01.05.2013 Views

VOORBEREIDINGSGIDS VIR VLAK 1- REGULATORIESE ... - brcs

VOORBEREIDINGSGIDS VIR VLAK 1- REGULATORIESE ... - brcs

VOORBEREIDINGSGIDS VIR VLAK 1- REGULATORIESE ... - brcs

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

i) Die RFD gebruik 'n nuwe posadres en moet die Registrateur van die verandering verwittig.

ii) Die RFD het kontantfondse ontvang wat die kontantdrempel-verslagdoeningsvereiste

oorskry en moet die Finansiële Intelligensiesentrum verwittig

iii) Die Registrateur het versoek dat die RFD hom van sekere dokumente, wat op 'n kliënt se

adviesrekord betrekking het, voorsien

iv) 'n Kliënt het 'n finansiële produk beëindig en die RFD word gevolglik vereis om adviesrekords

wat met die kliënt se koop verband hou vir ‘n verdere tydperk in stand te hou

v) Die RFD het klientefondse ontvang en moet die fondse in die bankrekening wat vir

klientefondse aangewys is, inbetaal

vi) Die RFD het tydens 'n kantoorvergadering 'n kliënt van die besonderhede van die

produkvoorsiener voorsien en moet nou die geskrewe besonderhede aan die kliënt verskaf

A. (i) dan (iii) dan (ii) dan (vi) dan (v) dan (iv)

B. (v) dan (ii) dan (iii) dan (i) dan (vi) dan (iv)

C. (ii) dan (vi) dan (v) dan (i) dan (iii) dan (iv)

D. (iii) dan (v) dan (ii) dan (i) dan (iv) dan (vi)

4. VERWYSINGSMATERIAAL

Die volgende materiaal is met die ontwikkeling van die vrae vir die Regulatoriese Vlak1eksamens

gebruik. Verwys asseblief na Aanhangsel B vir 'n koppeling van kriteria aan

dierelevante materiaal:

Die Wet op FATD

Algemene Gedragskode

Die Wet op die FIS (FICA)

Raadskennisgewings

5. VOORBEREIDING VIR DIE EKSAMEN

Voorbereiding + Toewyding = Sukses

Veelkeusige-eksamens handel oor baie detail en feite. Die kapasiteit van die korttermyngeheue is

baie beperk; dit is daarom noodsaaklik om ten minste 3 maande voor u eksamendatum vir die

regulatoriese eksamen te begin voorberei. Leerders sal herhaaldelik aan die materiaal blootgestel

moet word om die inligting effektief in die langtermyngeheue te vas te lê.

8 | P a g e

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!