriëntering

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!