01.05.2013 Views

VOORBEREIDINGSGIDS VIR VLAK 1- REGULATORIESE ... - brcs

VOORBEREIDINGSGIDS VIR VLAK 1- REGULATORIESE ... - brcs

VOORBEREIDINGSGIDS VIR VLAK 1- REGULATORIESE ... - brcs

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3. FORMAAT VAN DIE REGULATORIESE EKSAMEN

3.1 Tipe eksamen

Die regulatoriese eksamen sal uit veelkeusige vrae bestaan wat op gespesifiseerde kwalifiserende

kriteria gebaseer is. Die eksamen is geslote boek-eksamens, en geen materiaal sal in die

eksamenlokaal toegelaat word nie.

Daar sal geen beperking op die aantal pogings wees wat gemaak word om bevoegdheid te verwerf

nie.

Daar sal 'n enkele nasionale weergawe van enige regulatoriese eksamen in enige kategorie of

subkategorie wees.

Daar is slegs een korrekte antwoord op elke vraag. Die vrae en antwoorde moet dus asseblief

sorgvuldig gelees word. Vraestelle word nie negatief gemerk nie: 'n antwoord is óf korrek óf

verkeerd.

U het die keuse om die eksamen elektronies of op papier te skryf. Die eksamenliggame sal op hul

registrasiebladsye die metode aandui wat hulle beskikbaar maak.

Die doel met die regulatoriese eksamen is om die toepassing van feitelike kennis met betrekking tot

die relevante wetsbepaling soos in die wetgewing, ondergeskikte wetgewing en gedragskodes

vervat, te toets - Vlak 1

die lewering van finansiële dienste wat op spesifieke kategorieë en subkategorieë van kliënte

van toepassings is - Vlak 2

3.2 Kwalifiserende kriteria

Die kwalifiserende kriteria verskaf die grondslag van kennis en vaardighede waarvolgens die

regulatoriese eksamens opgestel word. Die kwalifiserende kriteria is oor die tydperk 2006 tot 2008

deur 'n konsultasieproses tussen die RFD en bedryfsverteenwoordigers ontwikkel.

Slegs vrae wat op hierdie kriteria gebaseer is sal in die eksamen voorkom.

Die kwalifiserende kriteria is in Raadskennisgewing 105 van 2008 gepubliseer, en die wysigings is

soos hieronder gepubliseer:

RK 151 31755 29 Desember 2008, met inwerkingtreding 31 Desember

2008

RK 64 32268 29 Mei 2009

4 | P a g e

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!