VOORBEREIDINGSGIDS VIR VLAK 1- REGULATORIESE ... - brcs
VOORBEREIDINGSGIDS VIR VLAK 1- REGULATORIESE ... - brcs
VOORBEREIDINGSGIDS VIR VLAK 1- REGULATORIESE ... - brcs
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Verwysing

Taak Kwalifiserende Kriteria Kennis

(K) of

Vaardigheid (V)

Taak

-no

Wet op FATD – Art 13(1).

K

Verduidelik die implikasies van Artikel 8 en

Artikel 13 van die Wet en wat dit t.o.v. die

opleiding en ontwikkeling van

verteenwoordigers beteken.

Bestuur en hou toesig oor die voortdurende

ontwikkeling/indiensneming van

verteenwoordigers.

5

Wet op FATD – Art 13(2).

Algemene Gedragskode- Art 2.

Wet op FATD – Art 13(2).

V

Verifieer dat die prosesse gedokumenteer is

om te sorg dat rekords van

opleidingsprogramme bygewoon, gehou word,

met inbegrip van voortgesette opvoedkundige

opleiding vir u sleutelpersone en

verteenwoordigers.

Algemene Gedragskode- Art 2.

V

Wet op FATD – Art 13(2).

RK 106 van 2008 - Art 3(2).

Implementeer en hou ’n gedokumenteerde

proses in stand om te verseker dat alle

verteenwoordigers opgelei, bevoeg en namens

die VFD finansiële dienste sal lewer wat

bekwaam, eerlik en billik is.

RK 104 van 2008 - Art 4.

RK 106 van 2008 - Art 3(2).

V

Wet op FATD – Art 13(2).

Wet op die FIS (FICA) - Skedule 1.

Kontroleer dat opleidingsprosesse daargestel is

om verteenwoordigers van inligting en

vaardighede te voorsien, t.o.v.:

•Prosesse

•Stelsels

•Produkte

•Dienste

•Voldoeningsvereistes

•Regulatoriese vereistes wanneer finansiële

dienste gelewer word

26 | P a g e