01.05.2013 Views

VOORBEREIDINGSGIDS VIR VLAK 1- REGULATORIESE ... - brcs

VOORBEREIDINGSGIDS VIR VLAK 1- REGULATORIESE ... - brcs

VOORBEREIDINGSGIDS VIR VLAK 1- REGULATORIESE ... - brcs

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ten minste een vraag oor elke taak sal in elke vraestel voorkom. U moet dus geen take oorslaan nie,

ook nie die onderliggende kenniskriteria en vaardighede nie, selfs al is u van mening dat dit nie van

toepassing is op hoe u RFD bedryf word nie.

Dit is belangrik om te sorg dat u elke taak begryp, asook die kennis en vaardigheid wat daarmee

verband hou.

Elke eksamen sal vrae op 4 verskillende vlakke van kompleksiteit bevat. Hierdie vier vlakke handel

oor:

1 Kennis Die herroeping van feitelike kennis toets

2 Begrip Die begrip en interpretasie van feitelike kennis en konsepte toets

3 Toepassing Die vermoë om feitelike kennis op werklike lewensituasies toe te

pas

4 Ontleding Die vermoë om feitelike kennis wat in 'n situasie gegee word, te

toets en om op die beste optrede te besluit

Elke vraag het vier opsies. Vrae kan op die volgende wyses gestel word:

'n Direkte geslotevraag: die vraag moet beantwoord word deur die korrekte opsie te kies

'n Onvoltooide sin: die sin moet korrek voltooi word deur die korrekte opsie te kies

Die negatiewe vraag: die negatiewe opsie moet gekies word

Applikante moet daarop let dat hierdie soort vrae gevra sal word en moet die vrae dus

sorgvuldig lees.

Die meeste/beste/minste formaat: applikante moet die mees toepaslike opsie van die vraag

beantwoord

Romeinse syfers-formaat: 'n Geslotevraag waar applikante meer as een korrekte opsie uit 'n lys

opsies moet kies

Volgorde: die opsies moet in die korrekte volgorde gelys word.

6 | P a g e

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!