VOORBEREIDINGSGIDS VIR VLAK 1- REGULATORIESE ... - brcs
VOORBEREIDINGSGIDS VIR VLAK 1- REGULATORIESE ... - brcs
VOORBEREIDINGSGIDS VIR VLAK 1- REGULATORIESE ... - brcs
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Verwysing

Taak Kwalifiserende Kriteria Kennis

(K) of

Vaardigheid (V)

Taak

-no

Lisensieeringvoorwaardes.

V

VFD 1

Vert Invoerontledingstaat.

Bevestig dat die Registrateur binne 15 dae van

enige veranderinge aan die besonderhede van

die VFD se lisensie verwittig word.

Wet op FATD – Art 8.

VFD Vorms.

RK 123 van 2009.

K

Wet op FATD – Art 17.

Verduidelik watter lisensiërings-voorwaardes

i.v.m. produkte en dienste daar aan voldoen

moet word.

Wet op FATD – Art 7(3).

Lisensieeringvoorwaardes.

Wet op FATD – Art 8(4).

Lisensieeringvoorwaardes.

V

VFD Vorms.

Bevestig dat die VFD prosedures beskikbaar

het om te sorg dat dit aan voorwaarde 1 van

die lisensiëringsvoorwaardes kan voldoen, wat

vereis dat die VFD sy besigheidsinligting op

datum hou soos voorsien tydens aansoeke

binne 15 dae nadat enige verandering

plaasgevind het.

Wet op FATD – Art 36.

K

Wet op FATD – Art 9.

Beskryf die implikasies vir die VFD indien die

lisensiëringsvoorwaardes t.o.v. produkte en

dienste nie nagekom word nie.

Wet op FATD – Art 1 Definisie van Advies.

Wet op FATD – Art 8.

40 | P a g e