01.05.2013 Views

PWL Geskrifte.pdf - Pad van Waarheid tot die lewe

PWL Geskrifte.pdf - Pad van Waarheid tot die lewe

PWL Geskrifte.pdf - Pad van Waarheid tot die lewe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Psalms - Tehillim 25-26

7 Onthou nie die sondes of rebellie van my jeug nie, maar onthou my volgens U

onverdiende goedheid, ter wille van U goedheid, o !

8 is goed en opreg; daarom sal Hy sondaars leer aangaande die manier van lewe.

9 Hy sal die swakkes lei in die regverdige oordeel en die behoeftiges leer in Sy

lewenswyse.

10 Al die paaie van is liefdevolle goedheid en waarheid vir dié wat Sy verbond

en Sy getuienisse hou.

11 Om U Naam (Karakter en Outoriteit) ontwil, , spreek my vry van my

onregverdigheid, want dit is groot.

12 Wie is die man wat respekvol vrees? Hy sal hom leer aangaande die lewenswyse

wat hy gekies het.

13 Hy sal lewe in voorspoed en sy nageslag sal die aarde besit.

14 Die geheime van is vir dié wat Hom respekvol vrees en Hy sal Sy verbond

aan hulle bekend maak.

15 My oë is voortdurend op , want Hy sal my voete uit die net bevry.

16 Draai na my toe en bewys aan my onverdiende guns, want ek is eensaam en

geteister.

17 Die moeilikhede van my verstand, wil en emosie is vermenigvuldig; lei U my uit

my moeilikhede.

18 Kyk na my teistering en my moeite en vergeef al my sondes.

19 Kyk na my vyande, want hulle is baie en hulle haat my met ’n onregverdige haat.

20 Bewaar my lewe en bevry my, want ek het op U vertrou.

21 Die onskuldige en die opregte volg my omdat ek op U vertrou.

22 God, het Yisra’el verlos van al sy onderdrukkers!

26 1 Van Dawid. Beoordeel my regverdig, o , want ek het in my integriteit

geleef en ek het op vertrou; daarom sal ek nie huiwer nie.

2 Toets my, en beproef my, deursoek my motiewe en my verstand, wil en emosie,

3 want u liefdevolle omgee is voor my oë en ek het in U waarheid geloop.

4 Ek sit nie by mense wat mislei nie en assosieer nie met mense wat voorgee nie.

5 Ek haat die vergadering van wetsoortreders en sit nie by die kwaaddoeners nie.

6 Ek was my hande in onskuld en het rondom U altaar geloop, o ,

7 dat ek die Stem van U lof kan hoor en vertel van al U wonderwerkende dade.

8 , ek het die gebruike van U huis lief en die plek waar U lof, eer en aanbidding

bly.

9 Vernietig my nie saam met die sondaars en my lewe saam met die manne van

bloedvergieting,

10 in wie se hande bose planne is en wie se regterhand vol is van omkopery, nie,

11 maar ék sal loop in my integriteit; koop my vry en gee vir my onverdiende guns.

12 My voete staan op gelyke grond; in die vergadering sal ek kniel en seën.

884

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!