01.05.2013 Views

VOORBEREIDINGSGIDS VIR VLAK 1- REGULATORIESE ... - brcs

VOORBEREIDINGSGIDS VIR VLAK 1- REGULATORIESE ... - brcs

VOORBEREIDINGSGIDS VIR VLAK 1- REGULATORIESE ... - brcs

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ontwikkel 'n belangstelling in wat u studeer. Poog om die studiemateriaal in verband met u eie

lewe te bring om dit so betekenisvol moontlik te maak.

Neem 'n blaaskansie wanneer u moeg word. Daar is geen vaste formule vir wanneer 'n ruspouse

geneem moet word nie.

5.6 Registrasie by die korrekte eksamenliggaam

Daar is vier erkende eksamenliggame. Kandidate moet die eksamenliggaam kies by wie hulle vir die

eksamen wil inskryf.

Nie al die eksamenliggame bied al die eksamens aan nie; raadpleeg Aanhangsel A vir die lys van

eksamens en die eksamenliggame wat hulle aanbied.

Sodra u 'n eksamenliggaam geïdentifiseer het wat die

eksamen aanbied wat u moet aflê, moet u toesien dat hulle

die eksamen by 'n plek aanbied wat vir u geskik is. Indien u

met die ligging van plek tevrede is, kies 'n datum en tyd wat

vir u geskik is. Daarna moet u vir die eksamen by die

eksamenliggaam inskryf.

Die eksamenliggame het elk hul eie registrasieprosedures wat hulle op hul webwerwe uitlê. Hulle

maak vir verskeie registrasiemetodes voorsiening. Voordat u vir 'n eksamen registreer is dit

belangrik dat u sorgvuldig vasstel of u vir die korrekte eksamen registreer, asook die plek, datum en

tyd wat vir u geskik is.

5.7 Spesiale behoeftes

Kandidate wat spesiale behoeftes het, moet met die eksamenliggaam in verbinding tree om reëlings

te tref vir enige hulp wat hulle mag benodig. Die eksamenliggame sal alles in hul vermoë doen om in

die kandidate se behoeftes te voorsien. Dit mag van kandidate verlang word om ‘n geldige mediese

sertifikaat te voorsien om hul spesiale behoefte of gestremdheid te verifieer.

12 | P a g e

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!